{"id":43294,"date":"2017-03-31T09:46:46","date_gmt":"2017-03-31T07:46:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43294"},"modified":"2017-03-31T09:46:46","modified_gmt":"2017-03-31T07:46:46","slug":"groenlig-vir-skaliegas-ontginning-in-die-karoo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43294","title":{"rendered":"Groenlig vir skaliegas-ontginning in die Karoo"},"content":{"rendered":"<p>Die regering het die groen lig gegee vir die ontwikkeling van skaliegas in die Karoo, het die minister van minerale bronne Mosebenzi Zwane ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het dit tydens &#8216;n gemeenskapsbetrokkenheidsgeleentheid by skaliegas-ontwikkeling in Richmond, in die Noord-Kaap ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Op grond van die balans van die beskikbare wetenskaplike bewyse, het die regering &#8216;n besluit geneem om voort te gaan met die ontwikkeling van skaliegas in die Karoo van Suid-Afrika,&#8221; het hy ges\u00ea in &#8216;n toespraak.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die regulerende raamwerk sal verseker dat skaliegas &#8220;ordelik en veilig ontwikkel&#8221; word deur hidrouliese breking, algemeen in Engels bekend as &#8220;fracking&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Die finalisering van Minerale en Petroleum Resources Development Act (MPRDA) wysigings sal ook help om die ontwikkeling van skalie gas te bespoedig,&#8221; het Zwane ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die departement beraam dat tot 50 biljoen [&#8216;trillion&#8217; in Engels] kubieke voet skaliegas wat verhaalbaar in die Karoo-kom kan wees, veral in die Oos-, Noord- en Wes-Kaap.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea dit is in hul belang om te verseker dat alle Suid-Afrikaners bevoordeel word sosiaal en ekonomies deur die minerale rykdom.<\/p>\n<p>Die land is grootliks afhanklik van steenkool as &#8216;n enkele bron van energie vir baie jare al.<\/p>\n<p>Die regering het besluit om die energiemandjie te diversifiseer om voorsiening te maak vir &#8220;koste-mededingende energie-sekuriteit&#8221; en &#8220;aansienlike vermindering van die koolstofvoetspoor&#8221;.<\/p>\n<p>Zwane het gister ges\u00ea hulle was bewus van die risiko&#8217;s en &#8220;uitdagings&#8221; van die ontwikkeling, veral op water en die omgewing.<\/p>\n<p>Swart gemeenskappe sal glo voordeel trek uit skaliegasontwikkeling, terwyl die SKA radioteleskoop-opset glo nie geraak sal word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die regering het die groen lig gegee vir die ontwikkeling van skaliegas in die Karoo, het die minister van minerale bronne Mosebenzi Zwane ges\u00ea. Hy het dit tydens &#8216;n gemeenskapsbetrokkenheidsgeleentheid by skaliegas-ontwikkeling in Richmond, in die Noord-Kaap ges\u00ea. &#8220;Op grond van die balans van die beskikbare wetenskaplike bewyse, het die regering &#8216;n besluit geneem om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43294\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Groenlig vir skaliegas-ontginning in die Karoo&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43295,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5122,11790,15676,11791],"class_list":["post-43294","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-energie","tag-karoo","tag-ska","tag-skaliegas"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43294","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43294"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43294\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43295"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43294"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43294"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43294"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}