{"id":43039,"date":"2017-03-07T06:11:29","date_gmt":"2017-03-07T04:11:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43039"},"modified":"2017-03-06T15:18:02","modified_gmt":"2017-03-06T13:18:02","slug":"moenie-die-immigrante-nie-voer-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43039","title":{"rendered":"&#8216;Moenie die immigrante nie voer nie&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die sentrum-regse burgemeester van die Franse hawestad Calais het liefdadigheid aan immigrante verbied. Natacha Bouchart het die verspreiding van voedsel verbied om te keer dat &#8216;n nuwe Oerwoudkamp weer op die rand van haar stad ontstaan.<\/p>\n<p>Bouchart het ingetree om hulpgroepe te keer om immigrante te voer deur die goedkeuring van nuwe beperkinge. Bouchart het ges\u00ea dat sy die situasie verstaan \u200b\u200b&#8221;van &#8216;n menslike oogpunt,&#8221; maar sy was nie van plan om in te gee aan hulpgroepe se oproepe dat hulle die mense wil kos gee nie.<\/p>\n<p>Die polisie pas wat hulle noem &#8216;n &#8220;nul-toleransie beleid&#8221; op immigrante toe, en stuur hulle na amptelike akkommodasiesentrums elders in Frankryk as hulle hulle vang.<\/p>\n<p>Na die uitreiking van &#8216;n bevel om al die voedselverspreiding op die terrein van die sogenaamde &#8220;Oerwoud&#8221; wat in Oktober verlede jaar gesloop is te stop, het Bouchart ges\u00ea langtermyn kommer is belangriker as onmiddellike hulpverligtingaksies. &#8220;Ons het te veel gely,&#8221; het Bouchart, &#8216;n lid van die sentrum-regse Les Republicains ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sy het verwys na die ontsettende styging in geweld en misdaad sedert die immigrante uit Afrika en die Midde-Ooste op die plek toegesak het.<\/p>\n<p>Amptenare het reeds pogings deur plaaslike liefdadigheid belemmer om storte vir tienerimmigrante in die dorp te open, het die Guardian berig. Liefdadigheid en die plaaslike owerhede is nou in &#8216;n hofstryd gewikkel oor Calais se besluite.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het hierdie besluit geneem om seker te maak dat daar geen permanente basis of plakkery geskep word rondom Calais nie,&#8221; het Bouchart aan AFP ges\u00ea.<\/p>\n<p>Calais het toenemend polities konserwatief en anti-links geraak en stem nou vir die FN, Marine Le Pen se party sedert die oorspronklike plakkersdorp opgerig is in 1999.<\/p>\n<p>Utopia56, &#8216;n humanit\u00eare hulpgroep, s\u00ea beamptes het traangas op vrywilligers en tieners gegooi wat vir kos tougestaan het. Die groep het aan <em>La Voix du Nord <\/em>vertel dat hulle sal voortgaan om die immigrante te voed &#8220;vir die eenvoudige rede dat hulle honger is,&#8221; selfs al moet hulle ondergronds werk.<\/p>\n<p>Sarah Arrom van Utopia56 s\u00ea &#8220;Toestande is besig om meer en meer problematies te raak vir die immigrante. Hulle slaap nie, hulle kan nie &#8216;n stort neem nie, hulle is al hoe meer en meer moeg. Ons is regtig bekommerd oor hul toekoms.&#8221;<\/p>\n<p>Nuwe aankomelinge, hoofsaaklik uit die Midde-Ooste, Afrika en die Indiese subkontinent, stroom steeds na Calais, met &#8216;n paar liefdadigheidsorganisasies wat rapporteer dat hulle besig is om honderde, en selfs duisende mense daagliks te voed.<\/p>\n<p>Net Utopia56, &#8216;n klein organisasie, versprei 250 warm etes per nag, &#8216;n skerp styging na voorverlede maand, met die meeste ontvangers van Eritrea, Soedan en Ethiopi\u00eb. <\/p>\n<p>Op sy hoogtepunt, het die bevolking van die kamp 10 000 bereik, waarna swaar gewapende polisie die gebied moes patrolleer om inwoners te beskerm teen die gevolglike misdaad en aanvalle, ook op toeriste.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die sentrum-regse burgemeester van die Franse hawestad Calais het liefdadigheid aan immigrante verbied. Natacha Bouchart het die verspreiding van voedsel verbied om te keer dat &#8216;n nuwe Oerwoudkamp weer op die rand van haar stad ontstaan. Bouchart het ingetree om hulpgroepe te keer om immigrante te voer deur die goedkeuring van nuwe beperkinge. Bouchart het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43039\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Moenie die immigrante nie voer nie&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43040,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21550,12614,22238],"class_list":["post-43039","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-calais","tag-immigrante","tag-jungle"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43039","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43039"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43039\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43040"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43039"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43039"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43039"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}