{"id":42962,"date":"2017-02-28T08:19:31","date_gmt":"2017-02-28T06:19:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42962"},"modified":"2017-03-01T08:22:29","modified_gmt":"2017-03-01T06:22:29","slug":"watse-xenofobie-anc-hou-hulself-dom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42962","title":{"rendered":"Watse xenofobie? ANC hou hulself dom"},"content":{"rendered":"<p>Meer as honderd mense is in verband met xenofobiese aanvalle in Pretoria in hegtenis geneem. <\/p>\n<p>Intussen het die Suid-Afrikaanse minister van binnelandse sake Malusi Gigaba verklaar Suid-Afrikaners is nie xenofobies nie. Die minister het Sondag by die Lighthouse Chapel International Kerk in Pretoria gepraat.<\/p>\n<p>President Zuma het vroe\u00ebr&#8217;n soortgelyke siening gehuldig toe hy gepraat het oor die saak. <\/p>\n<p>Die Nigeriese regering het bevestig dat geen Nigeri\u00ebrs in onlangse aanvalle dood is nie.<\/p>\n<p>Gigaba s\u00ea die frustrasies teen vreemdelinge is vererger deur die diepgewortelde sosio-ekonomiese probleme in die land. Hy het gepleit met die regering om &#8216;n einde te bring aan armoede en ongelykheid. &#8220;Ons het nie genoeg vordering gemaak om armoede, werkloosheid en ongelykheid aan te spreek nie. Maar ek wil h\u00ea julle moet weet dat ons streek van Suider-Afrika in ons vasteland van Afrika nie &#8216;n hindernis is nie, maar &#8216;n pad na ons verlossing uit armoede, werkloosheid en ongelykheid,&#8221; het Gigaba ges\u00ea. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die oorgrote meerderheid van Suid-Afrikaners is nie xenofobies nie. <\/p>\n<p>Maar verlede week was &#8216;n week van angs en beproewing, vrees en intimidasie vir die meeste Nigeriese, Zimbabwiese, Somaliese, en Pakistani immigrante in die omgewing van Johannesburg en Pretoria. <\/p>\n<p>Die geweld het gelei tot die inhegtenisneming van 136 mense. In Johannesburg&#8217;n paar weke gelede in die suidelike woonbuurt van Rosettenville, is Nigeri\u00ebrs geteiken vir dwelmhandel en prostitusie. <\/p>\n<p>Die Afrika-lande, waarvan die burgers geteiken word in hierdie aanvalle, was ironies genoeg instrumenteel in die leiding van die stryd teen apartheid. <\/p>\n<p>Suid-Afrika is &#8216;n groot bestemming vir miljoene asielsoekers. Die land, in teenstelling met baie Afrika-lande, het &#8216;n baie liberale asielbeleid, want die meeste vlugtelinge het die reg om te werk, studeer en selfs te lewe in die stad, in teenstelling met ander lande<\/p>\n<p>Keniane wat met verslaggewers gepraat het in Pretoria, het dreigboodskappe deur WhatsApp ontvang, wat hulle waarsku dat &#8216;n aanval kom. Die Daily Nation berig dat Kenia se Ho\u00eb Kommissariaat die situasie monitor.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het hom uitgespreek teen die onlangse vlaag aanvalle teen immigrante. <\/p>\n<p>Die kommisie het Maandag&#8217;n &#8220;noodvergadering&#8221; van belanghebbendes gehou n\u00e1 geweld tussen plaaslike inwoners en buitelanders in Pretoria en Johannesburg. <\/p>\n<p>Die Menseregtekommissie s\u00ea die kommissie is &#8220;baie bekommerd&#8221; oor die stand van sake en het alle betrokke partye uitgenooi om insette te lewer hoe hulle die &#8220;situasie&#8221; gaan hanteer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as honderd mense is in verband met xenofobiese aanvalle in Pretoria in hegtenis geneem. Intussen het die Suid-Afrikaanse minister van binnelandse sake Malusi Gigaba verklaar Suid-Afrikaners is nie xenofobies nie. Die minister het Sondag by die Lighthouse Chapel International Kerk in Pretoria gepraat. President Zuma het vroe\u00ebr&#8217;n soortgelyke siening gehuldig toe hy gepraat het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42962\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Watse xenofobie? ANC hou hulself dom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42963,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6438,7588,1665,12614,7568],"class_list":["post-42962","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-asiel","tag-buitelanders","tag-geweld","tag-immigrante","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42962","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42962"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42962\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42963"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42962"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42962"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42962"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}