{"id":4284,"date":"2009-02-24T07:23:26","date_gmt":"2009-02-24T07:23:26","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4284"},"modified":"2009-02-24T07:23:26","modified_gmt":"2009-02-24T07:23:26","slug":"hulpwerkers-doodgeskiet-in-darfoer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4284","title":{"rendered":"Hulpwerkers doodgeskiet in Darfoer"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Gewapende mans het twee werkers van &lsquo;n Franse hulpgroep doodgeskiet in &lsquo;n hinderlaag in die Soedannese gebied suid van Darfoer, het vredesmaglede Maandag ges&ecirc;. <\/p>\n<p> Die twee Soedannese personeel van Aide Medicale Internationale (AMI) is Saterdagaand aangeval toe hulle in &lsquo;n afgele&euml; gebied gery het waar gevegte tussen regeringsmagte en rebelle toegeneem het. <\/p>\n<p> &lsquo;n Ondersoek het getoon dat die aanvallers, wat kamele en perde gery het, rowers was, het &lsquo;n woordvoerder van die gesamentlike VN\/AU-UNAMID-vredesmag ges&ecirc;. <\/p>\n<p> Maar die moorde het plaasgevind op &lsquo;n tyd wat vrese vir aanvalle op buitelandse hulpgroepe in die oorloggeteisterde gebied toeneem. <\/p>\n<p> Spanning het toegeneem in Darfoer met die aftelling in aanloop tot &lsquo;n verwagte uitspraak van regters van die Internasionale hof oor &lsquo;n besluit om &lsquo;n lasbrief uit te reik vir die arrestasie van Soedan se president op klagte dat hy oorlogsmisdade in die streek gere&euml;l het. <\/p>\n<p> Soedan se regering het belowe om VN en ander ontwikkelingsorganisasies te beskerm na &lsquo;n besluit vn die internasionale hof in Den Haag. Maar senior beamptes het ges&ecirc; hulle mag dalk nie in staat wees om individuele ekstremistiese organisasies te beheer wat ges&ecirc; het dat die hof deel is van &lsquo;n Westerse sameswering teen Soedan nie. <\/p>\n<p> Die hulpwerkers is aangeval op die pad na die nedersetting Khor Abeche Nyala, 80 km suid van Darfoer, teen sonondergang, het &lsquo;n UNAMID-woordvoerder Kemal Saiki ges&ecirc;. <\/p>\n<p> Hy het ges&ecirc; daar was verslae van 24 mans wat &lsquo;n vragmotor vroe&euml;r die dag gestop en beroof het, en geskiet het op hulpwerkers wat in &lsquo;n Land Rovert op di&eacute; pad verbygery het. <\/p>\n<p> &ldquo;Op die oog af lyk dit soos net &lsquo;n rooftog. Hulle was op die verkeerde tyd op die verkeerde plek,&rdquo; het Saiki ges&ecirc;. <\/p>\n<p> Vier burgerlikes is ook gewond in die aanval. <\/p>\n<p> Meeste nie-Arabiese rebelle het die wapen opgeneem teen Soedan se regering in 2003, en het Khartoem beskuldig dat hulle ontwikkeling in die gebied nalaat. <\/p>\n<p> In die 6 jaar wat gevolg het, het die konflik gedisintegreer in &lsquo;n elkeen-vir-homself wat rowers, rebelle aksies, regeringstroepe, milisie en strydende stamme insluit. Die VN en hulpgroepe het die grootste humanit&ecirc;re operasie ter w&ecirc;reld het begin om te sorg vir die miljoene burgerlikes wat in die konflik vasgekeer is. <\/p>\n<p> Khartoem het meestal Arabiese milisie gemobiliseer om die rebellie te onderdruk en ontken beskuldigings van Washington en aktiviste dat dit volksmoord gedurende die teeninsurgensie gepleeg het. <\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\">\u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u0435\u0441\u0441\u043e\u0440 \u0432\u043e\u0437\u0434\u0443\u0448\u043d\u044b\u0439 \u0440\u0435\u043c\u0435\u0437\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/localnews\/v-harkove-religioznaya-organizaciya-nezakonno-uderzhivala-narkozavisimyh-prokuratura-194121.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gewapende mans het twee werkers van &lsquo;n Franse hulpgroep doodgeskiet in &lsquo;n hinderlaag in die Soedannese gebied suid van Darfoer, het vredesmaglede Maandag ges&ecirc;. Die twee Soedannese personeel van Aide Medicale Internationale (AMI) is Saterdagaand aangeval toe hulle in &lsquo;n afgele&euml; gebied gery het waar gevegte tussen regeringsmagte en rebelle toegeneem het. &lsquo;n Ondersoek het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4284\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hulpwerkers doodgeskiet in Darfoer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[4196,162,21089],"class_list":["post-4284","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-hulpwerkers-doodgeskiet-in-darfoer","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4284","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4284"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4284\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4284"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4284"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4284"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}