{"id":43074,"date":"2017-03-08T06:43:34","date_gmt":"2017-03-08T04:43:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43074"},"modified":"2017-03-08T07:51:33","modified_gmt":"2017-03-08T05:51:33","slug":"swart-inwoners-maak-amok-in-qwa-qwa-oor-water","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43074","title":{"rendered":"Swart inwoners maak amok in Qwa Qwa oor water"},"content":{"rendered":"<p>Brandende bande en klipgooiery in die strate is hoe die inwoners van Tseseng (Wyk 20) \u200b\u200bin Phuthaditjhaba verkies om te wys dat die plaaslike munisipaliteit hulle moet voorsien van water.<\/p>\n<p>Volgens polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring, het 30 inwoners van wyk 20 Dinsdagoggend die hoofpad langs Manthatisi Ho\u00ebrskool met klippe en brandende bande versper want hulle protesteer oor water. Die polisie is na die toneel ontbied.<\/p>\n<p>Terwyl Mophiring die voorval bevestig het, het hy geweier om meer besonderhede rondom die aantal arrestasies wat gemaak is te gee en verklaar dat die polisie &#8216;n verklaring later gaan vrystel in die dag n\u00e1 ondersoeke na die aangeleentheid.<\/p>\n<p>Intussen, het &#8216;n woordvoerder van die nasionale departement van water en sanitasie, Sputnik Ratau, ges\u00ea hy weet nie van die nuus oor die protes nie, maar het hy die mense van Tseseng se manier van protes veroordeel, selfs al is hulle redes vir die protes te verstane.<\/p>\n<p>Ratau s\u00ea dat die DWS is op soek na maniere om te verseker dat die korrekte infrastruktuur in plek is wat inwoners van Qwaqwa in staat sal stel om maklik toegang te verkry tot water. <\/p>\n<p>Hy voeg by dat inwoners moet daarop let dat, terwyl die departement nie meer water met water tenkwaens gaan aanry noe omdat dit te duur is om te doen, sal die departement steeds voortgaan om water te voorsien aan die gebiede wat dit die nodigste het. <\/p>\n<p>Dit is egter nie duidelik wat hy daarmee bedoel nie. Dit lyk asof die gebied nie water afgelewer gehad het nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Brandende bande en klipgooiery in die strate is hoe die inwoners van Tseseng (Wyk 20) \u200b\u200bin Phuthaditjhaba verkies om te wys dat die plaaslike munisipaliteit hulle moet voorsien van water. Volgens polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring, het 30 inwoners van wyk 20 Dinsdagoggend die hoofpad langs Manthatisi Ho\u00ebrskool met klippe en brandende bande versper want hulle protesteer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43074\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart inwoners maak amok in Qwa Qwa oor water&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23776,6307,3357],"class_list":["post-43074","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-swart-inwoners","tag-vrystaat","tag-water"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43074","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43074"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43074\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43074"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43074"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43074"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}