{"id":43301,"date":"2017-03-31T16:10:43","date_gmt":"2017-03-31T14:10:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43301"},"modified":"2017-03-31T16:10:43","modified_gmt":"2017-03-31T14:10:43","slug":"brief-moslem-aktivis-yusuf-abramjee-val-de-goede-hoop-koshuis-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43301","title":{"rendered":"Brief: Moslem-aktivis Yusuf Abramjee val De Goede Hoop-koshuis aan"},"content":{"rendered":"<p>Op dieselfde dag as wat \u2018n Moslemterroris meer as 40 mense in Londen probeer afmaai het, het die Suid Afrikaanse Moslem-aktivis Yusuf Abramjee \u2018n ongelooflike aggressiewe veldtog teen Afriforum op Twitter geloods. Blykbaar het die papbroekige Afriforum \u2018n \u201cAfrikaans-koshuis\u201d langs Tukkies oopgemaak. Die aktivis Abramjee se tydlyn bevat aanval op aanval, asook klagtes by verskeie organisasies waaronder die universiteit self.<\/p>\n<p>Regse figure soos Paul Joseph Watson en Stefan Molyneux praat gereeld oor die Islamisering van linkse politiek in die Weste. Mens kan dit sien in die obsessie wat Abramjee en die intellektuele klas in SA het met frases soos \u201ccondemn\u201d en \u201chas no place\u201d. Daar is nie \u2018n dag wat verbygaan waartyds \u2018n aspek van die Westerse beskawing of blankes nie \u201cge-condemn\u201d of veroordeel word nie. Ek word briesend as ek die FW de Klerk-video&#8217;s van die vroe\u00eb negentigs kyk. Wat sou die reaksie van die ou SAW gewees het as hulle geweet het dat die woorde \u201ccondemn\u201d en \u201chas no place\u201d elke dag vir amper 30 jaar by blankes se kele afgedruk gaan word?<\/p>\n<figure id=\"attachment_43303\" aria-describedby=\"caption-attachment-43303\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/Yusuf_Abramjee.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-43303\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/Yusuf_Abramjee-300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/Yusuf_Abramjee-300x300.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/Yusuf_Abramjee-100x100.jpg 100w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/Yusuf_Abramjee-148x148.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/Yusuf_Abramjee-31x31.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/Yusuf_Abramjee-38x38.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/Yusuf_Abramjee-215x215.jpg 215w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/Yusuf_Abramjee.jpg 400w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-43303\" class=\"wp-caption-text\">Yusuf Abramjee<\/figcaption><\/figure>\n<p>In Amerika staan \u201csocial activists\u201d as \u201ccommunity organisers\u201d bekend. Die term \u201ccommunity organiser\u201d is deur die kommunistiese Jood Saul Alinsky uitgedink. Dit beskryf iemand wat as agitator vir \u2018n politieke doel optree. Eers was mense agitators vir die \u201cCivil Rights Movement\u201d in die 1960&#8217;s en in vandag se konteks agiteer sulke mense namens globalistiese (meestal anti-blanke) belange. In 2016 was Ambramjee in twee groot \u201ccommunity organising\u201d-gevegte betrokke. Die eerste man wat onder sy skerp tong deurgeloop het, was \u2018n skaam Afrikaner genaamd Richard Botha. Botha het beswaar aangeteken teen die konstruksie van \u2018n moskee in Valhalla. Die saak gaan een of ander tyd vanjaar voor \u2018n hof draai en soos altyd verwag ek dat die blanke man en sy gemeenskapsveldtog sal verloor. In Junie laas jaar het Abramjee \u2018n ontsettend kleinlike veldtog teen \u2018n gestremde onderwyser van Johannesburg gelei. Sy sonde? \u2018n Brief wat verskille tussen die Islamitiese geloof en Christenskap uitwys. Toe die onderwyser, Bob Fuller, weier om terug te staan, het Abramjee die saak laat vaar omdat Suid-Afrika, mislukte staat wat hy is, alreeds na sy volgende rasseherrie \u2014 die Andre Slade-sage \u2014 aanbeweeg het.