{"id":43404,"date":"2017-04-10T08:47:44","date_gmt":"2017-04-10T06:47:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43404"},"modified":"2017-04-10T08:47:44","modified_gmt":"2017-04-10T06:47:44","slug":"sweedse-terreuraanval-jihadis-het-kinders-aspris-probeer-raakry","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43404","title":{"rendered":"Sweedse terreuraanval: Jihadis het kinders aspris probeer raakry"},"content":{"rendered":"<p>Die Sweedse media het die identiteit van die man van Uzbekistan bekend gemaak wat na bewering Vrydag &#8216;n groep voetgangers in Stockholm doodgery het. <\/p>\n<p>Uzbekistan se bevolking is bykans 90 persent Moslem. Die res is Ortodoks.<\/p>\n<p>Rakhmat Akilov is volgens berigte &#8216;n Moslem-konstruksiewerker en pa van twee wat die owerhede ontduik het om te keer dat hy gedeporteer word. <\/p>\n<p>Hy het na bewering &#8216;n vragmotor met &#8216;n vrag bier gesteel en in &#8216;n besige straat vol voetgangers gejaag voordat hy in &#8216;n winkel vasgery het. Vier mense is dood en vyftien is beseer.<\/p>\n<p>Volgens ooggetuies het die terroris opsetlik kruis en dwars oor die pad geswenk om spesifiek kinders raak te ry. Die elfjarige dogtertjie wat doodgery is, was doof en het nie die vragmotor hoor aankom nie, het Sweedse media berig.<\/p>\n<p>Die Sweedse vrou by wie die Moslem gewoon het, het aan die media ges\u00ea sy het nie geweet hy is &#8216;n jihadis nie, want &#8220;hy het gedrink&#8221;. Sy het blykbaar niks van sy ideologiese jihadisme geweet nie.<\/p>\n<p>Die Noorweegse polisie het intussen in Oslo &#8216;n toestel, soortgelyk aan &#8216;n bom, in die middestad gekry. Die BBC berig &#8216;n gekontrolleeerde ontploffing is toe uitgevoer. <\/p>\n<p>&#8216;n Verdagte is ook in hegtenis geneem. Die land se veiligheidspolisie het die ondersoek oorgeneem. Geen besonderhede oor die verdagte is bekendgemaak nie. <\/p>\n<p>Die polisie in Oslo en in ander Noordweegse stede het Vrydag begin om wapens te dra in reaksie op &#8216;n beweerde terreuraanval in Swede toe &#8216;n vragmotor tussen mense ingery het. Vier mense is dood en 15 is beseer. <\/p>\n<p>Verskeie verdagtes is reeds in hegtenis geneem n\u00e1 die vragmotor-aanval, maar die Sweedse polisie is besonder versigtig om nie Islam as die rede vir die aanval uit te sonder nie.<\/p>\n<p>In Egipte het die president Abdul Fattah al-Sisi &#8216;n noodtoestand vir drie maande afgekondig nadat meer as 40 Christene dood is in twee bomaanvalle by Koptiese kerke. <\/p>\n<p>Die eerste bom het in die St. George-kerk in die stad Tanta ontplof en die tweede aanval was buite die Koptiese katedraal in Alexandri\u00eb. <\/p>\n<p>Die weermag sal ontplooi word om die polisie by te staan om noodsaaklike infrastruktuur te bewaak. Die Islamitiese Staat het vroe\u00ebr aanspreeklikheid vir die aanvalle aanvaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Sweedse media het die identiteit van die man van Uzbekistan bekend gemaak wat na bewering Vrydag &#8216;n groep voetgangers in Stockholm doodgery het. Uzbekistan se bevolking is bykans 90 persent Moslem. Die res is Ortodoks. Rakhmat Akilov is volgens berigte &#8216;n Moslem-konstruksiewerker en pa van twee wat die owerhede ontduik het om te keer [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43405,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7843,17039,5361,16014,7649,8707],"class_list":["post-43404","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-egipte","tag-isis","tag-islam","tag-jihad","tag-noorwee","tag-swede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43404","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43404"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43404\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43405"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43404"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43404"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43404"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}