{"id":4300,"date":"2009-02-26T02:24:21","date_gmt":"2009-02-26T02:24:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4300"},"modified":"2009-02-26T02:24:21","modified_gmt":"2009-02-26T02:24:21","slug":"pat-buchanan-gesels-oor-ras","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4300","title":{"rendered":"Pat Buchanan gesels oor ras"},"content":{"rendered":"<div id=\":61\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<p><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/patbuchanan.jpg\" width=\"160\" height=\"240\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Barack Obama s&ecirc; ons moet &lsquo;n gesprek h&ecirc; oor ras in Amerika, dis billik. Maar hierdie keer moet dit &lsquo;n tweerigting gesprek wees. Wit Amerika behoort gehoor te word, en nie net voor gepreek word nie. Hierdie keer moet die stille meerderheid se standpunte, griewe en eise gehoor word, en dit lyk as volg: <\/span><\/p>\n<p><span>Eerstens, Amerika is die beste land ter w&ecirc;reld vir swartmense. Dit is hier dat 600,000 swartmense, wat ingebring is van Afrika af as slawe, gegroei het tot &lsquo;n bevolking van 40 miljoen, bekend gestel is aan Christelike vryheid, en die hoogste vlakke van vryheid en rykdom bereik het wat swartes ooit gehad het. Wright behoort op sy knie&euml; te gaan en God te dank dat hy &lsquo;n Amerikaner is. <\/span><\/p>\n<p><span>Tweedens, geen mense elders het meer gedoen om swartes te help as wit Amerikaners nie. Ongekende triljoene is spandeer sedert die 60&rsquo;s op welsyn, voedselbystand, huuraanvullings, seksie-8 behuising, Pelltoelae, studentelenings, regsdienste, mediese fondse, inkomstebelastingkrediete en armoedeverligtingsprogramme wat ontwerp is om die Afro-Amerikaanse gemeenskap in die hoofstroom op te neem. Regerings, besighede en kolleges het begin om te diskrimineer teen wit mense &ndash; met rasvoorkeure, spesiale kontrakte en kwotas &ndash; om swart mense meer te help as wit mense. Kerke, stigtings, burgerregtegroepe, skole en individue regoor Amerika het hulle tyd en geld gegee om sopkombuise, volwasse onderrig, dagsorg, aftree-oorde en verplegingshuise vir swartes te ondersteun. <\/span><\/p>\n<p><span>Ons hoor die griewe, waar is die dankbaarheid ???<\/span><\/p>\n<p><span>Barack praat oor die nuwe &ldquo;lere van geleentheid&rdquo; vir swartes. Laat hy na Altoona en Johnstown Pa. gaan en vir die wit kinders in Katolieke skole vra hoeveel van hulle is onlangs besoek deur werwingsbeamptes van die top universiteite wat beurse uitgee vir &ldquo;verdienstelike&rdquo; wit kinders. Is wit Amerika werklik verantwoordelik dat die misdaad en tronksyfers vir Afro-Amerikaners 7 maal ho&euml;r is as dit van wit Amerika? Is dit wit Amerika se skuld dat buite-egtelikheid in die Afro-Amerikaanse gemeenskap op 70% staan en dat die uitvalsyfer vir swartes in ho&euml;rskole in sommige stede 50% bereik het? <\/span><\/p>\n<p><span>Is dit die fout van wit Amerika of dalk eerstens en van groter belang, &lsquo;n mislukking van die swart gemeenskap self? <\/span><\/p>\n<p><span>Ten opsigte van rassisme, sy aaklige manifestasie is sigbaar in interrassige misdaad en veral interrassige geweldsmisdaad. Is Barack Obama bewus daarvan, dat terwyl blanke misdadigers swart slagoffers uitsoek 3% van die tyd, swart misdadigers wit slagoffers uitsoek 45% van die tyd? <\/span><\/p>\n<p><span>Is Barack bewus daarvan dat swart-op-wit verkragting 100 keer meer algemeen plaasvind as die teenoorgestelde, dat swart-op-wit roof 139 keer meer algemeen was in die eerste drie jaar van die dekade as die teenoorgestelde? <\/span><\/p>\n<p><span>Jammer Barack, sommige van ons het dit alles al gehoor, omtrent 40 jaar en 40 triljoen belasting dollars gelede&#8230;<\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/\">\u0441\u0432\u0435\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.avetesla.ru\/object\/dostavki-kompanii-topcargpo\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Barack Obama s&ecirc; ons moet &lsquo;n gesprek h&ecirc; oor ras in Amerika, dis billik. Maar hierdie keer moet dit &lsquo;n tweerigting gesprek wees. Wit Amerika behoort gehoor te word, en nie net voor gepreek word nie. Hierdie keer moet die stille meerderheid se standpunte, griewe en eise gehoor word, en dit lyk as volg: Eerstens, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4300\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pat Buchanan gesels oor ras&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,4212],"class_list":["post-4300","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-pat-buchanan-gesels-oor-ras"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4300","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4300"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4300\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4300"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4300"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4300"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}