<\/p>\n<p>In die verlede het Abramjee al telke male die \u201cIslamofobie\u201d-kaart gespeel, maar hy spreek homself ook gereeld uit teen die regime van dr Assad. Persoonlik ondersteun ek dr Assad se regime, Iran se anti-Sionistiese-en-rasbewuste staat en Hezbollah. Maak dit my \u2018n \u201cIslamofoob\u201d of \u2018n \u201cterroriste-ondersteuner\u201d? Ek was al met Soenni-Moslems in argumente waar ek in dieselfde asem as \u2018n \u201cIslamofoob\u201d en \u201cterroriste-ondersteuner\u201d uitgekryt is. Blankes besef nie hoe groot die Soenni\/Sjia-skeiding tans in die Midde-Ooste is nie. President Poetin ondersteun duidelik die Sjia-faksie; ek stem saam met hierdie standpunt.<\/p>\n<p>Ek neem aan dat Afriforum se koshuis geskep is om blanke studente te beskerm teen die chaos wat tans op SA kampusse heers. Dr Dan se goeie vriend Jared Taylor skryf al dekades oor die konsep van \u201cwhite flight\u201d. Hierdie konsep is onlangs as \u2018n akademiese term aanvaar. In sekere aspekte was die Voortrekkers van destyds ook deel van \u2018n soort \u201cwhite flight\u201d. Die probleem is dat ons ras al te lank weghardloop van rassekonflik en die probleme wat deur multikulturalisme geskep is. Daar word nou summier vir ons voorgeskryf dat enige vorm van \u201cselfbeskikking\u201d \u2014 of dit nou in SA of in Wes-Europa of in Amerika is \u2014 glad nie geduld sal word nie en dat blankes <em>gedwing<\/em> sal word om as verpesde minderhede onder vyandige, bloeddorstige regimes te verkeer. Ek s\u00ea nee! Die altregs s\u00ea nee!<\/p>\n<p>My standpunt oor die Afrikaner se situasie bly onveranderd. Daar is g\u00e9\u00e9n toekoms vir die blanke in Afrika nie. Afrikaans sal waarskynlik teen 2050 \u2018n uitgestorwe taal wees en die landbousektor sal teen 2030 soos Zimbabwe s&#8217;n ineengestort het. Laasweek het die voormalige hoof van die BNP, Nick Griffin, aangekondig dat hy permanent sy tuiste in Brittanje gaan verlaat om na Hongarye te verhuis. Hy beplan om in landelike gebiede opleiding aan apolitiese, rasbewuste, nasionalistiese bewegings te verskaf. Hy voorspel dat alle vryheidslustige blankes binne die volgende 20 jaar na Oos-Europa sal verhuis. In die verlede het ek baie van Griffin verskil, maar ek dink hy is reg. Kallie, ek weet jy lees Praag skelmpies terwyl jou vrou slaap. Luister nou mooi na my, as jy slim wil wees, open jy die De Goede Hoop-koshuis in Estland of Abkhasi\u00eb, want in Suid-Afrika is jou volk en ras duidelik lankal nie meer welkom nie.<\/p>\n<p>\u2014 Vicky<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op dieselfde dag as wat \u2018n Moslemterroris meer as 40 mense in Londen probeer afmaai het, het die Suid Afrikaanse Moslem-aktivis Yusuf Abramjee \u2018n ongelooflike aggressiewe veldtog teen Afriforum op Twitter geloods. Blykbaar het die papbroekige Afriforum \u2018n \u201cAfrikaans-koshuis\u201d langs Tukkies oopgemaak. Die aktivis Abramjee se tydlyn bevat aanval op aanval, asook klagtes by verskeie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43301\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brief: Moslem-aktivis Yusuf Abramjee val De Goede Hoop-koshuis aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43302,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[167,23820,5361,11840,23819,5801,5802,23818],"class_list":["post-43301","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-afrikaans","tag-de-goede-hoop","tag-islam","tag-koshuis","tag-richard-botha","tag-tukkies","tag-universiteit-van-pretoria","tag-yusuf-abramjee"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43301","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43301"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43301\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43302"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43301"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43301"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43301"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}