{"id":4366,"date":"2009-03-05T08:59:15","date_gmt":"2009-03-05T08:59:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4366"},"modified":"2009-03-05T08:59:15","modified_gmt":"2009-03-05T08:59:15","slug":"polisie-vra-seksuele-gunste-volgens-sweat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4366","title":{"rendered":"Polisie vra seksuele gunste, volgens SWEAT"},"content":{"rendered":"<div id=\":5b\" class=\"ii gt\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Kaapstadse polisie vra soms vir prostitute vir &ldquo;seksuele gunste&rdquo; in ruil dat hulle nie gearresteer word nie, volgens &lsquo;n verklaring wat in die Kaapse hof ingedien is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die dokument vorm die basis van &lsquo;n aansoek deur die sekswerkersregtegroep SWEAT vir &lsquo;n interdik teen die polisie, wat Donderdag geargumenteer gaan word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die sekswerkers se onderwys-en-regte taakgroep, SWEAT, versoek die hof om die SA polisie en munisipale polisie te beveel om te stop met wat dit noem voortdurende arrestasies en teistering. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>In die basisverklaring, het voormalige SWEAT direkteur Jayne Arnott ges&ecirc; in ondersteunende verklarings, dat drie prostitute beskryf het hoedat wetstoepassers &ldquo;gratis seksuele gunste gevra het van hulle&rdquo; in rul dat hulle nie gearresteer word nie, of dat hulle vroeg uit aanhouding vrygelaat word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Dit is stem ooreen met navorsing van sekswerkers se ervarings wat deur SWEAT gedoen is, het sy ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Sy het ges&ecirc; die polisie probeer die prostitute teister en straf, sonder dat hulle die moeite doen om hulle in die hof te laat verskyn. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Een het beskryf hoe sy in die middel van die dag gearresteer is terwyl sy oppad huis toe was met inkopiesakke, en &lsquo;n ander een terwyl sy onderweg was na haar eie verjaarsdagpartytjie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&ldquo;In een van die ondersteunende verklarings het &lsquo;n sekswerker beskryf hoe lede van die Kaapstadse stadspolisie vir haar en ander sekswerkers saam met wie sy woon wag wanneer hulle die huis verlaat,&rdquo; het Arnott ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&ldquo;Sodra hulle die huis verlaat bevel die polisie hulle om terug huis toe te gaan sonder om te probeer vasstel waarheen hulle op pad is. Indien hulle weier word hulle gedreig met arrestasie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Arrestasie en aanhouding loop dikwels hand aan hand met verbale mishandeling en opsetlike vernedering. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&ldquo;Dit is nie ongewoon vir sekswerkers om geforseer te word om kantore , die kombuis , die eetsale en selfs die badkamers by die hofselle skoon te maak by die hofselle waar hulle aangehou word voor hulle vrygelaat word nie,&rdquo; het Arnott ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Sy het ges&ecirc; die polisie was bewus daarvan dat prostitute &ldquo;amper as &lsquo;n re&euml;l &ldquo; nie vervolg word nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Met een geleentheid, het sy ges&ecirc;, het &lsquo;n arresterende beampte aan &lsquo;n prostituut ges&ecirc; wat hy in die Woodstock polisieselle opgesluit het vir die nag dat &ldquo;die landdroste beter dinge het om te doen as om met prostitute te werk.&rdquo;<\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/podemniki_plunzhernye_\/\">\u043f\u043e\u0434\u044a\u0435\u043c\u043d\u0438\u043a\u0438\u043f\u043b\u0443\u043d\u0436\u0435\u0440\u043d\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/nahnews.org\/160337-kto-pomogaet-xarkovchanam-skryvatsya-ot-mobilizacii\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kaapstadse polisie vra soms vir prostitute vir &ldquo;seksuele gunste&rdquo; in ruil dat hulle nie gearresteer word nie, volgens &lsquo;n verklaring wat in die Kaapse hof ingedien is. Die dokument vorm die basis van &lsquo;n aansoek deur die sekswerkersregtegroep SWEAT vir &lsquo;n interdik teen die polisie, wat Donderdag geargumenteer gaan word. Die sekswerkers se onderwys-en-regte taakgroep, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4366\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie vra seksuele gunste, volgens SWEAT&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,4278,21108,4279],"class_list":["post-4366","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-polisie-vra-seksuele-gunste","tag-suider-afrika","tag-volgens-sweat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4366","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4366"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4366\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4366"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4366"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4366"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}