{"id":4310,"date":"2009-02-27T02:08:12","date_gmt":"2009-02-27T02:08:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4310"},"modified":"2009-02-27T02:08:12","modified_gmt":"2009-02-27T02:08:12","slug":"taxis-lei-die-verval-in-anargie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4310","title":{"rendered":"Taxi&#8217;s lei die verval in anargie"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Taxi-bestuurders is die krygshere van die misdaadhool wat die land onder die ANC-bewind geword het. Hulle voer territoriale oorlo&euml; teen mekaar, bedreig ander padgebruikers en selfs hul eie passasiers.<\/p>\n<p>Tydens die spitsverkeer soggens en saans kan honderde en duisende taxibestuurders gesien word wat verkeersre&euml;ls blatant verontagsaam en ander padgebruikers met minagting behandel. Nietemin tree die sogenaamde metropolisie nie teen hulle op nie. Die owerheid is besig om siendero&euml; die taxi-euwel te laat gedy en in di&eacute; opsig is Suid-Afrika nie anders as enige ander Afrikaland waar wet en orde dikwels selektief &#8211; indien hoegenaamd &#8211; toegepas word.<\/p>\n<p>Die informele en baie onveilige vervoerstelsel wat taxi&#39;s verteenwoordig, is ook aan die wortel van die chaotiese plakkery rondom ons stede omdat enigiemand wat &#39;n plakkershut in die veld oprig uiteindelik iewers &#39;n taxi gaan vind om hom te vervoer. Ook word taxi&#39;s gebruik vir onwettige handel, onder andere in vuurwapens &#8211; terwyl wettige vuurwapeneienaars se wapens deur die owerheid gekonfiskeer word met behulp van sy lomp en kwaadwillige wapenwette.<\/p>\n<p>Taxi&#39;s is boonop vir &#39;n ho&euml; persentasie van padongelukke verantwoordelik. Dit kos die land jaarliks miljarde aan voertuigskade, lewensverlies en gesondheidsdienste.<\/p>\n<p>Terwyl Maria Ramos die spoorvervoerstelsel vernietig het terwille van korttermynbesparings, is &#39;n groot deel van die bevolking &#8211; ook die groot aantal onwettige immigrante &#8211; afhanklik van di&eacute; kriminele agter die stuurwiel om hul van punt A na punt B te vervoer.<\/p>\n<p>Slegs &#39;n eie staat sal die Afrikanervolk red van die gemors en geweld waarin die land versink het en mense wat dit ontken, is nie net onintelligent nie, maar ondersteun die groteske immoraliteit van hierdie stelsel.<\/p>\n<p>Die taxibestuurders sal moor en misdaad pleeg solank as wat hulle toegelaat word en solank die vrome maar wrede voorstanders van &quot;demokrasie&quot; en &quot;menseregte&quot; die werklike bloedbad wat hulle in Suid-Afrika geskep het met hul leuens probeer kamoefleer.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/teplovoy-service.ru\">teplovoy<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/prokuraturakharkiv\/\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>N&aacute; die moord op &#39;n jong Afrikanermeisie wat o&euml;nskynlik doelbewus deur &#39;n taxibestuurder doodgery is, is dit nodig om te besin waarheen die land op pad is met die horde taxi&#39;s waarvan Suid-Afrika se paaie vervuil is.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[4117,4112,167,4127,4128,4119,4109,175,768,152,3377,4108,4123,4129,4130,154,4107,4131,4132,4133,4134,4135,4136,21136,21097,4137,4138,4124,21107,440,4120,4116,4111,21093,4115,21111,21089,165,4114,4113,4125,2243,2242,4126,4139,4121,4223,21131,4122,4110,4118,4140,4141,4142,4143,4144,4145],"class_list":["post-4310","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-aardklop","tag-afrika","tag-afrikaans","tag-afrikaans-dictionary","tag-afrikaans-music","tag-afrikaanse-gedigte","tag-afrikaanse-musiek","tag-afrikaanse-nuus","tag-afrikaner","tag-anton-barnard","tag-beeld","tag-burger","tag-bybel","tag-cattle-farming","tag-dairy-farming","tag-dan-roodt","tag-de-la-rey","tag-deon-maas","tag-english-afrikaans","tag-farm","tag-farming","tag-farming-software","tag-farms","tag-c120-gedigte","tag-s17-geskiedenis","tag-gold-exchange-traded-funds","tag-gold-traded-funds","tag-grappe","tag-c33-hoofartikels","tag-jaap-steyn","tag-jc-steyn","tag-kknk","tag-landbou","tag-s7-menings","tag-motor","tag-c65-musiek","tag-nuus","tag-praag","tag-rapport","tag-resepte","tag-ru-olie","tag-south-africa","tag-suid-afrika","tag-suid-afrikaanse-nuus","tag-suider","tag-swangerskap","tag-taxis-lei-die-verval-in-anargie","tag-c106-verhale","tag-vir","tag-volksblad","tag-woordeboek","tag-zimbabwe-crisis","tag-zimbabwe-dollars","tag-zimbabwe-flight","tag-zimbabwe-football","tag-zimbabwe-land","tag-zimbabwe-money"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4310","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4310"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4310\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4310"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4310"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4310"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}