{"id":43230,"date":"2017-03-27T06:41:37","date_gmt":"2017-03-27T04:41:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43230"},"modified":"2017-03-27T06:45:25","modified_gmt":"2017-03-27T04:45:25","slug":"marine-le-pen-besoek-poetin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43230","title":{"rendered":"Marine Le Pen besoek Poetin"},"content":{"rendered":"<p>President Vladimir Poetin het met die leier van die Front National, Marine Le Pen, in die Kremlin Vrydag vergader, het Reuters berig, en aan &#8220;haar &#8216;n potensi\u00eble hupstoot vir haar veldtog oorhandig om die presidensi\u00eble verkiesing volgende maand in Frankryk te wen&#8221;.<\/p>\n<p>Le Pen se die besoek aan Rusland is op uitnodiging van Leonid Sloetski, hoof van die laerhuis van die Russiese parlement se buitelandse sake komitee. Dit was haar vierde besoek aan Moskou sedert 2011.<\/p>\n<p>Die Russiese president het sy Franse gas as verteenwoordigend van &#8216;n &#8220;nogal vinnig groeiende element in Europese politieke partye&#8221; beskryf. Hy het bygevoeg dat hy nie die politieke gebeure in Frankryk wil be\u00efnvloed op enige manier nie, maar dat Rusland die reg voorbehou om met alle verteenwoordigers te praat oor die politieke spektrum.<\/p>\n<p>&#8220;Natuurlik het ek geweet dat die verkiesingsveldtog in Frankryk aktief ontwikkel,&#8221; het Poetin ges\u00ea. Die vergadering is &#8216;n bonus vir Le Pen as dit kan help om haar buitelandse profiel te verhoog.<\/p>\n<p>Poetin is al beskryf as &#8220;die magtigste man in die w\u00eareld&#8221;, selfs deur sy teenstanders in &#8216;n onlangse CNN dokument\u00ear. &#8220;Hy verteenwoordig &#8216;n soewereine nasie &#8230; &#8216;n nuwe visie &#8230; &#8216;n nuwe w\u00eareld,&#8221; het Le Pen in Moskou na haar ontmoeting met die Russiese leier opgemerk.<\/p>\n<p>Ludovic de Danne, internasionale adviseur van Le Pen wat deelgeneem het aan die vergadering by die Kremlin, het ges\u00ea: &#8220;Hy [Poetin] wou haar baie geluk toewens vir die presidensi\u00eble verkiesing.&#8221;<\/p>\n<p>Danne het vroe\u00ebr opgemerk: &#8220;Macron-Merkel dis die kwynende establishment, Le Pen en Poetin verteenwoordig die vryheid van volke, en samewerking in &#8216;n multi-pol\u00eare w\u00eareld.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Met Donald Trump in die Weste, en Vladimir Poetin in die Ooste, is Marine Le Pen duidelik die minste ge\u00efsoleer van al die presidensi\u00eble kandidate,&#8221; het die FN se sekretaris-generaal, Nicolas Bay opgemerk voor die besoek aangekondig is.<\/p>\n<p>Heinz-Christian Strache, die leier van Vryheidsparty (FPO) in Oostenryk se reis na Moskou voor die Oostenrykse verkiesing om &#8216;n samewerkingsooreenkoms te teken, is nog &#8216;n voorbeeld van Europese vriendskaplikheid met Rusland.<\/p>\n<p>Die Kremlin het intussen bewerings dat Russiese media &#8220;vals nuus&#8221; versprei in &#8216;n poging om in te meng in die Franse presidensi\u00eble wedloop verwerp en ges\u00ea kandidaat Emmanuel Macron vergis homself. Rusland is ook daarvan beskuldig dat hy die Amerikaanse verkiesing be\u00efnvloed het, maar sonder bewys.<\/p>\n<p>Vrydag, het Poetin se woordvoerder Dmitri Peskov aan verslaggewers ges\u00ea Le Pen het nie enige finansi\u00eble hulp aan haar politieke party bespreek nie. Die FN het &#8216;n lening van \u20ac9 miljoen van &#8216;n Moskouse bank in 2014 bekom.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Vladimir Poetin het met die leier van die Front National, Marine Le Pen, in die Kremlin Vrydag vergader, het Reuters berig, en aan &#8220;haar &#8216;n potensi\u00eble hupstoot vir haar veldtog oorhandig om die presidensi\u00eble verkiesing volgende maand in Frankryk te wen&#8221;. Le Pen se die besoek aan Rusland is op uitnodiging van Leonid Sloetski, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43230\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Marine Le Pen besoek Poetin&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43231,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[15550,1093,22483,7303,5440,2078],"class_list":["post-43230","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-fn","tag-frankryk","tag-le-pen","tag-moskou","tag-poetin","tag-rusland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43230","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43230"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43230\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43231"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43230"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43230"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43230"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}