{"id":4365,"date":"2009-03-05T08:37:04","date_gmt":"2009-03-05T08:37:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4365"},"modified":"2009-03-05T08:37:04","modified_gmt":"2009-03-05T08:37:04","slug":"museumdirekteur-in-oorlog-teen-ministers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4365","title":{"rendered":"Museumdirekteur in oorlog teen ministers"},"content":{"rendered":"<div id=\":60\" class=\"ii gt\">\n<p><span>Die direkteur van die Suid-Afrikaanse nasionale museum van milit&ecirc;re geskiedenis het Woensdag sy skok en woede uitgespreek nadat hy gearresteer is vir die beweerde onwettige besit van wapens. <\/span><\/p>\n<p><span>Die beweerde onwettige arrestasie en aanhouding van die museum se direkteur, John Keene en twee kurators, Richard Henry en Susanne Blendulf in 2005 het tot gvolg dat die drie byna R1,9miljoen eis in skadevergoeding van die ministers van veiligheid en sekuriteit en verdediging. <\/span><\/p>\n<p><span>Keene het die sig in sy een oog verloor en Blendulf ly an post-traumatiese stres sindroom na bewering as gevolg van die arrestasies. <\/span><\/p>\n<p><span>Al drie is gearresteer, oornag in vuil polisieselle aangehou, en eers die volgende dag aangekla nadat die direkteur van openbare vervolgings geweier het om hulle te vervolg. <\/span><\/p>\n<p><span>Keene, wat steeds herstel na &lsquo;n oogoperasie, moes na die hospitaal gehaas word vir &lsquo;n noodoperasie, maar is aan die bed vasgeboei vir amper die heel dag lank. <\/span><\/p>\n<p><span>Minister van kuns en kultuur, Pallo Jordan en top afgevaardigdes van sy departement, en die hoof uitvoerende beampte van Northern Flagship Institution (onder wie die drie nasionale museums ressorteer) was almal teenwoordig toe lede van die polisie en milit&ecirc;re polisie op die museum in Saxonwold, Johannesburg toegesak het in Januarie 2005. <\/span><\/p>\n<p><span>Waarnemende regter van die Pretoriase hof, regter L. Sapire, het opgemerk dat die buitengewoon was dat mense van sulke ho&euml; status betrokke was. <\/span><\/p>\n<p><span>Hy het ook opgemerk dat die arrestasie, soos beskryf deur Keene &ldquo;absoluut bisar&rdquo; was. <\/span><\/p>\n<p><span>Keene het getuig dat hy na die museum gehaas het na hy infgelig is dat die weermag opgedaag het om hulle gepantserde voertuie te kom haal. <\/span><\/p>\n<p><span>Op sy aankoms, het hy Pallo Jordan, saam met die direkteurgeneraal en adjunkdirekteurgeneraal van die departement op die trappe gevind. <\/span><\/p>\n<p><span>Hy het een van sy kurators, Richard Henry buite gevind, wat hom meegedeel het dat hy gearresteer is. <\/span><\/p>\n<p><span>&lsquo;n Lid van die milit&ecirc;re polisie het daarna Keene se regte aan hom gelees voordat &lsquo;n polisiekaptein, Fanie Malopo baie aggressief aan Keene ges&ecirc; het dat hulle die museum se versameling kleinwapens gaan konfiskeer omdat hulle geen permitte het nie, en dat hulle akkreditasie ( wat &lsquo;n museum vrystel van lisensi&euml;ring) &ldquo;absoluut waardeloos&rdquo; is. <\/span><\/p>\n<p><span>Keene het ges&ecirc; die museum het &lsquo;n volle register gehou van al die uitstallings, wat meestal geskenk is deur die weermag, sy voorgangers en die polisie sedert 1942, en dat dit deur &lsquo;n lang akkreditasie proses gegaan het. <\/span><\/p>\n<p><span>Die ouditeurgeneraal het elke jaar tot 1999 &lsquo;n volle oudit gedoen van die museum, waarna die oudits sonder enige verduideliking gestaak het. <\/span><\/p>\n<p><span>Hy het beklemtoon dat dit die doel en die plig van &lsquo;n museum is om sy uitstallingsstukke te restoureer, in die geval milit&ecirc;re wapens en toerusting. <\/span><\/p>\n<p><span>Keene het ges&ecirc; hy het sy arrestasie &ldquo;totaal ongelooflik&rdquo; gevind en dat hy baie angstig was, veral toe hy toegang tot sy prokureur geweier is en na die polisiestasie geneem is teen snelhede wat hom laat dink het dat hulle &lsquo;n ongeluk gaan maak. <\/span><\/p>\n<p><span>By die polisiestasie is hy dokumente gegee om te teken en toegesluit in &lsquo;n sel wat vol kakkerlakke was en wat gestink het van urine en ekskrement. <\/span><\/p>\n<p><span>&ldquo;My vrou was byna histeries. Sy het ges&ecirc; dat indien ek nie die medikasie in my oog kry nie, ek blind kan word. Sy het hulle gevra om die distriksgeneesheer te laat kom, maar hulle het haar ge&iuml;gnoreer.&rdquo; <\/span><\/p>\n<p><span>&ldquo;Ek moes vrede maak met die feit dat ek my oog waarskynlik sou verloor. Ek was baie angstig, moeg en het pyn gehad,&rdquo; het hy ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p><span>Dit was net na Keene se prokureur &lsquo;n dokter gebring het om hom te besoek dat &lsquo;n ambulans laat kom is wat hom na die oog instituut geneem het in die vroe&euml; oggendure vir &lsquo;n noodoperasie. <\/span><\/p>\n<p><span>Keene het getuig dat hy altyd trots was om te werk by die museum, wat hy as een van die voorste milit&ecirc;re museums ter w&ecirc;reld beskou het. <\/span><\/p>\n<p><span>&ldquo;Na die arrestasie het ek verle&euml; gevoel, en ook dat die museum, (wat &lsquo;n monument was aan die soldate van die 2de W&ecirc;reld oorlog) ontheilig is,&rdquo; het hy ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><span>&ldquo;Hulle het vier van ons gepantserde voertuie weggeneem. Ek het geen idee wat met die voertuie gebeur het nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p><span>&ldquo;My personeel is soos familie vir my. Hulle sien op na my vir beskerming, leierskap en leiding en ek kon niks doen om myself eers te help nie. Dit het my totaal magteloos en nutteloos laat voel.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p><span>Die saak duur voort. <\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/vozduhosborniki-resivery-f6506008\/\">\u0432\u043e\u0437\u0434\u0443\u0445\u043e\u0441\u0431\u043e\u0440\u043d\u0438\u043a \u0440\u0435\u0441\u0438\u0432\u0435\u0440<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.vlast.ua\/prokuratura-nachala-rassledovat-rekonstruktsiyu-pamyatnika-arhitektury-v-tsentre-harkova\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die direkteur van die Suid-Afrikaanse nasionale museum van milit&ecirc;re geskiedenis het Woensdag sy skok en woede uitgespreek nadat hy gearresteer is vir die beweerde onwettige besit van wapens. Die beweerde onwettige arrestasie en aanhouding van die museum se direkteur, John Keene en twee kurators, Richard Henry en Susanne Blendulf in 2005 het tot gvolg dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4365\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Museumdirekteur in oorlog teen ministers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4277,21089,21108],"class_list":["post-4365","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-museumdirekteur-in-oorlog-teen-ministers","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4365","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4365"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4365\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4365"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4365"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4365"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}