{"id":43657,"date":"2017-05-03T09:23:46","date_gmt":"2017-05-03T07:23:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43657"},"modified":"2017-05-03T09:28:57","modified_gmt":"2017-05-03T07:28:57","slug":"coligny-moord-borgaansoek-vandag-voortgesit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43657","title":{"rendered":"Coligny-moord: Borgaansoek vandag voortgesit"},"content":{"rendered":"<p>Die borgtogaansoek van twee wit mans van Coligny in Noordwes wat daarvan aangekla word dat hulle &#8216;n 16-jarige swart seun doodgemaak het, word vandag voortgesit. <\/p>\n<p>Die aansoek van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte het na &#8216;n dringende aansoek in die Noordwes Hooggeregshof Dinsdag begin. <\/p>\n<p>Die twee mans word daarvan beskuldig dat hulle vir Mahlomoloa Mosweu van &#8216;n bewegende bakkie afgestamp het. Hulle beweer dat hy van die bakkie afgeval het terwyl hulle hom na die plaaslike polisiestasie geneem het omdat hy sonneblomme gesteel het. <\/p>\n<p>Die werkgewer van die twee verdagtes en die ondersoekbeampte het Dinsdag getuig. Die ondersoekbeampte, Clifford Kgosane het getuig dat die verdagtes waarskynlik ook van ontvoering en regsverydeling aangekla sal word. <\/p>\n<p>Swartes het buite die hof betoog en ge\u00ebis dat die verdagtes borgtog geweier word.<\/p>\n<p>Die hof het gister die be\u00ebdigde verklarings van beide mans gehoor wat s\u00ea beweer daar was uitsonderlike omstandighede wat hulle vrylating op borgtog regverdig. <\/p>\n<p>Die mans het die sterkte van die getuienis teen hulle betwis en hulle het hul gemeenskaps- en familiebande in die gebied uiteengesit. <\/p>\n<p>Hulle s\u00ea daar was geen ooggetuies teenwoordig nie. <\/p>\n<p>Hulle het ook hul bereidwilligheid om te voldoen aan enige en alle borgtoestande wat hulle opgel\u00ea word, en ges\u00ea die toestande in die houerselle is verskriklik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die borgtogaansoek van twee wit mans van Coligny in Noordwes wat daarvan aangekla word dat hulle &#8216;n 16-jarige swart seun doodgemaak het, word vandag voortgesit. Die aansoek van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte het na &#8216;n dringende aansoek in die Noordwes Hooggeregshof Dinsdag begin. Die twee mans word daarvan beskuldig dat hulle vir Mahlomoloa Mosweu &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43657\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Coligny-moord: Borgaansoek vandag voortgesit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[20859,11091],"class_list":["post-43657","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-coligny","tag-moordsaak"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43657","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43657"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43657\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43657"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43657"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43657"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}