{"id":42867,"date":"2017-02-21T09:30:01","date_gmt":"2017-02-21T07:30:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42867"},"modified":"2017-02-21T09:33:18","modified_gmt":"2017-02-21T07:33:18","slug":"wilders-maak-ongewone-openbare-verskyning-vir-veldtog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42867","title":{"rendered":"Wilders maak ongewone openbare verskyning vir veldtog"},"content":{"rendered":"<p>Sekuriteit sal hul hande vol h\u00ea met Geert Wilders tydens sy verkiesingsveldtog. Hy het Saterdag in Spijkenisse, &#8216;n voorstad van die PVV-vesting van Rotterdam, Nederland, &#8216;n seldsame openbare verskyning gemaak.<\/p>\n<p>Op 10 November 2004 is twee aanvallers gevang n\u00e1 &#8216;n uur lange beleg van &#8216;n gebou in Den Haag. Hulle was in besit van drie handgranate om Wilders te vermoor. Die verdagtes was vermoedelik lede van wat die Nederlandse intelligensie-agentskap, die <em>Algemene Inlichtingen- en Veiligheidsdienst<\/em>, die sogenaamde Hofstadgroep noem.<\/p>\n<p>Die lede van hierdie terroriste-organisasie het gereeld bymekaar gekom in die Amsterdamse huis van Mohammed Bouyeri, die moordenaar van Theo van Gogh. Sedert di\u00e9 voorval is Wilders onder konstante bewaking as gevolg van gereelde bedreigings teen sy lewe.<\/p>\n<p>Wilders het &#8216;n oproep gedoen vir die sluiting van al die moskees in Nederland en &#8216;n verbod Moslem immigrasie, berig Reuters.<\/p>\n<p>Hy het Marokkane as &#8220;vuilgoed&#8221; beskryf.<\/p>\n<p>Rotterdam, &#8216;n hawestad, spog met &#8216;n groot Moslem-bevolking, omdat die Moslem burgemeester van Rotterdam Ahmed Abou Taleb, wat die Nederlandse Arbeidersparty verteenwoordig, lief is vir linkse multikulturalisme.<\/p>\n<p>Abou Taleb, die seun van &#8216;n imam in die noorde van Marokko, het verhuis na Nederland in 1976. Rotterdam, die tweede grootste stad in die land met &#8216;n bevolking van meer as 610 000 het die eerste immigrant in so &#8216;n posisie in Nederland aangestel.<\/p>\n<p>&#8220;Ek wil h\u00ea dat ons in die regering moet wees,&#8221; het Wilders verlede week ges\u00ea ten einde Nederland te &#8220;de-Islamiseer&#8221;. <\/p>\n<p>In &#8216;n onderhoud Donderdag met Associated Press, het Wilders ges\u00ea die voorstel, wat insluit die sluiting van die land se grense teen migrante uit Islamitiese lande, die sluiting van al die moskees en &#8216;n verbod op die Koran, is wetlik korrekte maatre\u00ebls.<\/p>\n<p>Wilders het ook geskimp dat grondwetlike verandering moontlik is, want &#8216;n &#8220;grondwet is nie iets wat in klip gegiet is en nooit verander kan word nie&#8221;.<\/p>\n<p>Vrydag het sy party wetgewing voorgestel om &#8216;n tradisionele Nederlandse sprokiesfiguur, Zwarte Piet te behou, volgens die plaaslike media. Zwarte Piet, is St Nicholas se swart helper in die Nederlandse tradisie van Sinterklaas, maar die swartgesmeerde gesigte, &#8216;n uitbeelding van die karakter, het kritiek van linkses wat s\u00ea dit is &#8220;rassisme&#8221; uitgelok.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n senior lid van Wilders se party, Harm Beertema, is die werklike belang van &#8220;hierdie klein wet&#8221; want &#8220;die aanval op Sinterklaas is tot nou toe mees suksesvolle aanval in die oorlog teen ons identiteit. Dit gaan oor die bewaring van ons kultuur&#8221;.<\/p>\n<p>Die Turkse-gebore Arbeider LP Selcuk Ozturk het PVV-lede in die parlement gekoggel: &#8220;Kyk hoe sit hulle daar,&#8221; het die vyandige Ozturk neerhalend gekekkel, verwysende na Martin Bosma en Machiel de Graaf, as &#8220;die dienaars van Geert&#8221;, het die Volkskrant berig.<\/p>\n<p>Wilders loop voor, met liberale aanspraakmaker premier Mark Rutte agter. Rutte is effens aangehelp deur sy eie herhaling van anti-immigrasie retoriek en rooskleuriger ekonomiese vooruitsigte.<\/p>\n<p>Groot partye het &#8216;n koalisie met Wilders uitgesluit, maar &#8216;n oorwinning vir Wilders, &#8216;n Franse bondgenoot in Marine Le Pen, asook die opkoms van die AlternatieF vir Duitsland &#8211; almal anti-immigrasie partye wat hoop om die Europese politiek op sy kop te draai &#8211; sal so &#8216;n besluit ongedaan maak.<\/p>\n<p><em>Maak &#8216;n verskil en sluit vandag nog aan by Praag! U sal nie hierdie nuus in enige ander Afrikaanse publikasie lees nie. Die meeste wil nie h\u00ea u moet van die opkoms van nasionalisme in Europa weet nie, want dit gaan &#8216;n Afrikanertoekoms skep.<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sekuriteit sal hul hande vol h\u00ea met Geert Wilders tydens sy verkiesingsveldtog. Hy het Saterdag in Spijkenisse, &#8216;n voorstad van die PVV-vesting van Rotterdam, Nederland, &#8216;n seldsame openbare verskyning gemaak. Op 10 November 2004 is twee aanvallers gevang n\u00e1 &#8216;n uur lange beleg van &#8216;n gebou in Den Haag. Hulle was in besit van drie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42868,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-42867","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42867","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42867"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42867\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42868"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42867"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42867"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42867"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}