{"id":42992,"date":"2017-03-02T07:59:09","date_gmt":"2017-03-02T05:59:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42992"},"modified":"2017-03-02T07:59:34","modified_gmt":"2017-03-02T05:59:34","slug":"sassa-wiele-wil-afkom-en-minister-kruip-weg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42992","title":{"rendered":"SASSA-wiele wil afkom en minister kruip weg"},"content":{"rendered":"<p>Adjunkpresident Cyril Ramaphosa s\u00ea die regering sal nie toelaat dat die wiele afkom met &#8216;n krisis is Sassa se maatskaplike toelaes nie.<\/p>\n<p>Ramaphosa het vrae beantwoord in die Nasionale Vergadering in &#8216;n poging om vure dood te slaan nadat die huidige kontrakteur, CPS wat die uitbetalings behartig, se tender deur die Grondwethof ongeldig verklaar is in 2013.<\/p>\n<p>Sedertdien het die hopelose ANC-minister belas met die saak, gesit en slaap en nog niks aan die kwessie gedoen nie. <\/p>\n<p>Die IVP-LP Liesl van der Merwe het ges\u00ea die minister van maatskaplike ontwikkeling Bathabile Dlamini het geen leierskap oor die saak getoon nie, en het eintlik hierdie week &#8220;skelm haar pos verlaat&#8221; deur nie te verskyn in twee parlement\u00eare vergaderings nie.<\/p>\n<p>Sy het ges\u00ea Dlamini het absoluut geen plan om die skema oor te neem in 30 dae se tyd nie, en wou weet of Ramaphosa die Parlement oor die hangende &#8220;Armageddon&#8221; kan gerusstel.<\/p>\n<p>Ramaphosa het voorgegee dat daar stappe geneem word, maar Van der Merwe en ander opposisielede was nie gesus nie. &#8220;Daar is geen [stappe] nie!&#8221; het die opposisie LP&#8217;s geskree.<\/p>\n<p>&#8220;Die Sassa saak gaan aangespreek word,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Hoe?&#8221; het opposisie LP&#8217;s geskree.<\/p>\n<p>&#8220;Die &#8216;Armageddon&#8217; wat jy praat sal vermy word,&#8221; het hy vervolg.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die 17 miljoen mense wat afhanklik is van die toelaes sal betaal word op 1 April, en die regering is ten volle bewus van die vereistes van die Konstitusionele Hof.<\/p>\n<p>&#8220;Ons gaan om seker maak dat die wiele nie afkom nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle het reeds af!&#8221; het die ander kant teruggeskree.<\/p>\n<p>&#8220;Wanneer ons dit doen,&#8221; het hy voortgegaan, &#8220;sal die minister bereid wees om hierheen terug te kom en hierdie saak te bespreek en &#8216;n oorsig van die stappe wat geneem word te gee.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Waar is sy?&#8221; het hulle vir oulaas geskree.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Adjunkpresident Cyril Ramaphosa s\u00ea die regering sal nie toelaat dat die wiele afkom met &#8216;n krisis is Sassa se maatskaplike toelaes nie. Ramaphosa het vrae beantwoord in die Nasionale Vergadering in &#8216;n poging om vure dood te slaan nadat die huidige kontrakteur, CPS wat die uitbetalings behartig, se tender deur die Grondwethof ongeldig verklaar is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23763,14118,15630,8083,20048],"class_list":["post-42992","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kontrak","tag-maatskaplike-toelaes","tag-sassa","tag-soustrein","tag-tender"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42992","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42992"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42992\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42992"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42992"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42992"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}