{"id":43682,"date":"2017-05-05T08:42:35","date_gmt":"2017-05-05T06:42:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43682"},"modified":"2017-05-05T08:42:35","modified_gmt":"2017-05-05T06:42:35","slug":"coligny-twee-hoor-vandag-oor-borg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43682","title":{"rendered":"Coligny-twee hoor vandag oor borg"},"content":{"rendered":"<p>Uitspraak in die borgtogaansoek van die twee mans van Coligny in Noordwes sal na verwagting vandag gelewer word. Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is aangekla na die dood van &#8216;n 17-jarige swart tiener.<\/p>\n<p>Die twee s\u00ea die swart seun, wat agterop die bakkie was, het afgespring van die bewegende voertuig terwyl hulle met hom na die polisiestasie onderweg was en sy nek gebreek. Hy is betrap toe hy na bewering sonneblomme gesteel het. <\/p>\n<p>Maar &#8216;n getuie beweer die twee het die swart tiener van die bakkie &#8220;gestamp&#8221;, &#8216;n hoogs ongeloofwaardige bewering aangesien die bakkie sou moes beweeg sonder &#8216;n bestuurder.<\/p>\n<p>Woensdag het Jeremiah Modisane aan die hof ges\u00ea die tiener het van die gesig en ore gebloei, maar het nog geleef toe hy op die toneel aankom. Hy is glo in die hospitaal dood. <\/p>\n<p>Intussen het Mosweu se pa, Sakkie Dinkgane, ges\u00ea sy seun se begrafnisdiens sal Sondag gehou word. &#8220;Hy het my vertel dat hy na die ho\u00ebrskool &#8216;n verkeersbeampte wou word. Dit was die soort werk wat hy liefgehad het,&#8221; s\u00ea Dinkgane.<\/p>\n<p>Die staat is gekant teen borgtog en s\u00ea indien die beskuldigdes vrygelaat word, sal dit weer tot onrus in die omgewing lei.<\/p>\n<p>Owerhede in Johannesburg het motoriste intussen aangeraai om die Goue Hoofweg en die K43 in Lenasia Suid te vermy weens oproer in die gebied. <\/p>\n<p>Dit is nog nie duidelik waaroor di\u00e9 lokasie klipgooi nie. Geen berigte \u00f2f gerugte van wit Afrikanermans in die omtrek wat een of ander versinde misdryf begaan het, het nog opgeduik nie. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Johannesburgse Metropolisie, Wayne Minnaar s\u00ea die gebied is nie veilig vir enige motoriste nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Uitspraak in die borgtogaansoek van die twee mans van Coligny in Noordwes sal na verwagting vandag gelewer word. Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is aangekla na die dood van &#8216;n 17-jarige swart tiener. Die twee s\u00ea die swart seun, wat agterop die bakkie was, het afgespring van die bewegende voertuig terwyl hulle met hom na [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12566,20859,12050,5488],"class_list":["post-43682","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-borg","tag-coligny","tag-klipgooi","tag-oproer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43682","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43682"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43682\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43682"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43682"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43682"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}