{"id":43363,"date":"2017-04-06T11:37:02","date_gmt":"2017-04-06T09:37:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43363"},"modified":"2017-04-06T11:37:02","modified_gmt":"2017-04-06T09:37:02","slug":"trump-skoonseun-skop-steve-bannon-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43363","title":{"rendered":"Trump-skoonseun skop Steve Bannon uit"},"content":{"rendered":"<p>Een van president Donald Trump van Amerika se naaste raadgewers, sy hoofstrateeg Steve Bannon, is uit sy posisie op die land se nasionale veiligheidsraad afgedank. <\/p>\n<p>Bannon, die voormalige hoof van die pro-Trump webwerf Breitbart, se aanstelling as permanente lid van die veiligheidsraad het uit die staanspoor die wenkbroue laat lig. <\/p>\n<p>Sy aanstelling het veral kritiek ontlok toe dit aan die lig gekom het dat Bannon b\u00f3 die hoof van die weermag, generaal Joseph Dunford, en ander intelligensiehoofde in di\u00e9 posisie aangestel is.<\/p>\n<p>Die man wat Donald Trump in die Withuis gesit het, het glo gefrustreerd geraak te midde van voortgesette binnegevegte in die westelike vleuel. In die afgelope weke kon &#8216;n topskenker hom selfs nie oortuig om te bly in sy pos nie.<\/p>\n<p>Vyf mense, onder wie &#8216;n senior administrasieamptenaar en &#8216;n paar bronne naby aan die president, het aan Politico vertel dat Bannon, een van die naaste adviseurs van Trump gebots het met die president se skoonseun Jared Kushner, wat nou die kitaar slaan. Bannon het gekla dat Kushner en sy bondgenote probeer om sy benadering te ondermyn, het die bronne ges\u00ea.<\/p>\n<p>Republikeinse mega-skenker Rebekka Mercer, &#8216;n jarelange Bannon-vertroueling en &#8216;n prominente Trump ondersteuner tydens die veldtog, het aangedring dat Bannon nie bedank nie.<\/p>\n<p>Kuschner, 28, se raad aan Trump blyk problematies te wees, aangesien hy besig is om Trump-kiesers teen &#8216;n stinkspoed te vervreem.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een van president Donald Trump van Amerika se naaste raadgewers, sy hoofstrateeg Steve Bannon, is uit sy posisie op die land se nasionale veiligheidsraad afgedank. Bannon, die voormalige hoof van die pro-Trump webwerf Breitbart, se aanstelling as permanente lid van die veiligheidsraad het uit die staanspoor die wenkbroue laat lig. Sy aanstelling het veral kritiek [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43364,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23832,23831,20899],"class_list":["post-43363","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-skoonseun-kuschner","tag-steven-bannon","tag-trump"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43363","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43363"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43363\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43364"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43363"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43363"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43363"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}