{"id":43344,"date":"2017-04-05T07:02:36","date_gmt":"2017-04-05T05:02:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43344"},"modified":"2017-04-05T07:07:02","modified_gmt":"2017-04-05T05:07:02","slug":"duitsland-in-skok-na-verkragtings-moord-by-ouetehuis-deur-swarte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43344","title":{"rendered":"Duitsland in skok na verkragtings, moord by ouetehuis deur swarte"},"content":{"rendered":"<p>Duitsland is in skok na &#8216;n dubbele verkragting, en moord deur &#8216;n swart migrant by &#8216;n ouetehuis in Neuenhaus, &#8216;n dorp in die distrik Bentheim in Nedersakse.<\/p>\n<p>&#8216;n Somaliese &#8220;asielsoeker&#8221; is aangekla van verkragting van twee gestremde mans in &#8216;n tehuis asook die moord op die vrou van een, in die vroe\u00eb oggendure van 22 Oktober verlede jaar.<\/p>\n<p>Die &#8220;18-jarige&#8221; het na berig word ingebreek by die ouetehuis in Neuenhaus, waar hy &#8216;n verlamde 59-jarige man verkrag het. Die polisie s\u00ea die migrant het daarna &#8216;n bejaarde in &#8216;n aangrensende kamer verkrag, voordat hy gekonfronteer is deur die 87-jarige vrou van die slagoffer.<\/p>\n<p>Na wat verneem word het die vrou in dieselfde kamer as haar man by die <em>Haus am B\u00fcrgerpark<\/em> &#8216;n bejaarde sorghuis, gewoon.<\/p>\n<p>Die vrou van die tweede slagoffer het die verkragter verras waarna hy haar met &#8220;groot krag&#8221; vermoor het om te verhoed dat hy gevang word, volgens Duitse polisiebronne.<\/p>\n<p>Die beskuldigde is tans in &#8216;n psigiatriese inrigting vir waarneming, want hy was glo in &#8216;n &#8220;alkoholiese toestand&#8221; met &#8220;geestelike probleme&#8221;. Di\u00e9 twee kesssies kan uiteindelik lei tot verminderde straf.<\/p>\n<p>Sy verhoor sal voor die <em>Land Gericht Osnabr\u00fcck<\/em> se jeugfasiliteit plaasvind, maar dit is nie seker of die dader wel &#8216;n jeugdige is nie.<\/p>\n<p>Die 32-jarige opsigter het Woensdag, nadat hy die skof van &#8216;n kollega oorgeneem het, op die dader afgekom. Om middernag, het alles gelyk of dit nog in orde was, maar op die middelste vloer, het hy skielik &#8216;n persoon te\u00ebgekom wat \u200b\u200bin die gang in die dowwe gloed van die naglig staan.<\/p>\n<p>&#8220;Ek was verbaas en het gedink dit was &#8216;n inwoner,&#8221; het die verple\u00ebr verduidelik. Die vermeende verkragter het daarna doodluiters die trappe afgeloop na die grondvloer in die rigting van die hoofingang, maar skielik verander van rigting en ontsnap.<\/p>\n<p>Die Somali\u00ebr is egter gou in hegtenis geneem na die misdade. In sy huis, het die polisie &#8216;n paar wit &#8211; nog klam &#8211; tekkies, en &#8216;n stel nat klere in die kas ontdek. Dit is deur &#8216;n 53-jarige polisiesuperintendent aan die media onthul.<\/p>\n<p>Verlede maand het &#8216;n 19-jarige Marokkaanse migrant skuldig gepleit op die verkragting van &#8216;n 90-jarige Duitse vrou helder oordag op pad huis toe van die kerk.<\/p>\n<p>Verlede week is aangekondig dat die Afghaanse reeksmoordenaar en verkragter, Hussein K., deur Duitse aanklaers as &#8216;n jeugdige beskou word, ten spyte van verskeie mediese ouderdomskundiges wat bepaal het dat hy 22-jaar oud was toe hy die 19-jarige Maria Ladenburger vermoor het. Hy het haar liggaam in Dreisamrivier in Freiburg gegooi.<\/p>\n<p>Die meisie was die dogter van &#8216;n top Eurokraat, en ten minste die tweede slagoffer van die moordenaar.<\/p>\n<p>Hy het voorheen &#8216;n ligte twee-en-&#8216;n-half jaar tronkstraf uitgedien vir die verkragting en moord op &#8216;n jong Griekse student wat hy daarna van &#8216;n krans afgegooi het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Duitsland is in skok na &#8216;n dubbele verkragting, en moord deur &#8216;n swart migrant by &#8216;n ouetehuis in Neuenhaus, &#8216;n dorp in die distrik Bentheim in Nedersakse. &#8216;n Somaliese &#8220;asielsoeker&#8221; is aangekla van verkragting van twee gestremde mans in &#8216;n tehuis asook die moord op die vrou van een, in die vroe\u00eb oggendure van 22 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43344\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitsland in skok na verkragtings, moord by ouetehuis deur swarte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43345,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,2715,16687,5170,4947,4489],"class_list":["post-43344","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-immigrasie","tag-migrante","tag-moord","tag-swartes","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43344","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43344"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43344\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43345"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43344"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43344"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43344"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}