{"id":43152,"date":"2017-03-16T13:16:56","date_gmt":"2017-03-16T11:16:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43152"},"modified":"2017-03-16T13:16:56","modified_gmt":"2017-03-16T11:16:56","slug":"swartes-steel-alles","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43152","title":{"rendered":"&#8216;Swartes steel alles&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Duitse w\u00eareldreisiger het gesorg vir &#8216;n herrie toe sy as gas van die Duitse uitsender ZDF, besluit het om haar ervaringe van swart mense in Suid-Afrika in &#8216;n bietjie meer besonderhede te beskryf.<\/p>\n<p>Heidi Hetzer (79) het al die hele w\u00eareld oor die afgelope twee en &#8216;n half jaar volgereis: Van Berlyn via Oos-Europa, Nieu-Seeland, die VSA, Suid-Afrika, Frankryk, Keulen, dan terug na die hoofstad Berlyn.<\/p>\n<p>Maandag was sy die ZDF oggendgas, om te gesels oor haar toer &#8211; byvoorbeeld deur Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Hetzer het eers haar goeie indrukke van die land gegee. &#8220;Die afdelingswinkels het alles. En alles is goedkoper. Die KaDeWe [&#8216;n Duitse afdelingswinkel] is &#8216;n gemors daarteen gemeet. En die natuur, is iets moois. So kan mens lewe!&#8221;<\/p>\n<p>Byna die paradys, maar in dieselfde asem het Hetzer ook opgemerk: &#8220;Maar soos elders, is daar nadele. Diefstal. Die swartes steel selfs &#8216;n ou baadjie wanneer jy die motor verlaat. Hulle steel alles. My ketting het hulle gesteel, die vensters gebreek, die GPS gesteel, die hele motor leeggesteel binne, my tasse, alles.&#8221;<\/p>\n<p>Die ZDF aanbieder Jana Pareigis was sigbaar onthuts deur die eerlike vertelling. Pareigis is swart.<\/p>\n<p>Pareigis het gou die tante onderbreek en die onderwerp verander met &#8216;n kort-af &#8220;Dis net &#8216;n arm land.&#8221;<\/p>\n<p>Pareigis, wat ook werk as &#8216;n aanbieder vir die Duitse Uitsaaidiens DW, het die premi\u00e8re van hul nuwe dokument\u00eare program &#8220;Afro.Deutschland&#8221; gevier verlede Donderdag. <\/p>\n<p>Dit gaan heel voorspelbaar oor &#8220;rassisme en diskriminasie&#8221; en hoe om dit te &#8220;bestry&#8221;. Pareignis het haar persoonlike ervarings van hoe dit is om swart te wees in Duitsland gedeel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Duitse w\u00eareldreisiger het gesorg vir &#8216;n herrie toe sy as gas van die Duitse uitsender ZDF, besluit het om haar ervaringe van swart mense in Suid-Afrika in &#8216;n bietjie meer besonderhede te beskryf. Heidi Hetzer (79) het al die hele w\u00eareld oor die afgelope twee en &#8216;n half jaar volgereis: Van Berlyn via Oos-Europa, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43153,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23796,5227,218,5570,2242,23797],"class_list":["post-43152","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-diefstal-swartes","tag-duitsland","tag-misdaad","tag-roof","tag-suid-afrika","tag-zdf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43152","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43152"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43152\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43153"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43152"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43152"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43152"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}