{"id":43163,"date":"2017-03-17T07:19:58","date_gmt":"2017-03-17T05:19:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43163"},"modified":"2017-03-17T07:21:10","modified_gmt":"2017-03-17T05:21:10","slug":"swart-heksejag-teen-zille-kom-omdat-sy-kolonialisme-verdedig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43163","title":{"rendered":"Swart heksejag teen Zille kom omdat sy kolonialisme verdedig"},"content":{"rendered":"<p>Wes-Kaapse premier, Helen Zille, sal aan &#8216;n dissiplin\u00eare proses onderwerp word oor haar twiets oor kolonialisme, het die DA-leier, Mmusi Maimane, gister ges\u00ea.<\/p>\n<p>As gas op 702, na aanleiding van &#8216;n oproer oor die twiets, het hy homself gedistansieer daarvan en het ges\u00ea dit is onaanvaarbaar.<\/p>\n<p>Zille het glo die sosiale mediabeleid van die party oortree, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is bedoel om &#8216;n dissiplin\u00eare proses te wees. Ek het as &#8216;n Suid-Afrikaner gekom en veroordeel dit. Die bewoording is onverdedigbaar.&#8221;<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea &#8216;n lid wat sosiale mediabeleid van die party oortree kan beboet word, of hul lidmaatskap verloor.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr het Zille getwiet: &#8220;Op &#8216;n vliegtuig en sal nie op die Wi-Fi wees sodat ek diegene af kan sny wat dink elke aspek van koloniale nalatenskap was sleg nie.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Vir diegene wat beweer nalatenskap van kolonialisme was net negatief, dink aan ons onafhanklike regbank, vervoerinfrastruktuur, lopende water ens,&#8221; het sy geskryf.<\/p>\n<p>Sy het later om verskoning gevra.<\/p>\n<p>DA-LP Dianne Kohler Barnard se partylidmaatskap is be\u00ebindig aan die einde van Oktober 2015, nadat sy joernalis Paul Kirk se Facebook-pos gedeel het.<\/p>\n<p>&#8220;Kom asseblief terug PW Botha &#8211; jy was veel meer eerlik as enige van hierdie [African National Congress] skurke, en jy het &#8216;n baie beter diens aan die publiek gelewer,&#8221; het dit gelees.<\/p>\n<p>Na &#8216;n dissiplin\u00eare verhoor, waar sy skuldig gepleit het, is haar skorsing opgehef n\u00e1 &#8216;n app\u00e8l. Die party het besluit om haar in haar posisie tot aan die einde van die vyfde Parlement te hou, op voorwaarde dat sy nie enige oortreding gedurende daardie tydperk begaan nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wes-Kaapse premier, Helen Zille, sal aan &#8216;n dissiplin\u00eare proses onderwerp word oor haar twiets oor kolonialisme, het die DA-leier, Mmusi Maimane, gister ges\u00ea. As gas op 702, na aanleiding van &#8216;n oproer oor die twiets, het hy homself gedistansieer daarvan en het ges\u00ea dit is onaanvaarbaar. Zille het glo die sosiale mediabeleid van die party &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43163\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart heksejag teen Zille kom omdat sy kolonialisme verdedig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43164,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7599,23803,6688,6969],"class_list":["post-43163","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-da","tag-heksejaf","tag-helen-zille","tag-kolonialisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43163","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43163"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43163\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43164"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43163"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43163"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43163"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}