{"id":43116,"date":"2017-03-13T09:19:20","date_gmt":"2017-03-13T07:19:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43116"},"modified":"2017-03-13T09:21:25","modified_gmt":"2017-03-13T07:21:25","slug":"sassa-hoof-onthul-hoe-minister-hom-gekeer-het-om-nuwe-kontrakteur-aan-te-stel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43116","title":{"rendered":"Sassa-hoof onthul hoe minister hom gekeer het om nuwe kontrakteur aan te stel"},"content":{"rendered":"<p>Sassa-hoof, Thokozani Magwaza, het uiteindelik sy verskyning gemaak en homself verwerdig om oor die krisis in sy organisasie, &#8216;n woordjie te doen.<\/p>\n<p>Die krisis word gekenmerk deur ANC-figure wat hul inkompetensie tentoonstel en wegkruip vir moeilike vrae.<\/p>\n<p>Die Sassa-debakel kan moontlik daartoe kan lei dat 17 miljoen amper uitsluitlik swart begunstigdes nie volgende maand hul staatstoelaes kry nie.<\/p>\n<p>City Press berig Magwaza het verskeie kere probeer om die Grondwethof te nader vir leiding oor hoe om die kontrak met Cash Paymaster Services te be\u00ebindig en &#8216;n ander kontrakteur aan te stel, maar is verhoed deur Maatskaplike Ontwikkelingsminister, Bathabile Dlamini.<\/p>\n<p>Magwaza wat vir meer as &#8216;n week reeds met &#8220;siekverlof&#8221; is, beweer dat Dlamini hom drie keer verhinder het om dokumente aan die Grondwethof te voorsien. <\/p>\n<p>&#8216;n Navorsingsverslag oor Sassa se onvermo\u00eb om die verspreiding van toelaes by CPS oor te neem is glo ook van hom weerhou. <\/p>\n<p>Verder is Sassa-personeel aanges\u00ea om slegs leiding van Dlamini se prokureurs te neem, en Dlamini het glo planne om die SA Poskantoor in te trek om toelaes te versprei, gekelder.<\/p>\n<p>Sassa het tot vieruur vanmiddag tyd om die Grondwethof volledige besonderhede te gee van &#8216;n nuwe kontrak met Cash Paymaster Services om maatskaplike toelaes te betaal. <\/p>\n<p>Die Poskantoor het ook sy dienste aangebied as &#8216;n alternatiewe opsie om toelaes te versprei. Die hof het verlede week vrae aan Sassa en die departement gestuur en wil weet op daar &#8216;n ooreenkoms tussen die twee partye is &#8211; en indien wel &#8211; wat dit behels \u00e9n of dit wettig is. <\/p>\n<p>Die huidige kontrak verstryk aan die einde van die maand en is vroe\u00ebr deur die hof as onwettig verklaar. Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini het die moontlikheid dat banke die taak kan oorneem uitgesluit. <\/p>\n<p>Sy s\u00ea banke het onder meer nie genoeg toegang tot landelike gebiede nie. Cosatu se sekretaris in die Wes-Kaap, Tony Ehrenreich, s\u00ea intussen die arbeidsfederasie oorweeg sy opsies as die regering nie inmeng in die maatskaplike toelae-fiasko nie. <\/p>\n<p>Ehrenreich s\u00ea Cosatu-lede gaan die las dra om hul lone te deel met begunstigdes van maatskaplike toelaes indien dit nie uitbetaal word nie. Hy s\u00ea die ministerie en regering neem nie di\u00e9 belangrike aangeleentheid ernstig op nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sassa-hoof, Thokozani Magwaza, het uiteindelik sy verskyning gemaak en homself verwerdig om oor die krisis in sy organisasie, &#8216;n woordjie te doen. Die krisis word gekenmerk deur ANC-figure wat hul inkompetensie tentoonstel en wegkruip vir moeilike vrae. Die Sassa-debakel kan moontlik daartoe kan lei dat 17 miljoen amper uitsluitlik swart begunstigdes nie volgende maand hul &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43116\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sassa-hoof onthul hoe minister hom gekeer het om nuwe kontrakteur aan te stel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23786,15630,15961,20025],"class_list":["post-43116","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-maatskaplike-dienste","tag-sassa","tag-staatstoelaes","tag-uitkerings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43116","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43116"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43116\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43116"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43116"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43116"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}