{"id":431,"date":"2007-05-11T00:00:00","date_gmt":"2007-05-11T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=431"},"modified":"2007-05-11T00:00:00","modified_gmt":"2007-05-11T00:00:00","slug":"ek-het-gesonde-eerbied-vir-hnp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=431","title":{"rendered":"Ek het gesonde eerbied vir HNP"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Wat my by die paragraaf in my rubriek bring wat jou so ontstig het. Hierdie mening oor die HNP is glad nie my eie nie en is beslis nie bedoel om so verstaan te word nie. Ek het dit aangebied as die heer Du Preez se sieninge en ek sal baie verbaas wees as dit ni&eacute; sy mening is nie. Ek het die vryheid geneem om die saak uit sy o&euml; te probeer sien, met ander woorde &#8216;n aanpassing van die gesigspunt waaruit ek skryf. Ek is seker jy sal met my saamstem dat Max w&eacute;l die rol van die HNP minag, net soos wat hy die Afrikaner in die geheel verpes.<\/p>\n<\/p><\/div>\n<p class=\"MsoNormal\">Om &#8216;n persoon wat in &#8216;n storie behandel word se gedagtes aangaande &#8216;n bepaalde saak vanuit sy eie gesigspunt te probeer uitdruk, kan in die hande van &#8216;n meester wonderlik doeltreffend wees. Wanneer ek my aanmatig om di&eacute; tegniek te gebruik, nou ja, ek vra om verskoning vir enige onnadenkendheid en letterkundige lompheid wat vir jou soveel onnodige ergernis veroorsaak het.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\">Enige misverstand is my uitsluitlike skuld.<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\">Ek vertrou jy aanvaar my verduideliking en my verskoning en ook my hoop dat julle by die HNP sal voortbeur in die tuig, ongeag die teenstand wat ons saam as Afrikaners ervaar.<\/p>\n<p>   <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/stoyki_transmissionnye\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043b\u0438\u043f\u0435\u0446\u043a \u0441\u0442\u043e\u0439\u043a\u0438 \u0442\u0440\u0430\u043d\u0441\u043c\u0438\u0441\u0441\u0438\u043e\u043d\u043d\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ru.golos.ua\/suspilstvo\/shokin_uvolil_prokurora_harkova_1161\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p class=\"MsoNormal\">Liewe Jeanette,<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\">(Jy dui nie aan of jou aanspreektitel &ldquo;mevrou&rdquo;, &ldquo;mejuffrou&rdquo; of dalk &#8216;n professionele een soos &ldquo;dokter&rdquo; of&nbsp; &ldquo;doktor&rdquo; is nie, so verskoon my vrypostigheid om jou op jou voornaam aan te spreek.)<\/p>\n<p class=\"MsoNormal\">Ek wil darem net die lug suiwer: Ek het net gesonde eerbied vir die mense van die Herstigte Nasionale Party, die enigste politieke party wat nog nie &#8216;n aks gewyk het van sy standpunte in al hierdie jare nie. Ek stem nie volkome saam met die HNP op alle gebiede nie, maar dit beteken nie dat ek hulle minag nie. Ek het goeie herinneringe van &#8216;n middagtee en onderhoud wat ek met Oom Jaap Marais gehad het, wat my be&iuml;ndruk het met die helderheid van sy intellek maar ook met sy onbesproke hoflikheid. Hy het &#8216;n groot en goeie indruk op my gemaak. Ons het meer Afrikaners soos hy, en by uitbreiding, soos die stewige steunpilare in vandag se HNP, nodig.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[54],"tags":[],"class_list":["post-431","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c41-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/431","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=431"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/431\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=431"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=431"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=431"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}