{"id":42880,"date":"2017-02-22T08:42:13","date_gmt":"2017-02-22T06:42:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42880"},"modified":"2017-02-22T08:44:57","modified_gmt":"2017-02-22T06:44:57","slug":"frankryk-se-verkiesing-van-onbekendes-met-le-pen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42880","title":{"rendered":"Frankryk se &#8216;verkiesing van onbekendes&#8217; met Le Pen"},"content":{"rendered":"<p>Marine Le Pen het veld gewen teen haar teenstanders omdat kommer oor veiligheid toeneem. &#8220;Hierdie naweek was &#8216;n totale, hardloop-vir-jou-lewe saak,&#8221; s\u00ea Yves-Marie Cann, hoof van politieke studies by navorser Elabe. Hy het met Bloomberg gepraat oor hoe die ander kandidate in die moeilikheid is teen Le Pen.<\/p>\n<p>&#8220;Meer as ooit, is dit nou &#8216;n presidensi\u00eble verkiesing van onbekendes,&#8221; s\u00ea Cann.<\/p>\n<p>Le Pen se kanse om te wen in die verkiesing in Frankryk het drasties verbeter want Emmanuel Macron het kwaai kritiek getrek met sy kommentaar &#8211; ook van die sentrum en links &#8211; oor die Franse koloniale verlede en Frankryk se &#8220;misdade teen die mensdom&#8221;, maar Bloomberg berig dat die Franse markrisikopremie aan die toeneem is met die opkoms van die FN-leier.<\/p>\n<p>Le Pen vernou die gaping met haar teenstanders. OpinionWay toon Macron sal Le Pen verslaan met 58 persent teen 42 persent in die tweede ronde, maar sy voordeel het gehalveer in minder as twee weke. &#8220;Dit gaan alles oor sekuriteit,&#8221; s\u00ea Bruno Jeanbart, direkteur van OpinionWay. &#8220;Le Pen kon voordeel trek uit die feit dat hulle almal besig is om \u00f3f te kibbel of nie in staat is om hulself los te wikkel uit hul talle kontroversies nie.&#8221;<\/p>\n<p>Maandag se daaglikse OpinionWay peiling toon anti-immigrasie kandidaat Le Pen loop voor met tot 27 persent, met Macron en Republikeinse kandidaat Francois Fillon onveranderd op 20 persent elk. OpinionWay meen Sosialistiese Benoit Hamon op 16 persent en Kommunis Melenchon op 12 persent, kan beteken dat &#8216;n gekombineerde kandidatuur dit kan maak tot die tweede ronde teen Le Pen.<\/p>\n<p>Maar Le Pen se harde oordeel oor die rasonluste wat opgevlam het in Frankryk verlede week, o\u00ebnskynlik teen &#8220;polisiebrutaliteit&#8221;, het haar kanse verhoog. Die Front Nasional-leier het die swart en Arabiese jeugdiges veroordeel wat in verskeie stede in Frankryk vir dae lank onluste gepleeg het nadat &#8216;n swart misdadiger genaamd &#8220;Theo&#8221; beweer het dat hy deur die polisie &#8220;verkrag&#8221; is tydens &#8216;n dwelmklopjag.<\/p>\n<p>In &#8216;n aparte Harrispeiling is Le Pen beskou as beste geplaas weens vrese oor sekuriteit, n\u00e1 meer as 200 mense gedood is in terroriste-aanvalle in net meer as twee jaar en hierdie maand het &#8216;n soldaat in die Louvre vyf skote op &#8216;n swart aanvaller afgevuur wat gewapen was met &#8216;n panga en &#8220;Allah Akbar&#8221; geskree het.<\/p>\n<p>Eric Woerth, &#8216;n voormalige minister van begroting en ondersteuner van Fillon, het Macron &#8216;n &#8220;televisie-evangelis&#8221; op RTL Radio genoem met sy rasdwepery oor kolonialisme.<\/p>\n<p>Valerie Pecresse, wat Parys se plaaslike regering hoof is, het ges\u00ea op RMC radio dat Macron nie die &#8220;karakter&#8221; het om op te staan \u200b\u200bteen w\u00eareldleiers nie en Thomas Piketty, &#8216;n ekonoom wat Sosialistiese kandidaat Benoit Hamon adviseer, het aan BFM TV Sondag vertel Macron verteenwoordig &#8220;die ou Europa van die verlede&#8221;.<\/p>\n<p>Na sy mislukte besoek aan Algeri\u00eb verlede week waar hy die twak oor kolonialisme kwytgeraak het, was Macron in Londen Dinsdag. Le Pen is tans in Libanon waar sy met President Michel Aoun Maandag vergader het, en Hamon was in Portugal oor die naweek. Aoun is die laaste Christen-president in die Midde-Ooste en &#8216;n ondersteuner van Siri\u00eb se president Assad.<\/p>\n<p>Tydens haar besoek, het Le Pen dit duidelike gemaak dat sy nie die regime-verandering in Siri\u00eb steun nie en ges\u00ea Assad moet bly. Die Angelsaksers wil van hom ontslae raak.<\/p>\n<p>Die eerste ronde van die Franse verkiesing vind plaas op 23 April, met die twee top kandidate wat op 7 Mei meeding.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Marine Le Pen het veld gewen teen haar teenstanders omdat kommer oor veiligheid toeneem. &#8220;Hierdie naweek was &#8216;n totale, hardloop-vir-jou-lewe saak,&#8221; s\u00ea Yves-Marie Cann, hoof van politieke studies by navorser Elabe. Hy het met Bloomberg gepraat oor hoe die ander kandidate in die moeilikheid is teen Le Pen. &#8220;Meer as ooit, is dit nou &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42880\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Frankryk se &#8216;verkiesing van onbekendes&#8217; met Le Pen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42881,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[19207,15550,1093,6969,22483,23639,4631],"class_list":["post-42880","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-dekolonisering","tag-fn","tag-frankryk","tag-kolonialisme","tag-le-pen","tag-macron","tag-verkiesing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42880","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42880"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42880\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42881"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42880"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42880"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42880"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}