{"id":43056,"date":"2017-03-08T07:11:30","date_gmt":"2017-03-08T05:11:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43056"},"modified":"2017-03-08T07:14:30","modified_gmt":"2017-03-08T05:14:30","slug":"slegs-nie-blankes-vir-mond-tot-mond-asemhaling","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43056","title":{"rendered":"&#8216;Slegs nie-blankes&#8217; vir mond-tot-mond asemhaling"},"content":{"rendered":"<p>York Universiteit in Toronto, Kanada, se swart studentgroep bied noodhulpopleiding uitsluitlik vir swart studente aan. Hulle s\u00ea hul blatante rassediskriminasie is deel van hul &#8220;plig&#8221; om die swart gemeenskap te help.<\/p>\n<p>&#8216;n Foto op hul Twitterbladsy van die groep, YUBSA, bevestig dit is slegs vir swart studente.<\/p>\n<p>In &#8216;n verklaring wat uitgereik is op hul Facebook-blad, blameer YUBSA &#8220;anti-swart rassisme&#8221; vir die verontwaardiging oor hul program. Die groep het verduidelik dat, terwyl noodhulp iets is &#8220;waar almal in staat moet wees om toegang te verkry,&#8221; is hul dienste streng vir die swart gemeenskap en dit is nie rassisties nie.<\/p>\n<p>&#8220;In ons pogings om hierdie te bied aan ons swart lede van die gemeenskap, is ons pogings met weerstand en anti-swart rassisme begroet.&#8221;<\/p>\n<p>Die verklaring lui voorts: &#8220;YUBSA wil dit baie duidelik maak&#8230; dat dit op geen manier in enige betekenis rassisties is nie.&#8221;<\/p>\n<p>Die groep verdedig hul besluit om net die program aan die swart gemeenskap aan te bied, deur York Universiteit se beweerde &#8220;lang geskiedenis van uitwissing van swart organisasies, swart studente en swart ruimte op di\u00e9 kampus&#8221; uit te wys. Volgens die groep, beteken dit dat hulle nou &#8216;n &#8220;plig&#8221; het om net dienste slegs aan swart studente te bied.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is gekies om die belange van die swart studente by York te verteenwoordig binne &#8216;n anti-onderdrukkende raamwerk.&#8221;<\/p>\n<p>Die groep het hul verklaring afgesluit deur mense te vra om hul &#8220;anti-swart rassisme in toom te hou&#8221; en om &#8220;beter te doen&#8221; as dit.<\/p>\n<p>Die groep het ook hul verontwaardiging op Twitter te kenne gegee, en verklaar dat &#8220;anti-swart rassisme&#8221; die rede vir die ontsteltenis is.<\/p>\n<p>Te midde van die omstredenheid, het YUBSA n\u00f3g &#8216;n verklaring uitgereik wat beweer &#8220;wittes is nie &#8216;n gemarginaliseerde groep&#8221; nie, en hulle het daarom nie hul eie ruimtes op kampus nodig nie.<\/p>\n<p>YUBSA het wittes aangemoedig om menseregteklagtes in te dien teen hulle sodat hulle dit kan &#8220;versamel&#8221; om boek te hou van al die &#8220;anti-swart rassisme wat York voortdurend versuim om te erken en altyd teenwoordig is op di\u00e9 kampus&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>York Universiteit in Toronto, Kanada, se swart studentgroep bied noodhulpopleiding uitsluitlik vir swart studente aan. Hulle s\u00ea hul blatante rassediskriminasie is deel van hul &#8220;plig&#8221; om die swart gemeenskap te help. &#8216;n Foto op hul Twitterbladsy van die groep, YUBSA, bevestig dit is slegs vir swart studente. In &#8216;n verklaring wat uitgereik is op hul &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43056\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Slegs nie-blankes&#8217; vir mond-tot-mond asemhaling&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43057,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6367,22831,22959,7035,23775,23774],"class_list":["post-43056","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-kanada","tag-nie-blankes","tag-noodhulp","tag-rassediskriminasie","tag-toronto","tag-york-universiteit"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43056","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43056"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43056\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43057"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43056"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43056"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43056"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}