{"id":42856,"date":"2017-02-21T07:20:41","date_gmt":"2017-02-21T05:20:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42856"},"modified":"2017-02-21T07:20:41","modified_gmt":"2017-02-21T05:20:41","slug":"dis-n-gevaarlike-werk-om-n-russiese-gesant-te-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42856","title":{"rendered":"Dis &#8216;n gevaarlike werk om &#8216;n Russiese gesant te wees"},"content":{"rendered":"<p>Rusland se ambassadeur in die VSA, Witali Tjurkin, is in sy kantoor in New York dood aan &#8216;n &#8220;hartaanval&#8221; net &#8216;n dag voor sy verjaarsdag. Hy was 64 jaar oud. <\/p>\n<p>Di\u00e9 werk begin besonder gevaarlik lyk. Dit is nou derde sleutelpersoon wat skielik beswyk aan onverwagte &#8220;natuurlike oorsake&#8221;.<\/p>\n<p>Die Russiese Ministerie van Buitelandse Sake het geen besonderhede oor Tjurkin se dood bekendgemaak nie. Die ambassadeur was &#8216;n uitnemende gesant van Rusland.<\/p>\n<p>Die Obama-administrasie se ondersteuning vir ISIS en bombardering van die Siriese stad Aleppo, is deur Russiese ingryping omgekeer.<\/p>\n<p>Toe die Amerikaanse diplomaat by die Verenigde Nasies, Samantha Power, Rusland verlede jaar daarvan beskuldig het dat hy aanspreeklik is vir &#8220;gruweldade&#8221; in Siri\u00eb, het Tjurkin ges\u00ea sy tree soos Moeder Teresa op en vergeet van Amerika se aanvalle in die Midde-Ooste.<\/p>\n<p>Nog &#8216;n Russiese gesant Andrei Malanin, 55, is dood op sy badkamervloer gevind deur &#8216;n ander lid van die ambassade personeel, het &#8216;n Griekse polisiebeampte op 11 Januarie deser in Athene bevestig.<\/p>\n<p>Volgens Associated Press het die Griekse polisie &#8216;n moordondersoek-eenheid ingeroep omdat hulle onraad vermoed het.<\/p>\n<p>Malanin se dood was drie weke nadat die ambassadeur van Rusland in Turkye, Andrei Karlov, vermoor is deur &#8216;n polisiebeampte terwyl hy by &#8216;n foto-uitstalling in Ankara opgetree het. Sy moord is op kamera vasgevang.<\/p>\n<p>Griekeland se eertydse ambassadeur na Rusland is ook onder vreemde omstandighede in Brasili\u00eb oorlede.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Rusland se ambassadeur in die VSA, Witali Tjurkin, is in sy kantoor in New York dood aan &#8216;n &#8220;hartaanval&#8221; net &#8216;n dag voor sy verjaarsdag. Hy was 64 jaar oud. Di\u00e9 werk begin besonder gevaarlik lyk. Dit is nou derde sleutelpersoon wat skielik beswyk aan onverwagte &#8220;natuurlike oorsake&#8221;. Die Russiese Ministerie van Buitelandse Sake het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42856\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dis &#8216;n gevaarlike werk om &#8216;n Russiese gesant te wees&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42857,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23737,218,5170,2078,5505],"class_list":["post-42856","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ambassade","tag-misdaad","tag-moord","tag-rusland","tag-vn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42856","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42856"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42856\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42857"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42856"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42856"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42856"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}