{"id":42845,"date":"2017-02-20T10:10:11","date_gmt":"2017-02-20T08:10:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42845"},"modified":"2017-02-20T10:25:14","modified_gmt":"2017-02-20T08:25:14","slug":"britse-egpaar-op-hul-plaas-in-dullstroom-aangeval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42845","title":{"rendered":"Britse egpaar op hul plaas in Dullstroom aangeval"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in Mpumalanga soek na drie swartes wat die naweek &#8216;n bejaarde Britse egpaar op hul plaas in Dullstroom aangeval het. <\/p>\n<p>Robert Lynn en sy vrou Sue Howarth is in &#8216;n bedenklike toestand in &#8216;n hospitaal in Middelburg na &#8216;n plaasaanval naby Dullstroom.<\/p>\n<p>Lynn was voorheen &#8216;n ingenieur by Eskom voordat hy op die plaas March land gaan aftree het.<\/p>\n<p>Die vrou het &#8216;n plastieksak oor haar kop gehad en was besig om te versmoor.  Sy is steeds in &#8216;n koma. Die man is met &#8216;n blaasvlam gemartel en het steekwonde aan sy rug en bene gehad.<\/p>\n<p>Die egpaar se skootrekenaars is nie gesteel nie.<\/p>\n<p>Die drie aanvallers het blykbaar geld ge\u00ebis. Die bejaardes is erg aangerand en is gedwing om hul bankkaarte en geheime nommers te gee. <\/p>\n<p>Die aanvallers het met die egpaar se voertuig gevlug. Die bejaardes is op die pad tussen Dullstroom en Lydenburg afgelaai waar &#8216;n verbyganger hulle opgelaai en na &#8216;n hospitaal geneem het. <\/p>\n<p>Die polisie het &#8216;n beroep op mense gedoen wat inligting het om die Stop Misdaadnommer te skakel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in Mpumalanga soek na drie swartes wat die naweek &#8216;n bejaarde Britse egpaar op hul plaas in Dullstroom aangeval het. Robert Lynn en sy vrou Sue Howarth is in &#8216;n bedenklike toestand in &#8216;n hospitaal in Middelburg na &#8216;n plaasaanval naby Dullstroom. Lynn was voorheen &#8216;n ingenieur by Eskom voordat hy op die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42845\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Britse egpaar op hul plaas in Dullstroom aangeval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42851,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11422,13890,218,7298,6336],"class_list":["post-42845","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-grondgryp","tag-marteling","tag-misdaad","tag-plaasaanval","tag-plaasmoorde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42845","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42845"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42845\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42851"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42845"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42845"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42845"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}