{"id":43510,"date":"2017-04-20T07:34:19","date_gmt":"2017-04-20T05:34:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43510"},"modified":"2017-04-20T07:34:19","modified_gmt":"2017-04-20T05:34:19","slug":"kommuniste-deel-bruintjies-uit-en-hoop-vir-n-tendermeevallertjie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43510","title":{"rendered":"Kommuniste deel bruintjies uit en hoop vir &#8216;n tendermeevallertjie"},"content":{"rendered":"<p>Die kommunistiese aktivis, Helen Lieberman, het Dinsdagaand die hoogste toekenning van die Franse regering ontvang. In Suid-Afrika het niemand nog ooit van haar gehoor nie.  <\/p>\n<p>Lieberman se organisasie, Ikamba Labantu, is glo sedert 1963 betrokke by die opheffing van gemeenskappe in die lokasies. Sy s\u00ea die sukses van haar organisasie is daarin gele\u00eb dat daar op &#8216;n gelyke vlak omgegaan word met die mense wat opgehef word. <\/p>\n<p>Lieberman is vir haar verbintenis tot opheffing vereer tydens &#8216;n plegtigheid wat deur die Franse ambassadeur, Chistophe Farnaud, in Kaapstad aangebied is.<\/p>\n<p>Sy het waarskynlik geld van die Franse ontvang vir die sogenaamde opheffing, maar dit kon nie met sekerheid vasgestel word nie.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party het intussen aangekondig dat hulle Vrydag by die Nasionale Tesourie se hoofkantoor in Pretoria gaan betoog. <\/p>\n<p>Die party s\u00ea hulle wil klem plaas op die beskerming van die staat se finansi\u00eble instellings teen staatskaping en korrupsie. <\/p>\n<p>Die SAKP vra ook dat die Posbank versterk word sodat di\u00e9 instelling die betaling van maatskaplike toelaes kan oorneem. <\/p>\n<p>Die SAKP se provinsiale sekretaris in Gauteng, Jacob Mamabolo s\u00ea hulle wil keer dat Suid-Afrika verval tot &#8216;n neo-koloniale speelplek vir die Gupta&#8217;s, die Ruperts, Allan Gray en die Oppenheimers. <\/p>\n<p>Die SAKP spreek hom ook skerp uit teen president Jacob Zuma oor die afdanking van die vorige minister van finansies, Pravin Gordhan.<\/p>\n<p>Dit lyk of die spul kommuniste hoop op &#8216;n tendermeevallertjie as hulle van die Zoeloes ontslae kan raak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kommunistiese aktivis, Helen Lieberman, het Dinsdagaand die hoogste toekenning van die Franse regering ontvang. In Suid-Afrika het niemand nog ooit van haar gehoor nie. Lieberman se organisasie, Ikamba Labantu, is glo sedert 1963 betrokke by die opheffing van gemeenskappe in die lokasies. Sy s\u00ea die sukses van haar organisasie is daarin gele\u00eb dat daar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43511,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[1093,14993,4835],"class_list":["post-43510","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-frankryk","tag-kommuniste","tag-transformasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43510","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43510"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43510\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43511"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43510"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43510"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43510"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}