{"id":42949,"date":"2017-02-27T09:07:55","date_gmt":"2017-02-27T07:07:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42949"},"modified":"2017-02-28T07:22:20","modified_gmt":"2017-02-28T05:22:20","slug":"switsers-befonds-nollywood-reeks-om-swartes-uit-hul-land-te-hou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42949","title":{"rendered":"Switsers befonds Nollywood-reeks om swartes uit hul land te hou"},"content":{"rendered":"<p>Die Switserse regering het geld gegee vir &#8216;n Nigeriese TV-reeks om potensi\u00eble swart immigrante na Switserland af te skrik.<\/p>\n<p>Die Nollywood-reeks vermy die tradisionele toerisme-lokaas, vriendelike gesigte met sonnige landskappe, sneeubedekte berge, mere en buitelugkafees, het Switserse nuusagentskappe berig.<\/p>\n<p>Getiteld <em>Missing Steps<\/em>, is die reeks van 13 episodes beide in Nigeri\u00eb en Switserland verfilm deur &#8216;n Nigeriese filmspan.<\/p>\n<p>Die protagonis van die Switsers-Nigeriese ko-produksie, is &#8216;n jong Nigeri\u00ebr wat asiel geweier word deur die Switserse owerhede en onwettig leef in Switserland.<\/p>\n<p>Die storie volg &#8220;Josua&#8221; wat na Switserland kom en ontdek dat die lewe nie so lekker is soos hy gedink het dit sou wees nie. Lewe in Switserland is in werklikheid &#8216;n daaglikse stryd.<\/p>\n<p>&#8220;Ons wil objektiewe inligting oor migrasie bied, wat daarop dui dat die tog [oor die Middellandse See] gevaarlik is en dat die kanse van Nigeri\u00ebrs wat asiel toegestaan word, laag is. Ons beoog ook om te verduidelik dat die lewe vir onwettige immigrante in Switserland nie maklik is nie,&#8221; s\u00ea Lukas Rieder, woordvoerder van die sekretariaat vir Staatsmigrasie (SEM), wat die projek befonds.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het gesien dat &#8216;n gebrek aan inligting of vals inligting een van die grootste probleme is wat lei tot onwettige migrasie,&#8221; het hy bygevoeg.<\/p>\n<p>&#8220;Mense smokkelaars vertel aan voornemende immigrante dat Switserland &#8216;n paradys is, dis Eldorado. Maar dit is nie waar nie. Ons wil objektiewe inligting oor die gevare wys.&#8221;<\/p>\n<p>Amnestie Internasionaal het die veldtog skerp gekritiseer. &#8220;Dit is duidelik dat immigrante korrek ingelig moet word oor Switserse reg en asielproses,&#8221; het die organisasie se Denise Graf ges\u00ea aan swissinfo.ch.<\/p>\n<p>&#8220;Maar in die eerste plek moet Switserland werk daaraan om die situasie van menseregte en die toekenning van hulpbronne aan Nigeri\u00eb te verbeter.&#8221;<\/p>\n<p>In 2016, is 27 207 asielaansoeke in Switserland ingedien. Hiervan was 1 106 van Nigeriese burgers (4,1 persent). In dieselfde jaar, het slegs drie mense asiel ontvang.<\/p>\n<p>Dit is nie die eerste poging van die Switsers om swartes uit die Konfederasie te hou nie. In 2007, het Switserland &#8216;n twee-minuut advertensie in verskeie Afrika-lande soos Kameroen en Nigeri\u00eb vertoon om potensi\u00eble reisigers te weerhou van die reis.<\/p>\n<p>Die advertensie is in beide Wes-Afrikaanse lande uitgesaai in die duurste kykersegment, en beeld die lewe van nuwe immigrante in Europa uit as een belaai met ongelukkigheid, vyandigheid en gevaar.<\/p>\n<p>In die kort film bel &#8216;n swarte sy pa van &#8216;n plek in Europa in die gietende re\u00ebn en verseker hom dat alles goed gaan, terwyl hy in werklikheid op straat lewe, gejaag word deur die polisie en moet bedel om te eet.<\/p>\n<p>Switserland is ook nie die enigste land wat soortgelyke veldtogte teen swartes befonds nie. Duitsland, Itali\u00eb en Australi\u00eb produseer video&#8217;s met &#8216;n negatiewe boodskappe wat gerig is aan swart immigrante.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Switserse regering het geld gegee vir &#8216;n Nigeriese TV-reeks om potensi\u00eble swart immigrante na Switserland af te skrik. Die Nollywood-reeks vermy die tradisionele toerisme-lokaas, vriendelike gesigte met sonnige landskappe, sneeubedekte berge, mere en buitelugkafees, het Switserse nuusagentskappe berig. Getiteld Missing Steps, is die reeks van 13 episodes beide in Nigeri\u00eb en Switserland verfilm deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42949\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Switsers befonds Nollywood-reeks om swartes uit hul land te hou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42950,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[2715,9397,266,6818,14570],"class_list":["post-42949","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-immigrasie","tag-nigerie","tag-rassisme","tag-switserland","tag-tv-reeks"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42949","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42949"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42949\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42950"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42949"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42949"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42949"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}