{"id":43663,"date":"2017-05-04T07:33:50","date_gmt":"2017-05-04T05:33:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43663"},"modified":"2017-05-04T07:33:50","modified_gmt":"2017-05-04T05:33:50","slug":"wrede-slagting-van-beeste-skok-eienaars","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43663","title":{"rendered":"Wrede slagting van beeste skok eienaars"},"content":{"rendered":"<p>Nog niemand is in hegtenis geneem nie in verband met die wrede slagting van nege Bonsmara-beeste op &#8216;n plaas in die Potchefstroom-distrik in Noordwes.<\/p>\n<p>Veiligheidsko\u00f6rdineerder van die plaaslike brandvereniging se Groep Ses, Sarel van der Wat, s\u00ea die eienaars, Marius en Ben Fouch\u00e9, van &#8216;n plaas in di\u00e9 distrik by die R500 op die grens tussen Parys in die Vrystaat en Fochville in Gauteng het Saterdagoggend agtergekom daar is van hul trop beeste weg. <\/p>\n<p>Hulle het later op die reste van altesaam nege dooie beeste, waaronder dragtige koeie, in die veld afgekom. <\/p>\n<p>Van der Wat s\u00ea twee beeste is geslag, terwyl die res lewend met skerp voorwerpe gekap is. Die diere se skouerblaaie en boude is afgekap. <\/p>\n<p>Daar is baie bewysstukke op die toneel gekry. Hy s\u00ea die eienaars is geskok in die wreedheid van die slagting en die feit dat klein kalfies langs hul dooie ma\u2019s gestaan het.<\/p>\n<p>Van der Wat s\u00ea nog vyf erg verminkte beeste is Maandag in &#8216;n bos naby &#8216;n berg op die plaas gekry. Hulle is ook wreed gekap vir hul vleis. <\/p>\n<p>Twee van die beeste moes van kant gemaak word. Hy s\u00ea daar is goeie samewerking tussen lede van die brandvereniging en die polisie om die swart booswigte aan te keer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nog niemand is in hegtenis geneem nie in verband met die wrede slagting van nege Bonsmara-beeste op &#8216;n plaas in die Potchefstroom-distrik in Noordwes. Veiligheidsko\u00f6rdineerder van die plaaslike brandvereniging se Groep Ses, Sarel van der Wat, s\u00ea die eienaars, Marius en Ben Fouch\u00e9, van &#8216;n plaas in di\u00e9 distrik by die R500 op die grens [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43664,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[218,12271,23872],"class_list":["post-43663","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-misdaad","tag-veediefstal","tag-wrede-veediewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43663","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43663"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43663\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43664"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43663"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43663"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43663"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}