{"id":43120,"date":"2017-03-13T09:27:12","date_gmt":"2017-03-13T07:27:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43120"},"modified":"2017-03-13T09:27:12","modified_gmt":"2017-03-13T07:27:12","slug":"kind-gewond-na-polisie-en-gemeenskap-slaags-raak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43120","title":{"rendered":"Kind gewond na polisie en gemeenskap slaags raak"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Elf-jarige swart kind is gewond, terwyl 19 winkels wat aan buitelanders behoort, beskadig is nadat die polisielede en die gemeenskap naby Wesselsbron in die Vrystaat Saterdag slaags geraak het.<\/p>\n<p>&#8216;n Polisiewoordvoerder, Montantsi Makhele, s\u00ea die polisie was besig met &#8216;n roetine-operasie by &#8216;n plaaslike taverne omstreeks 19:00, toe lede van die gemeenskap begin toi-toi het. Hy s\u00ea lede van die gemeenskap was blykbaar nie tevrede is met die optrede deur die polisie nie, waarna &#8216;n ernstige konfrontasie gevolg het.<\/p>\n<p>Polisievoertuie is met klippe bestook, terwyl 19 winkels beskadig is in die proses. Makhele s\u00ea die kind se beserings het gekom nadat die polisie rubberkoe\u00ebls gebruik het om die skare uiteen te jaag.<\/p>\n<p>Nege mense is in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld.<\/p>\n<p>Intussen hou verkeersbeamptes &#8216;n wakende oog op die N2 naby Borchard Quarry naby die Kaapstad Internasionale Lughawe waar swart amokmakers ook vroe\u00ebr oproerig geraak het. <\/p>\n<p>Dit volg nadat protesoptrede vroe\u00ebr in die gebied uitgebreek het. Die snelweg is weer vir verkeer oopgestel, maar die verkeerspolisie is nog op die toneel. <\/p>\n<p>&#8216;n Voetganger is glo op die N2 naby Spineweg dood. Die voorval, wat kort n\u00e1 middernag plaasgevind het, word ondersoek. <\/p>\n<p>Motoriste word ook aangeraai om die omgewing van Riverlea, wes van Johannesburg, te vermy. <\/p>\n<p>Swart inwoners in die gebied het het oproerig geraak en verskeie paaie afgesper. Die rede vir die protesoptrede is nog onduidelik. Die verkeersvloei op Hoofrifweg word ernstig belemmer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Elf-jarige swart kind is gewond, terwyl 19 winkels wat aan buitelanders behoort, beskadig is nadat die polisielede en die gemeenskap naby Wesselsbron in die Vrystaat Saterdag slaags geraak het. &#8216;n Polisiewoordvoerder, Montantsi Makhele, s\u00ea die polisie was besig met &#8216;n roetine-operasie by &#8216;n plaaslike taverne omstreeks 19:00, toe lede van die gemeenskap begin toi-toi &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43120\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kind gewond na polisie en gemeenskap slaags raak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5806,15219,23787,11824,5593,5488,6823],"class_list":["post-43120","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-betogings","tag-hoofrifweg","tag-hoofweg","tag-n2","tag-onrus","tag-oproer","tag-protes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43120","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43120"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43120\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43120"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43120"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43120"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}