{"id":43588,"date":"2017-04-25T07:11:55","date_gmt":"2017-04-25T05:11:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43588"},"modified":"2017-04-25T17:09:36","modified_gmt":"2017-04-25T15:09:36","slug":"drankwinkels-leeggesteel-kuikens-doodbrand-en-motoriste-gestenig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43588","title":{"rendered":"Drankwinkels leeggesteel, kuikens doodgebrand en motoriste gestenig"},"content":{"rendered":"<p>Plundery deur swart inwoners van Coligny in Noordwes in die dorp het Maandag die hele dag voortgegaan en verskeie drankwinkels en ander winkels is leeggesteel. <\/p>\n<p>&#8216;n Groot groep polisiebeamptes is in die Tlhabologang-township by Coligny ontplooi. <\/p>\n<p>Die lokasiebewoners het gisteroggend winkels begin plunder nadat &#8216;n 12-jarige seun verlede Donderdag van &#8216;n sleepwa afgeval en later in die hospitaal oorlede is. <\/p>\n<p>&#8216;n Boer in die omgewing het hom glo daarvan beskuldig dat hy sonneblomme gesteel het, maar dit is nog nie duidelik hoe die kwessies verband hou nie.<\/p>\n<p>Vrydag is ongeveer 38 000 eendagse kuikens doodgebrand toe &#8216;n vragmotor tydens &#8216;n oproer in Lichtenburg, Coligny se buurdorp, aan die brand gesteek is.<\/p>\n<p>Sommige van die kuikens is van die vragmotor af gegooi en is toe deur &#8216;n ander vragmotor doodgery, het Opti Chicks, die maatskappy wat hulle voorsien het, in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Dierebeskermingsvereniging het ges\u00ea sy plaasdierebeskermingseenheid is op die toneel ontplooi, maar is herroep nadat hy ingelig is dat geen kuikens oorleef het nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ons beklemtoon dat die lyding wat deur hierdie vo\u00ebls verduur moes word, skaars verbeel kan word. Dit moes verskriklik en langdurig gewees het. Dit was ook heeltemal onnodig,&#8221; het die organisasie Maandag in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Omdat daar glo geen beeldmateriaal beskikbaar is van die oproer waarin die swart daders ge\u00efdentifiseer kan word nie, sal &#8216;n ondersoek na die wreedheid ingewikkeld wees s\u00ea die organisasie.<\/p>\n<p>In Limpopo het lokasiebewoners by Muledane buite Thohoyandou nie kuikens nie, maar mense in motors met klippe gegooi. Hulle eis dat verdagtes in &#8216;n rituele moord in hegtenis geneem word. <\/p>\n<p>Die liggaam van &#8216;n 23-jarige man is sonder sekere liggaamsdele gevind. &#8216;n Woordvoerder van die polisie s\u00ea hulle het beamptes ontplooi en monitor die toestand.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Plundery deur swart inwoners van Coligny in Noordwes in die dorp het Maandag die hele dag voortgegaan en verskeie drankwinkels en ander winkels is leeggesteel. &#8216;n Groot groep polisiebeamptes is in die Tlhabologang-township by Coligny ontplooi. Die lokasiebewoners het gisteroggend winkels begin plunder nadat &#8216;n 12-jarige seun verlede Donderdag van &#8216;n sleepwa afgeval en later [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43589,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20502,11388,23861,5488],"class_list":["post-43588","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-drankwinkels","tag-klipgooiers","tag-kuikenmoord","tag-oproer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43588","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43588"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43588\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43589"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43588"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43588"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43588"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}