{"id":42974,"date":"2017-03-01T08:11:28","date_gmt":"2017-03-01T06:11:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42974"},"modified":"2017-03-01T08:11:28","modified_gmt":"2017-03-01T06:11:28","slug":"aansteeklike-siektes-en-beserings-dood-byna-die-helfte-van-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42974","title":{"rendered":"Aansteeklike siektes en beserings dood byna die helfte van SA"},"content":{"rendered":"<p>Statistiek Suid-Afrika het &#8216;n verslag vrygestel oor die top 10 grootste oorsake van sterftes in Suid-Afrika, wat gebaseer is op doodskennisgewings wat deur die Departement van Binnelandse Sake bygewerk word.<\/p>\n<p>Die voorste oorsake van natuurlike sterftes onder Suid-Afrikaners in 2015 was tuberkulose en diabetes.<\/p>\n<p>Tuberkulose is verantwoordelik vir 8,3 persent van sterftes onder mans, terwyl diabetes onder vroue die voorste onderliggende natuurlike oorsaak van dood verantwoordelik is met 7,1 persent. <\/p>\n<p>Tuberkulose word dikwels geassosieer met MIV\/vigs. &#8216;n Aansienlike vermindering in die aantal sterftes aan tuberkulose is nogtans waargeneem, maar leefstylsiektes soos diabetes is aan die toeneem.<\/p>\n<p>Die data wat gebaseer is op rekords van 2015, het bevind dat die grootste aantal sterftes wat daardie jaar plaasgevind het, onder mense tussen die ouderdomme van 60-64 jaar oud was, terwyl die laagste getal waargeneem is tussen die ouderdom van 5-9 en 10-14 jaar.<\/p>\n<p>Volgens die verslag, was daar meer manlike sterftes as vroulike sterftes in 2015. Oor helfte van alle sterftes (55.5 persent) is toe te skryf aan nie-oordraagbare siektes.<\/p>\n<p>Oordraagbare siektes is verantwoordelik vir 33,4 persent van sterftes, terwyl beserings die leidende geval van nie-natuurlike sterftes is, en verantwoordelik vir 11.1 persent van sterftes.<\/p>\n<p>Die instelling se resultate het getoon dat ses van die top tien oorsake weens nie-aansteeklike siektes was, terwyl die ander vier aansteeklike siektes was.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Statistiek Suid-Afrika het &#8216;n verslag vrygestel oor die top 10 grootste oorsake van sterftes in Suid-Afrika, wat gebaseer is op doodskennisgewings wat deur die Departement van Binnelandse Sake bygewerk word. Die voorste oorsake van natuurlike sterftes onder Suid-Afrikaners in 2015 was tuberkulose en diabetes. Tuberkulose is verantwoordelik vir 8,3 persent van sterftes onder mans, terwyl &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42974\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Aansteeklike siektes en beserings dood byna die helfte van SA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18382,20692,1665,6199,7276],"class_list":["post-42974","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aansteeklike-siektes","tag-beserings","tag-geweld","tag-padongelukke","tag-vigs"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42974","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42974"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42974\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42974"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42974"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42974"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}