{"id":43009,"date":"2017-03-03T08:20:43","date_gmt":"2017-03-03T06:20:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=43009"},"modified":"2017-03-03T08:26:05","modified_gmt":"2017-03-03T06:26:05","slug":"dak-wat-ineenstort-by-akademiese-hospitaal-is-verouderde-boutegnologie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=43009","title":{"rendered":"Dak wat ineenstort by akademiese hospitaal is &#8216;verouderde boutegnologie&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die boumaatskappy wat opknappingswerk by die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg gedoen het, sal aanspreeklik gehou word nadat \u2019n stuk van die hospitaal se dak ingestort en minstens vyf mense beseer is.<\/p>\n<p>Verskeie dokters by die akademiese Hospitaal in Johannesburg het aan Eyewitness News ges\u00ea hulle het al geruime tyd oor strukturele probleme by die fasiliteit gekla, maar hul waarskuwings is ge\u00efgnoreer.<\/p>\n<p>Ontlasting lek glo in die pedriatiese afdeling, behalwe die daklekke oral en probleme by intensiewe sorg.<\/p>\n<p>Die Gautengse LUR van Infrastruktuurontwikkeling, Jacob Mamabolo s\u00ea die kontrakteurs het by die struktuur waaraan hulle gewerk het, betondele uit die dak sonder toestemming verwyder.<\/p>\n<p>Vyf mense is beseer toe &#8216;n dak by die ingang ineengestort het Donderdagmiddag.<\/p>\n<p>&#8220;Die hospitaal is &#8216;n geruime tyd gelede gebou, met verouderde konstruksietegnologie wat gebruik is,&#8221; het hy ges\u00ea. Dit lyk egter eerder of dit veroorsaak is deur die onbekwaamheid van die swart kontrakteur.<\/p>\n<p>Mamabolo, s\u00ea Thandzanani Trading Enterprise is ook die terrein verbied n\u00e1 die voorval gister. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea bouers het blykbaar stukke beton verskuif en dit op \u2019n dun, onversterkte stuk van die dak gesit. Mamabolo s\u00ea egter die hospitaal bly oop vir die publiek en alle sale is funksioneel.<\/p>\n<p>Blykbaar gaan die owerhede dit &#8220;oorweeg&#8221; om die kontrakteur te swartlys oor die ramp.<\/p>\n<p>Die Departement van Arbeid gaan glo eise teen die kontrakteur ondersoek vir nalatigheid deur beroepsveiligheidsinspekteurs . <\/p>\n<p>Die premier van Gauteng, David Makhura, s\u00ea die vyf wat gister in die ongeluk beseer is, is almal buite gevaar. <\/p>\n<p>Hy het die hospitaal n\u00e1 die ongeluk besoek en ges\u00ea dit is onverklaarbaar waarom die kontrakteur materiaal wat hy vir die herstelwerk aan die hospitaal se dak gebruik het, op &#8216;n deel van die dak geplaas het wat geen versterkings het nie. <\/p>\n<p>Opruimingswerk by die hospitaal is intussen afgehandel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die boumaatskappy wat opknappingswerk by die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg gedoen het, sal aanspreeklik gehou word nadat \u2019n stuk van die hospitaal se dak ingestort en minstens vyf mense beseer is. Verskeie dokters by die akademiese Hospitaal in Johannesburg het aan Eyewitness News ges\u00ea hulle het al geruime tyd oor strukturele probleme by die fasiliteit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21931,23766,23767,5285],"class_list":["post-43009","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-akademiese-hospitaal","tag-boutegnologie","tag-charlotte-maxeke-hospitaal","tag-johannesburg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43009","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=43009"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/43009\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=43009"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=43009"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=43009"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}