{"id":43489,"date":"2017-04-18T08:21:00","date_gmt":"2017-04-18T06:21:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43489"},"modified":"2017-04-18T08:23:45","modified_gmt":"2017-04-18T06:23:45","slug":"franse-dubbele-stembrief-n-katastrofe-vir-marine-le-pen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43489","title":{"rendered":"Franse dubbele stembrief &#8216;n katastrofe vir Marine Le Pen"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Halfmiljoen Franse kiesers het dubbele stembriewe ontvang in die pos, wat hulle sal toelaat om twee stemme in die eerste ronde van die verkiesing op 23 April uit te bring.<\/p>\n<p>Boonop het die Franse owerhede bevestig hulle nie die ondersoek na die potensi\u00eble verkiesingsbedrog tot n\u00e1 die verkiesing sal hou nie, en beweer dat terugwerkende vervolging moontlik kan wees.<\/p>\n<p>Die anti-Le Pen slenter is daarop gemik om die meeste Franse burgers wat in die buiteland woon &#8216;n groter s\u00ea te gee, want die meeste Franse kiesers buite Frankryk ondersteun nie Le Pen nie. In Brittanje, is die aantal Franse in Londen so veel soos\u00a0die inwoners van die sesde grootste stad in Frankryk.<\/p>\n<p>Emmanuel Macron, die kandidaat-sonder-party kan grootliks baat vind by hierdie katastrofiese dubbele stembrief fout, omdat die ver-linkse kandidaat Jean-Luc M\u00e9lenchon onlangs opgeskiet het in die meningspeilings en dreig om deur te breek\u00a0in die leierskapstryd om Macron uit te druk.<\/p>\n<p>M\u00e9lenchon geniet &#8216;n skouspelagtige laat-oplewing van steun in die mees onvoorspelbare presidensi\u00eble wedloop die land se moderne geskiedenis.<\/p>\n<p>N\u00e1 die bekendstelling van &#8216;n video-speletjie waarin hy die ster speel\u00a0groei sy gewildheid. M\u00e9lenchon is die hoofkarakter in &#8220;bloei-die-rykes&#8221;, en sy karakter skud die teenstanders &#8211; insluitend Macron en IMF hoof Christine Lagarde &#8211; uit totdat munte uit hul sakke re\u00ebn.<\/p>\n<p>&#8220;Die opkoms van Jean-Luc M\u00e9lenchon het heeltemal die kaarte deurmekaar gekrap net dae vanaf die eerste ronde,&#8221; s\u00ea Frederic Dabi, hoof van IFOP.<\/p>\n<p>Beide Le Pen en M\u00e9lenchon is anti-Amerikaans, anti-Merkel, anti-globalisties, anti-NAVO en pro-Poetin. Die enigste verskil is dat M\u00e9lenchon graag Moslem-immigrante wil verwelkom.<\/p>\n<p>Franse regters het intussen daarop aangedring dat die Europese Parlement presidensi\u00eble kandidaat Marine Le Pen se immuniteit lig sodat sy aangekla word oor &#8216;n niksseggende twiet waarin sy ontken dat haar party soos ISIS is.<\/p>\n<p>Maar haar vyande gryp na strooihalms om haar te probeer stuit. As Le pen wen, is dit neusie verby met die EU.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Halfmiljoen Franse kiesers het dubbele stembriewe ontvang in die pos, wat hulle sal toelaat om twee stemme in die eerste ronde van die verkiesing op 23 April uit te bring. Boonop het die Franse owerhede bevestig hulle nie die ondersoek na die potensi\u00eble verkiesingsbedrog tot n\u00e1 die verkiesing sal hou nie, en beweer dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43489\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Franse dubbele stembrief &#8216;n katastrofe vir Marine Le Pen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43490,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[1093,23639,23846,16652,17892,4631],"class_list":["post-43489","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-frankryk","tag-macron","tag-melenchon","tag-stembriewe","tag-ver-links","tag-verkiesing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43489","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43489"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43489\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43490"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43489"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43489"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43489"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}