{"id":42871,"date":"2017-02-22T08:03:11","date_gmt":"2017-02-22T06:03:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42871"},"modified":"2017-02-22T08:03:11","modified_gmt":"2017-02-22T06:03:11","slug":"gordhan-sal-vandag-gapende-gat-van-r28-miljard-moet-toestop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42871","title":{"rendered":"Gordhan sal vandag gapende gat van R28 miljard moet toestop"},"content":{"rendered":"<p>Die DA s\u00ea die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, moet &#8216;n alternatiewe manier kry om belastingverhoging te vermy, want indien belasting wel verhoog word, sal dit groei aan bande l\u00ea.<\/p>\n<p>Die ANC is onder druk om &#8216;n bykomstige R28 miljard van iewers af te verhaal vir die finansi\u00eble jaar om die fiskale gat waarin die land versink, toe te stop.<\/p>\n<p>As Gordhan vandag sy begrotingsrede lewer, s\u00ea die DA een van die alternatiewe sal wees om bates te verkoop en verkwisting en staatsuitgawes te besnoei. <\/p>\n<p>Die DA se woordvoerder oor finansies, David Maynier, en sy adjunk, Alf Lees, het die party se belastingalternatiewe op &#8216;n nuuskonferensie in die Parlement uitgelig. <\/p>\n<p>Lees s\u00ea die minister het verlede jaar aangedui dat hy &#8216;n bykomende R28 miljard in die volgende geldjaar moet insamel. <\/p>\n<p>Die minister &#8220;is besig om te verdrink in rooi ink&#8221; van beleid om die armes op te hef en om die boeke te balanseer word &#8216;n aankondiging van &#8216;n kombinasie van direkte en indirekte belastingverhogings gemik persoonlike inkomstebelasting, verwag.<\/p>\n<p>Sowat R428.5 miljard, of 37 persent van belastinginkomste van die staat, in 2016\/17 kom van persoonlike belasting.<\/p>\n<p>Daar word verwag dat brandstof, rykdom, suiker en tabak belastingverhogings te wagte kan wees. <\/p>\n<p>Intussen het die ANC-LP, Makhosi Khoza bevestig dat sy haar posisie op die parlement se staande komitee oor finansies moes ontruim. <\/p>\n<p>Khoza s\u00ea die rede hiervoor is nie duidelik nie. Daar word bespiegel dat haar vertrek ruimte skep vir die voormalige Eskom-hoof, Brian Molefe wat eersdaags as parlementslid ingehuldig sal word. <\/p>\n<p>Khoza s\u00ea &#8216;n brief wat haar inlig oor haar nuwe rol op die komitee oor die staatsdiens is 8 Februarie gedateer, maar sy het die brief eers verlede week ontvang. <\/p>\n<p>Opposisiepartye is gekant teen Molefe se inhuldiging en beweer dat hy voorberei word vir die posisie van minister van finansies. <\/p>\n<p>Khoza het verdere navrae na die ANC-hoofsweep, Jackson Mthembu verwys.<\/p>\n<p>Die ANC het intussen teruggekrabbel oor &#8216;n vorige verklaring dat Molefe m\u00f4re tydens die begrotingsrede as &#8216;n LP ingehuldig sal word. <\/p>\n<p>Die ANC se woordvoerder in die parlement, Nonceba Mhlauli s\u00ea hulle was onder die indruk dat die inhuldiging sou saamval met die minister van finansies, Pravin Gordhan, se begrotingsrede. <\/p>\n<p>Daar word nou gewag op die bevestiging van &#8216;n nuwe datum. Die parlement se woordvoerder, Moloto Mothapo s\u00ea daar is nog nie op &#8216;n datum besluit nie. <\/p>\n<p>Molefe het by Eskom bedank nadat die voormalige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela se verslag oor staatskaping vrygestel is. <\/p>\n<p>Molefe word in die verslag beskuldig van &#8216;n onbehoorlike verhouding met die Guptafamilie.<\/p>\n<p>Graderingsinstansies S&#038;P Global en Fitch Ratings steun Gordhan en het in Desember deur die behoud van hul belegging-graad graderings op die land se skuld, gewys hulle het vertroue in hom. <\/p>\n<p>Maar hulle het gewaarsku dat politieke onrus, lae groei en verontagsaming van die begrotingsteiken die risiko van &#8216;n afgradering sal verhoog.<\/p>\n<p>Om van Gordhan ontslae te raak, &#8220;sal &#8216;n baie negatiewe markeffek h\u00ea,&#8221; s\u00ea John Ashbourne, &#8216;n ekonoom by Capital Economics in Londen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die DA s\u00ea die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, moet &#8216;n alternatiewe manier kry om belastingverhoging te vermy, want indien belasting wel verhoog word, sal dit groei aan bande l\u00ea. Die ANC is onder druk om &#8216;n bykomstige R28 miljard van iewers af te verhaal vir die finansi\u00eble jaar om die fiskale gat waarin die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42874,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[15940,7290,7221,23739,23740,6862,321],"class_list":["post-42871","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-begrotingsrede","tag-belasting","tag-pravin-gordhan","tag-staatsbegroting","tag-suiker","tag-tabak","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42871","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42871"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42871\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42874"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42871"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42871"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42871"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}