{"id":43137,"date":"2017-03-15T08:07:38","date_gmt":"2017-03-15T06:07:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43137"},"modified":"2017-03-15T08:28:06","modified_gmt":"2017-03-15T06:28:06","slug":"statebondspele-minister-mors-miljoene","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43137","title":{"rendered":"Statebondspele: Minister mors miljoene"},"content":{"rendered":"<p>Die Minister van Sport, Fikile Mbalula s\u00ea Durban het die bod om die Statebondspele in 2022 aan te bied verloor omdat die Statebondspele-federasie se begrotingsaanvraag &#8220;te hoog&#8221; was. <\/p>\n<p>Die Statebondspele-federasie het vroe\u00ebr aangekondig dat Durban nie die Spele sal aanbied nie nadat amptenare glo versuim het om van die spertye te haal.<\/p>\n<p>Mbalula het tydens &#8216;n mediakonferensie in Durban sy departement se versuim weggepraat. Hy s\u00ea die Federasie het gevra dat Suid-Afrika agt miljard bestee om die Spele aan te bied.<\/p>\n<p>Die regering is nou skielik van mening dat die geld aangewend kan word om arm gemeenskappe op te hef, nadat die ANC-kleptokrasie saam met die Ethekwini Metroraad al miljoene uitgemors het op die bod.<\/p>\n<p>Mbalula het die regering se teleurstelling uitgespreek veral n\u00e1 wat hy beskryf het as die &#8220;positiewe terugvoer&#8221; van die evaluasiekomitee.<\/p>\n<p>Mbalula het oor die R118 miljoen bestee aan die bod vir Durban om die Statebondspele in 2022 aan te bied om eers heelwat later te ontdek dat dit &#8220;te hoog&#8221; is. <\/p>\n<p>Daardie miljoene het waarskynlik nie vir armoedeverliging gegaan nie, maar in die sakke van die verkwisters beland.<\/p>\n<p>Mbalula het alle gevaarligte oor die kostes ge\u00efgnoreer. Suid-Afrika kon glo net R4 miljard beskostig, wat nie naastenby genoeg was om die geleentheid aan te bied nie, s\u00ea die minister nou.<\/p>\n<p>Wat eintlik gebeur het, is dat Durban verskeie spertye, veral rakende finansi\u00eble waarborge, misgeloop het. &#8216;n Nuwe bod is daarna voorgel\u00ea met &#8216;n ononderhandelbare begroting van vier miljard rand, maar die regering het steeds nie van die waarborge gelewer nie.<\/p>\n<p>SASCOC het ook versuim om &#8216;n behoorlike finansi\u00eble impakstudie oor die koste en voordele vir die gasheerstad Durban uit te voer, wat beteken dat Suid-Afrika nie &#8216;n idee gehad het van wat die ware finansi\u00eble impak op die land sou gewees het nie.<\/p>\n<p>Die hele tenderproses was gedoem van die begin af. Suid-Afrika was swak voorberei en ondergefinansier, maar die swart ego&#8217;s was te groot om dit met nederigheid te aanvaar.<\/p>\n<p>Mbalula het waarskynlik gedink as &#8216;n nog &#8216;n modieuse bril op sy groot neus pas, is hy die man van die oomblik en basta. <\/p>\n<p>Die federasie s\u00ea die jongste dokumente verskil te veel van die oorspronklike plan en &#8216;n alternatiewe gasheer word nou gesoek. Liverpool is die mees waarskynlike kandidaat.<\/p>\n<p>Die Statebondspele het nog nooit in Afrika plaasgevind nie, en dit lyk nie asof dit gou gaan gebeur nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Minister van Sport, Fikile Mbalula s\u00ea Durban het die bod om die Statebondspele in 2022 aan te bied verloor omdat die Statebondspele-federasie se begrotingsaanvraag &#8220;te hoog&#8221; was. Die Statebondspele-federasie het vroe\u00ebr aangekondig dat Durban nie die Spele sal aanbied nie nadat amptenare glo versuim het om van die spertye te haal. Mbalula het tydens [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43138,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[3031,9791,15289,10449],"class_list":["post-43137","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-durban","tag-fikile-mbalula","tag-minister-van-sport","tag-statebondspele"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43137","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43137"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43137\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43138"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43137"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43137"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43137"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}