{"id":43666,"date":"2017-05-04T07:39:27","date_gmt":"2017-05-04T05:39:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43666"},"modified":"2017-05-04T07:39:58","modified_gmt":"2017-05-04T05:39:58","slug":"marxiste-se-warm-lug-oor-marikana-baar-lee-huise","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43666","title":{"rendered":"Marxiste se warm lug oor Marikana baar le\u00eb huise"},"content":{"rendered":"<p>Voltooide HOP-huise in Marikana wat deel was van die Noordwes Departement van Plaaslike Regering en Menslike Nedersettings se vlagskip behuisingsprojekte staan nou al vir meer as \u2018n jaar en stof vergader.<\/p>\n<p>Die polisieslagting van mynstakers by Marikana is vir weke lank deur Marxiste vir propagandadoeleindes gemelk, maar kennelik het die myne genoeg vergoeding uitbetaal aan die slagoffers dat die HOP-huis-pasellas oorbodig was.<\/p>\n<p>Die nasionale Departement van Menslike Nedersettings het in \u2018n antwoord op \u2018n vraag in parlement verlede maand ges\u00ea altesaam 252 huise wat die &#8220;behuisingsnood&#8221; in Marikana moes aanspreek, is gebou. <\/p>\n<p>Dit blyk nou dat daar baie warm lug oor die sogenaamde nood was na die plek vir weke in die nuus was.<\/p>\n<p>Die provinsiale departement het in \u2018n media verklaring ges\u00ea twee behuisingprojekte &#8211; wat in Uitbreiding 2 in Marikana  aangepak is, sou na verwagting reeds in December 2015 voltooi gewees het. <\/p>\n<p>Die presiese getal huise wat nou leeg staan is deel van die Gemeenskapsbehuising-projek wat ontwikkel is op \u2018n stuk grond van 50 hektaar wat deur Lonmin aan die gemeenskap geskenk is. <\/p>\n<p>Sowat 860 gedienste erwe was reeds op die grond uitgel\u00ea. In Augustus 2015 het die die departement ges\u00ea al die basiese dienste vir die uitbreiding is toe al reeds aangel\u00ea. Redes vir die le\u00eb huise is nie verskaf nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Voltooide HOP-huise in Marikana wat deel was van die Noordwes Departement van Plaaslike Regering en Menslike Nedersettings se vlagskip behuisingsprojekte staan nou al vir meer as \u2018n jaar en stof vergader. Die polisieslagting van mynstakers by Marikana is vir weke lank deur Marxiste vir propagandadoeleindes gemelk, maar kennelik het die myne genoeg vergoeding uitbetaal aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43666\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Marxiste se warm lug oor Marikana baar le\u00eb huise&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16998,10975,10519],"class_list":["post-43666","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hop-huise","tag-lonmin","tag-marikana"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43666","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43666"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43666\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43666"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43666"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43666"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}