{"id":43445,"date":"2017-04-15T20:47:51","date_gmt":"2017-04-15T18:47:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43445"},"modified":"2017-04-16T09:27:41","modified_gmt":"2017-04-16T07:27:41","slug":"brief-my-geliefde-denker-jonathan-bowden","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43445","title":{"rendered":"Brief: My geliefde denker, Jonathan Bowden"},"content":{"rendered":"<p>Jonathan Bowden (12 April 1962 \u2013 29 Maart 2012) was \u2018n Britse nasionalis, orator, skrywer, kunstenaar. Van al die mense wat na die tweede w\u00eareldoorlog gebore is, het Bowden waarskynlik die grootste invloed op my politieke denke gehad. Objektief is Bowden naas Adolf Hitler en Martin Luther King die beste publieke spreker wat ek nog ooit gehoor het. Ek beplan \u2018n reeks oor Bowden vir praag, maar aangesien dit vandag die vyfde herdenking van sy dood is, het ek besluit om regse Afrikaners wat nog nie van hom bewus was nie, in te lig oor een van die briljantste denkers wat die Anglo-w\u00eareld in die laaste 50 jaar opgelewer het.<\/p>\n<p>Die reeks onderwerpe waaroor hy toesprake gelewer het (omtrent 500 waarvan ek bewus is) handel grootliks oor die uitwerking van moderniteit op die blanke ras in die n\u00e1-oorlogse w\u00eareld.<\/p>\n<p>Bowden beskryf homself as \u2018n \u201canti-humanistiese Nietzscheaan\u201d. Dit wil s\u00ea hy staan humanisme vanuit \u2018n Nietszchean perspektief teen. Die eerste dekade van die 21ste eeu was waarskynlik die donkerste in ons ras se geskiedenis. Die uiters Sionistiese en intervensionistiese beleide van die neokonserwatiewe Bush\/Blair-vennootskap het die hele Midde-Ooste gedestabiliseer. Die w\u00eareldekonomie het ineengestort en massa-immigrasie na blanke lande het letterlik eksponensieel toegeneem. In Suider-Afrika het swart regerings hulle greep op mag versterk en die era van brutale moorde op blankes het aangebreek. Dit is gedurende hierdie dekade wat Bowden vir homself naam gemaak het. In Brittanje se donker kroe\u00eb en verlate sale is sy vaardighede geslyp en teen die tyd dat hy sy laaste toespraak in Januarie 2012 in Amerika gelewer het, was hy volgens my die volmaakte voorbeeld van Nietszche se \u00fcbermensch. Die toespraak se naam was \u201cBullet Through Steel\u201d- \u2018n metafoor van die blanke beskawing. Die blanke ras was histories die enigste ras wat as \u201ca bullet that goes through steel\u201d beskryf kon word. Dit beteken ons was die enigste ras wat oseane kon oorsteek, die mens kon laat vlieg en later op die maan kon plaas. Ons klassieke kunste, letterkunde en bydraes tot wetenskap is onge\u00ebwenaard&#8230; En nou verkeer ons op die randjie van uitwissing.<\/p>\n<p>Een van Bowden se belangrikste talente was sy vermo\u00ebns om verby Engeland se haatspraakwette te praat. Hy kon die intriges van die Engelse taal manipuleer om omstrede begrippe te verwoord. Volgens my is daar tans geen Afrikaner wat geleer het om die geheime van die Afrikaanse taal vir politieke en rasgedrewe doeleindes te manipuleer nie. As so \u2018n skrywer\/spreker wel in die toekoms na vore kom, sal die wreedaardige ANC-regime wat Suid-Afrika regeer hom beslis in kettings slaan, gesel en kruisig. Sy bloed sal deur die demoniese media-figure gedrink word en marxistiese professore sal bo-op sy dooie liggaam \u201ctwerk\u201d (primitiewe Afrika-dansvorm).<\/p>\n<p>Blankes in Suid-Afrika word nou daagliks op die wreedste maniere deur die Engelse vleuel van Koos Bekker se media-ryk verneder en geboelie. As jy voel daar is geen hoop nie &#8211; luister na Bowden- dis wat ek, Vicky doen. As ek depressief en woedend word (\u201cblack-pilled\u201d in altregse lingo) luister ek na:<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" width=\"840\" height=\"473\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/3lnMFSlSkho?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture\" allowfullscreen><\/iframe><\/p>\n<p>Enkele weke voor sy dood het hy \u2018n reeks potgooie saam met \u2018n jong Richard Spencer opgeneem. Hierdie reeks is meer waardevol as \u2018n hele ho\u00ebrskoolloopbaan se klasse. Dit is verpligte luisterstof vir enige Afrikaner wat deel van Altregs wil wees.<\/p>\n<p>Ek sal in die toekoms skrywes publiseer waar ek in diepte Bowden se filosofie wil ontleed.<\/p>\n<p>Vir nou&#8230; My 5 gunsteling toesprake is soos volg:<\/p>\n<p>1) https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=DqZXqRXGIas<br \/>\n2) https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=4YqKf3v2aPs<br \/>\n3) https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=sDGWr8kMBk8&amp;t=1935s<br \/>\n4) https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=eiZ7W4X9JCM<br \/>\n5) https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=9MEvGbTrwvo<\/p>\n<p>\u2014 Vicky<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jonathan Bowden (12 April 1962 \u2013 29 Maart 2012) was \u2018n Britse nasionalis, orator, skrywer, kunstenaar. Van al die mense wat na die tweede w\u00eareldoorlog gebore is, het Bowden waarskynlik die grootste invloed op my politieke denke gehad. Objektief is Bowden naas Adolf Hitler en Martin Luther King die beste publieke spreker wat ek nog &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43445\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brief: My geliefde denker, Jonathan Bowden&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43447,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[23732,4905,17124,2242],"class_list":["post-43445","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-altregs","tag-brittanje","tag-jonathan-bowden","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43445","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43445"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43445\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43447"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43445"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43445"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43445"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}