{"id":43437,"date":"2017-04-13T08:43:57","date_gmt":"2017-04-13T06:43:57","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43437"},"modified":"2017-04-16T09:41:30","modified_gmt":"2017-04-16T07:41:30","slug":"poetin-die-enigste-oortreding-in-sirie-is-vsa-wat-internasionale-reg-skend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43437","title":{"rendered":"Poetin: Die enigste oortreding in Siri\u00eb is VSA wat internasionale reg skend"},"content":{"rendered":"<p>In &#8216;n onderhoud met Mir 24 TV-kanaal, het die Russiese leier Wladimir Poetin ges\u00ea daar is geen bewyse nog dat die Siriese regering chemiese wapens in Idlib gebruik het nie, maar daar is &#8216;n duidelike bewys dat die internasionale reg geskend is deur Washington.<\/p>\n<p>&#8220;Waar is &#8216;n bewys dat die Siriese troepe chemiese wapens gebruik het? Geen bewyse. En wat van die skending van die internasionale reg? Dit is &#8216;n duidelike feit,&#8221; het hy ges\u00ea. Moskou het daarop aangedring dat &#8216;n VN-span na die area gestuur word om &#8216;n onpartydige ondersoek te loods.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr het die Russiese president ges\u00ea dat die onlangse chemiese aanval in die provinsie Idlib in Siri\u00eb &#8216;n valsvlagoperasie was, en dat meer soortgelyke &#8220;afskuwelike&#8221; aanvalle deur die Amerikaners voorberei word volgens inligting wat bekom is. &#8220;Ons het verslae uit verskeie bronne dat valsvlae soos hierdie een &#8211; en ek kan dit nie anders noem nie &#8211; voorberei word in ander dele van Siri\u00eb, insluitend die suidelike voorstede van Damaskus.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Hulle beplan om &#8216;n paar soorte chemikalie\u00eb daar te plant en die Siriese regering van &#8216;n aanval te beskuldig,&#8221; het Poetin aan verteenwoordigers van die media ges\u00ea, en byvoeg dat hy &#8220;betroubare bronne&#8221; het tydens &#8216;n gesamentlike perskonferensie met die Italiaanse president Sergio Mattarella in Moskou.<\/p>\n<p>Hy het die aanval in Siri\u00eb vergelyk met die aanval op Irak waar die leuen van wapens van massavernietiging wat aangewend sou word deur Saddam Hussein, gebruik is as &#8216;n verskoning om Irak binne te val. &#8220;President Mattarella en ek het dit bespreek, en ek het vir hom ges\u00ea dat dit my sterk herinner aan die gebeure in 2003, toe die Amerikaanse verteenwoordigers by die sessie van die VN-Veiligheidsraad die vermeende chemiese wapens gevind in Irak voor die w\u00eareld opgehou het,&#8221; het Poetin ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Die milit\u00eare veldtog wat toe in Irak van stapel gestuur is, het ge\u00ebindig met die verwoesting van die land, die groei van terrorisme en die opkoms van Islamitiese staat op die internasionale toneel,&#8221; het hy bygevoeg.<\/p>\n<p>Poetin het ook die reaksie NAVO lid-state beskryf as weersinwekkend na die Amerikaanse aanval in Siri\u00eb, soos &#8220;knikkende dofkoppe&#8221; wat daarop dui dat baie nie die begryp waaroor dit gaan nie.<\/p>\n<p>&#8220;Wat was die reaksie van die NAVO-bondgenote? Almal van hulle knik soos dofkoppe,&#8221; het Poetin bygevoeg. Dit bly steeds verstommend dat NAVO Rusland as vyand nommer een sien en internasionale Islamitiese terreur totaal ignoreer.<\/p>\n<p>Volgens die Amerikaanse Verdediging Sekretaris James Mattis, tydens die nuuskonferensie by die Departement van Verdediging, het hy beweer hy het persoonlik die intelligensie gesien oor die chemiese aanval in Idlib, Siri\u00eb en die Siriese regering is ongetwyfeld verantwoordelik, maar ook hy kon geen bewyse gee om sy beskuldigings te ondersteun nie.<\/p>\n<p>Die Siriese regering het die bewerings ontken en &#8216;n Siriese weermagbron het aan Sputnik-nuus ges\u00ea dat die land nie chemiese wapens besit nie.<\/p>\n<p>Rusland s\u00ea dat Damaskus het geen rede gehad, strategiese belang, of selfs die fisiese vermo\u00eb om &#8216;n chemiese wapenaanval te loods nie, aangesien sy hele arsenaal &#8211; met die uitsondering van voorrade in terroriste beheerde gebied &#8211; onder VN-toesig vernietig is in 2013.<\/p>\n<p>&#8220;Uit 12 fasiliteite wat gebruik word vir die stoor en die vervaardiging van chemiese wapens, is tien vernietig, soos bevestig deur die OPC-kundiges. Die Siriese regering het geen toegang tot die oorblywende twee fasiliteite nie, want hulle is gele\u00eb in die grondgebied wat beheer word deur die sogenaamde opposisie,&#8221; het die weermaghoof, Russiese generaal Sergei Roedskoi, by sy nuuskonferensie ges\u00ea.<\/p>\n<p>Maar die Amerikaners hou vol met die oordrewe emosionele retoriek. Die Withuis se perssekretaris Sean Spicer het gister ges\u00ea &#8220;Adolf Hitler het nie chemiese wapens gebruik teen mense nie&#8221; op dieselfde manier wat Siri\u00eb gedoen het nie, wat daarop dui dat hy meen Jode nie in Duitsland vergas is deur die Nazi&#8217;s tydens die Tweede W\u00eareldoorlog nie.<\/p>\n<p>&#8220;[Met Siri\u00eb se president Assad] het jy iemand meer veragtelik as Hitler, wat nie eens so laag gedaal het soos om chemiese wapens te gebruik nie,&#8221; het Spicer ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In &#8216;n onderhoud met Mir 24 TV-kanaal, het die Russiese leier Wladimir Poetin ges\u00ea daar is geen bewyse nog dat die Siriese regering chemiese wapens in Idlib gebruik het nie, maar daar is &#8216;n duidelike bewys dat die internasionale reg geskend is deur Washington. &#8220;Waar is &#8216;n bewys dat die Siriese troepe chemiese wapens gebruik &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43437\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Poetin: Die enigste oortreding in Siri\u00eb is VSA wat internasionale reg skend&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43438,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-43437","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43437","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43437"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43437\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43438"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43437"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43437"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43437"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}