{"id":43022,"date":"2017-03-06T07:09:25","date_gmt":"2017-03-06T05:09:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43022"},"modified":"2017-03-06T07:12:32","modified_gmt":"2017-03-06T05:12:32","slug":"staatsveiligheid-gaan-sosiale-media-beheer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43022","title":{"rendered":"Staatsveiligheid gaan sosiale media beheer"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC het besluit om in te gryp om sosiale media te sensureer, in die lig van kwessies soos die verspreiding van &#8220;fopnuus&#8221; en swendelary, s\u00ea die Minister van Staatsveiligheid David Mahlobo.<\/p>\n<p>Hy het Sondag tydens &#8216;n vraag-en-antwoord-sessie met joernaliste n\u00e1 &#8216;n nuuskonferensie ges\u00ea sy departement oorweeg stappe na die Justisie, Misdaadvoorkoming en Sekuriteit Groepering (JCPS) se oorsig.<\/p>\n<p>Mahlobo, het gereageer op &#8216;n vraag deur &#8216;n verslaggewer oor fopnuus, en ges\u00ea afgesien van die gewone bedoeling daarvan, word sosiale media ook misbruik om, onder andere, vals inligting te versprei.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea dit is nie uniek aan Suid-Afrika nie. <\/p>\n<p>&#8220;Ons oorweeg dit om die ruimte te reguleer. Selfs die beste demokrasie\u00eb wat eerbied afdwing, hulle reguleer die ruimte,&#8221; het Mahlobo ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy meen dit sal nie &#8216;n maklike ding wees om te doen nie, want dit kan gesien word &#8220;as inmenging met menseregte&#8221;.<\/p>\n<p>Dit sal dus nodig wees om dit in verskeie liggame en forums te bespreek. &#8220;Ons sal bespreek hoe ons kan reguleer,&#8221; s\u00ea Mahlobo.<\/p>\n<p>Afgesien van mense wat iets voorgee op sosiale media, of selfs voorgee om iemand anders te wees, het hy ges\u00ea probleme sluit in foto&#8217;s wat vals tonele uitbeeld.<\/p>\n<p>Gedokterde beelde is ook &#8216;n probleem, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Maar die probleem is dat linkse intervensioniste die term &#8220;fopnuus&#8221; gebruik om nuus wat hulle in &#8216;n slegte lig stel, te sensureer. <\/p>\n<p>Google en Facebook werk reeds nou saam met regerings om nasionalistiese nuus te onderdruk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het besluit om in te gryp om sosiale media te sensureer, in die lig van kwessies soos die verspreiding van &#8220;fopnuus&#8221; en swendelary, s\u00ea die Minister van Staatsveiligheid David Mahlobo. Hy het Sondag tydens &#8216;n vraag-en-antwoord-sessie met joernaliste n\u00e1 &#8216;n nuuskonferensie ges\u00ea sy departement oorweeg stappe na die Justisie, Misdaadvoorkoming en Sekuriteit Groepering &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=43022\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Staatsveiligheid gaan sosiale media beheer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":43024,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[2878,23770,2276,2227,7533,17585],"class_list":["post-43022","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-facebook","tag-fopnuus","tag-google","tag-nasionalisme","tag-sensuur","tag-staatsveiligheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43022","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43022"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43022\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/43024"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43022"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43022"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43022"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}