{"id":43187,"date":"2017-03-22T12:01:09","date_gmt":"2017-03-22T10:01:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43187"},"modified":"2017-03-22T18:32:30","modified_gmt":"2017-03-22T16:32:30","slug":"le-pen-stormloop-verwarde-macron-in-tv-debat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43187","title":{"rendered":"Le Pen stormloop verwarde Macron in TV-debat"},"content":{"rendered":"<p>Marine Le Pen het met haar waarskynlike presidensi\u00eble teenstander, Emmanuel Macron, oor immigrasie, integrasie en die internasionale statuur van Frankryk gebots in &#8216;n TV-debat waaraan al vyf kandidate deelgeneem het.<\/p>\n<p>Die voorspel tot die verkiesingsgeveg het vir drie en &#8216;n half uur aangehou, met Le Pen en Macron as die twee vernaamste teenstanders in terme van beleid. Sosialis Benoit Hamon, die Republikeine se Fran\u00e7ois Fillon, en die ver-linkse kandidaat Jean-Luc M\u00e9lenchon het in die agtergrond vervaag.<\/p>\n<p>Macron, &#8216;n voormalige minister van ekonomie met geen partyaanhangers nie en wat nog nooit &#8216;n verkose pos gehad het nie, was senuweeagtig en verbouereerd by tye met &#8216;n vasberade en selfversekerde Le Pen aan die oorkant. Sy het gekonsentreer op haar onervare opponent.<\/p>\n<p>Sy het Macron tydens die debat oor immigrasie, werksgeleenthede en die EU gebraai. Le Pen het daarop gewys byvoorbeeld dat Macron die boerkini, die swemkous, verdedig het: &#8220;Ons het Islamiete in ons land,&#8221; het Le Pen ges\u00ea. &#8220;Die eise is aanhoudend,&#8221; het sy ges\u00ea, insluitend oor sake soos kos en klere.<\/p>\n<p>Macron het verle\u00eb en onsamehangend geantwoord: &#8220;Ek is nie hier om woorde in jou mond te l\u00ea nie. Ek het nie &#8216;n buikspreker nodig nie.&#8221;<\/p>\n<p>Hy het sy uiterste bes probeer om onskuldig en deugsaam te lyk, maar Le Pen het sy poging gekelder deur te wys op sy reputasie vir le\u00eb, langdradige toesprake.<\/p>\n<p>Toe hy uitvaar oor die beskerming van Frankryk se &#8220;onafhanklikheid&#8221; het Le Pen geantwoord: &#8220;Jy het gepraat vir sewe minute, en ek het geen idee wat jy ges\u00ea het nie,&#8221; het sy ges\u00ea. &#8220;Jy het niks ges\u00ea nie. Elke keer as jy praat, is dit &#8216;n bietjie van hierdie, en &#8216;n bietjie van daardie wat jy leen, maar jy verbind jouself nooit tot enigiets.&#8221;<\/p>\n<p>Nicilas Dhuicq, &#8216;n lid van die Republikeine party, het aan Sputnik News ges\u00ea: &#8220;Die media in Frankryk is pro-Macron, want hy is &#8216;n vars gesig en hy is pro-links. Hy is besig om homself as iets nuuts en modern voor te hou maar in werklikheid was sy toespraak heeltemal leeg.&#8221;<\/p>\n<p>Macron het beter verhoudinge met Rusland verwerp: &#8220;Ons het &#8216;n lang verhaal met die Verenigde State van Amerika. Saam het ons vrede op die planeet gebou&#8230; Vandag wil ek graag meer onafhanklikheid sien. Nie nader aan [die Russiese president Vladimir] Poetin beweeg nie,&#8221; het Macron verklaar.<\/p>\n<p>Maar Marine het opgemerk dat sy geensins belangstel om Angela Merkel se adjunk-kanselier te wees nie<\/p>\n<p>Die eerste ronde in die presidensi\u00eble verkiesing sal plaasvind op 23 April, en die voorloper twee kandidate sal na die tweede ronde op 7 Mei deurdring. Meningspeilings wys dat Le Pen en Macron die mees waarskynlike teenstanders sal wees.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Marine Le Pen het met haar waarskynlike presidensi\u00eble teenstander, Emmanuel Macron, oor immigrasie, integrasie en die internasionale statuur van Frankryk gebots in &#8216;n TV-debat waaraan al vyf kandidate deelgeneem het. Die voorspel tot die verkiesingsgeveg het vir drie en &#8216;n half uur aangehou, met Le Pen en Macron as die twee vernaamste teenstanders in terme &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43187\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Le Pen stormloop verwarde Macron in TV-debat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43188,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[1093,22483,23639],"class_list":["post-43187","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-frankryk","tag-le-pen","tag-macron"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43187","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43187"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43187\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43188"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43187"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43187"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43187"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}