{"id":42979,"date":"2017-03-01T08:27:22","date_gmt":"2017-03-01T06:27:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42979"},"modified":"2017-03-01T08:29:54","modified_gmt":"2017-03-01T06:29:54","slug":"eff-se-grondwetwysiging-vir-grondgryp-afgestem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42979","title":{"rendered":"EFF se Grondwetwysiging vir grondgryp afgestem"},"content":{"rendered":"<p>Die leier van die EFF, Julius Malema het die ANC veroordeel omdat die party die EFF se aanbod van ses persent van sy nasionale stemme verwerp het om verandering aan die grondwet te weeg te bring. <\/p>\n<p>Die wysigings sou die onteiening van grond moontlik maak, het RSG berig.<\/p>\n<p>Malema het die laaste s\u00ea gehad in die debat oor die EFF se mosie oor grondonteiening. Malema het die ANC van skynheiligheid beskuldig. <\/p>\n<p>Die DA LP, Thomas Walters, s\u00ea mislukkings met grondhervorming kan nie voor die deur van die Grondwet gel\u00ea word nie. Die DA het teen die mosie gestem. <\/p>\n<p>Walters s\u00ea klousule 25 van die grondwet is nie die rede waarom grondhervorming misluk nie.<\/p>\n<p>Intussen s\u00ea die DA die wysigingswetsontwerp op die Finansi\u00eble Intelligensiesentrum is een van die belangrikste wetgewende wapens in die stryd teen korrupsie in die land. <\/p>\n<p>Die DA se woordvoerder oor Finansies, David Manier, het in die Nasionale Vergadering se debat oor die FICA-wetsontwerp gepraat. <\/p>\n<p>Die wetsontwerp is maande gelede deur die President na die Parlement teruggestuur nadat hy die grondwetlikheid daarvan bevraagteken het. <\/p>\n<p>Dit is gister met die steun van al die partye aanvaar. Die EFF se hoofsweep, Floyd Shivambu, het intussen &#8216;n beroep op die President gedoen om die FICA-wetsontwerp so gou as moontlik te onderteken. <\/p>\n<p>Volgens Shivambu is dit nodig sodat die land &#8216;n behoorlike werktuig kan h\u00ea om finansi\u00eble misdade, geldwassery en ander internasionale oortredings vas te vat.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die leier van die EFF, Julius Malema het die ANC veroordeel omdat die party die EFF se aanbod van ses persent van sy nasionale stemme verwerp het om verandering aan die grondwet te weeg te bring. Die wysigings sou die onteiening van grond moontlik maak, het RSG berig. Malema het die laaste s\u00ea gehad in [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,10876,11422],"class_list":["post-42979","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-eff","tag-grondgryp"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42979","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42979"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42979\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42979"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42979"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42979"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}