{"id":43332,"date":"2017-04-04T05:26:57","date_gmt":"2017-04-04T03:26:57","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43332"},"modified":"2017-04-04T07:33:51","modified_gmt":"2017-04-04T05:33:51","slug":"kragtige-aardbewing-skud-suider-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43332","title":{"rendered":"Kragtige aardbewing skud Suider-Afrika"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Kragtige aardbewing van 6,5 op die Richterskaal het &#8216;n yl bevolkte gebied in Botswana Maandagaand geskud. Geen sterftes is aangemeld nie. <\/p>\n<p>Die skudding was sowat 230 kilometer noordwes van Gaborone en was op &#8216;n diepte van 29 kilometer. Die skudding om 20 voor agt gisteraand is tot in buurlande gevoel. <\/p>\n<p>Verskeie berigte is ontvang dat die skudding duidelik in Gauteng gevoel kon word. In Johannesburg is twee geboue as voorkomingsmaatre\u00ebl ontruim. <\/p>\n<p>&#8216;n Seismoloog van die raad van geo-wetenskap, Dr. Martin Brandt, s\u00ea die skudding om agt minute oor vyf, was inderdaad &#8216;n aardbewing. Brandt s\u00ea egter daar is nie rede tot kommer nie.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die aardbewing van 4,6 se epi-sentrum was in die Klerksdorp-omgewing in Noordwes. Dit is so ver as Welkom in die Vrystaat en Pretoria en Johannesburg in Gauteng gevoel. <\/p>\n<p>Noordwes se regering het bevestig dat &#8216;n aardbewing in die vroe\u00eb oggendure van Maandag 5.2 op die Richterskaal geregistreer het.<\/p>\n<p>Die aardbewing was 5 km onder die aarde se oppervlak en sy episentrum was binne 8 km van die Noordwes dorpie Stilfontein. <\/p>\n<p>LUR Galaletsang Gaolaolwe s\u00ea die provinsiale rampbestuur se span is gestuur om die situasie te evalueer. <\/p>\n<p>ESKOM het bevestig dat daar slegs &#8216;n kragonderbreking was wat reeds reggestel is. Die Kamer van Mynwese en die Departement van Minerale Hulpbronne het ook bevestig dat daar geen beserings was nie.<\/p>\n<p>Kragtige aardbewings in Suider-Afrika is &#8216;n seldsame verskynsel. Mosambiek het in 2006 deurgeloop onder &#8216;n skudding van 7,5 waarin vier mense omgekom het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Kragtige aardbewing van 6,5 op die Richterskaal het &#8216;n yl bevolkte gebied in Botswana Maandagaand geskud. Geen sterftes is aangemeld nie. Die skudding was sowat 230 kilometer noordwes van Gaborone en was op &#8216;n diepte van 29 kilometer. Die skudding om 20 voor agt gisteraand is tot in buurlande gevoel. Verskeie berigte is ontvang &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43332\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kragtige aardbewing skud Suider-Afrika&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7661,5507,6059,17647,23827],"class_list":["post-43332","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aardbewing","tag-botswana","tag-myne","tag-stilfontein","tag-trilling"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43332","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43332"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43332\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43332"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43332"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43332"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}