{"id":43036,"date":"2017-03-06T08:10:45","date_gmt":"2017-03-06T06:10:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43036"},"modified":"2017-03-06T08:10:45","modified_gmt":"2017-03-06T06:10:45","slug":"pateet-macron-blameer-russiese-krakers-vir-sy-probleme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43036","title":{"rendered":"Pateet Macron blameer &#8216;Russiese krakers&#8217; vir sy probleme"},"content":{"rendered":"<p>Emmanuel Macron, soos verloorder Hillary Clinton, is blykbaar die jongste slagoffer van &#8220;Russiese krakers&#8221;. Hy is geteiken deur &#8216;n parallelle &#8220;Russiese kraak- en fopnuus-veldtog&#8221;, volgens sy digitale veldtog bestuurder.<\/p>\n<p>Maar die tweetjies kon nie enige bewyse van sodanige bedrywighede gee nie.<\/p>\n<p>Mounir Mahjoubi beweer &#8220;Russe&#8221; is agter voortgesette &#8220;ho\u00eb vlak aanvalle&#8221; met die Russiese staatsbeheerde media as die &#8220;eerste bron van vals inligting&#8221;. Mahjoubi het by Sky News gekla: &#8220;Kom ons wees presies hieroor.&#8221;<\/p>\n<p>Ongelukkig kon Mahjoubi alles behalwe &#8220;presies&#8221; wees en het hy eerder simptome van breinvries openbaar met onsamehangende beskuldigings teen &#8220;verregses&#8221;. <\/p>\n<p>&#8220;Ons beskuldig Russia Today (RT) en Sputnik News as die voorste bronne van valse inligting oor ons kandidaat en al die ander simbiotiese maniere van al hierdie fascistiese organisasies of verregse nuusorganisasies.&#8221;<\/p>\n<p>Die sogenaamde &#8220;kraak&#8221; beskuldigings kan nie verduidelik hoekom Macron se vertoning in die meningspeilings so pateties is nie, want die media hemel hom op as die &#8220;wenner&#8221;.<\/p>\n<p>Mahjoubi erken boonop dat die &#8220;kraak&#8221; geen effek gehad het nie: &#8220;Ons was die teikens van verskeie pogings van krakery, maar ons het daarin geslaag om almal van hulle te keer.&#8221;<\/p>\n<p>Mahjoubi het met Sky News by die hoofkwartier van Macron se beweging, <em>En Marche<\/em>, gepraat. Die beweging het nie lede nie, want dis nie &#8216;n politieke party nie. Dis maar &#8216;n maand of wat oud.<\/p>\n<p>Hillary Clinton het tydens die Amerikaanse verkiesings verlede jaar dieselfde twak kwytgeraak oor die &#8220;Russe&#8221; om te verklaar hoekom sy verloor het.<\/p>\n<p>Mahjoubi s\u00ea hy glo Macron is &#8216;n teiken omdat hy &#8216;n globalistiese, pro-Europa, pro die euro, intervensionistiese en liberale houding het &#8211; almal standpunte wat baie kiesers in verskeie EU-lande, asook die VSA reeds verwerp het. Hy s\u00ea Marine Le Pen is die &#8220;vyand&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Hierdie idees van &#8216;n meer oop Europa, van &#8216;n sterker Europa, van &#8216;n meer progressiewe Frankryk, hierdie idees vir sekere lande in die w\u00eareld en vir sekere private organisasies is idees waarteen daar geveg word,&#8221; s\u00ea Mahjoubi. Maar duidelik begryp hy nie waarom kiesers in opstand is daarteen nie.<\/p>\n<p>Nie Macron of sy personeel by <em>En Marche<\/em> weet mooi wat aangaan nie: &#8220;Die enigste ding wat ons kan s\u00ea, is dat die helfte van al die aanvalle uit die Oekra\u00efne kom.&#8221; <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Emmanuel Macron, soos verloorder Hillary Clinton, is blykbaar die jongste slagoffer van &#8220;Russiese krakers&#8221;. Hy is geteiken deur &#8216;n parallelle &#8220;Russiese kraak- en fopnuus-veldtog&#8221;, volgens sy digitale veldtog bestuurder. Maar die tweetjies kon nie enige bewyse van sodanige bedrywighede gee nie. Mounir Mahjoubi beweer &#8220;Russe&#8221; is agter voortgesette &#8220;ho\u00eb vlak aanvalle&#8221; met die Russiese staatsbeheerde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43036\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pateet Macron blameer &#8216;Russiese krakers&#8217; vir sy probleme&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43037,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[1093,17763,23639],"class_list":["post-43036","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-frankryk","tag-krakers","tag-macron"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43036","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43036"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43036\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43037"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43036"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43036"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43036"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}