{"id":42838,"date":"2017-02-20T09:52:54","date_gmt":"2017-02-20T07:52:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42838"},"modified":"2017-02-20T09:55:04","modified_gmt":"2017-02-20T07:55:04","slug":"starbucks-beledig-italianers-met-palmbome-langs-ikoniese-katedraal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42838","title":{"rendered":"Starbucks beledig Italianers met palmbome langs ikoniese katedraal"},"content":{"rendered":"<p>Inwoners van Milaan is woedend oor die skielike verskyning van &#8216;n spul palmbome wat die beroemdste katedraal in Milaan, &#8216;n 14de-eeuse Gotiese wonder bekend as die Dom van Milaan, verbloem.<\/p>\n<p>Hulle s\u00ea die nie-inheemse plante langs &#8216;n ikoniese Italiaanse argitektuurbesienswaardigheid is uit plek.<\/p>\n<p>Nasionaliste voel die plant-projek, geborg deur Starbucks, die Amerikaanse koffiereus, &#8216;n bykomende belediging is vir koffiemal Italianers. Itali\u00eb spog met &#8216;n netwerk van meestal onafhanklike koffiekroe\u00eb wat uiteindelik strawwe kompetisie van die Amerikaanse multinasionale bedryf in die gesig kan staar.<\/p>\n<p>Die 42 palmbome, sommige van hulle vyf meter hoog, is die eerste plante wat piesangbome in die skaduwee van die katedraal ook insluit.<\/p>\n<p>&#8220;Palms en piesangs in Piazza Duomo! Al wat ons nou nodig het is kamele en ape en ons sal regtig Afrika in Itali\u00eb wees,&#8221; het Matteo Salvini, leier van die Noordelike Liga, verklaar.<\/p>\n<p>Die anti-immigrasie politikus het gewaarsku dat Starbucks duisende swart migrante kan gebruik in die toekoms vir Starbucks se Italiaanse afsetpunte, nadat die maatskappy voorgestel het dat hulle werk aan &#8220;vlugtelinge&#8221; sal gee.<\/p>\n<p>&#8220;Sover hul koffie betref, sal ek myne iewers anders koop,&#8221; s\u00ea Salvini.<\/p>\n<p>Verskeie Italianers in Milaan is gewalg deur die palmbome, maar &#8216;n swarte het ges\u00ea hy voel tuis toe hy gevra is of die bome daar welkom is. Hy het geantwoord: &#8220;Ja, dit is &#8216;n goeie atmosfeer&#8221;.<\/p>\n<p>Itali\u00eb het intussen ook &#8216;n linkse wet probeer deurdwing met boetes van tot \u20ac10.000 en gevangenisstraf van tot twee jaar vir die verspreiding op die internet van &#8220;vals, oordrewe of kwetsende nuus&#8221; of diegene wat verantwoordelik is vir &#8220;veldtogte van haat&#8221; omdat Afrika en piesangbome nou die onderwerp van spot geword het na die Starbucks-plan.<\/p>\n<p>Die konsepwetgewing sal nie van toepassing wees op koerante nie. Papiernuus sukkel om met die internet mee te ding.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Inwoners van Milaan is woedend oor die skielike verskyning van &#8216;n spul palmbome wat die beroemdste katedraal in Milaan, &#8216;n 14de-eeuse Gotiese wonder bekend as die Dom van Milaan, verbloem. Hulle s\u00ea die nie-inheemse plante langs &#8216;n ikoniese Italiaanse argitektuurbesienswaardigheid is uit plek. Nasionaliste voel die plant-projek, geborg deur Starbucks, die Amerikaanse koffiereus, &#8216;n bykomende &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42838\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Starbucks beledig Italianers met palmbome langs ikoniese katedraal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42840,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23735,12614,7546,17747,23734,23733],"class_list":["post-42838","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-dom-van-milaan","tag-immigrante","tag-italie","tag-koffie","tag-palmbome","tag-starbucks"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42838","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42838"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42838\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42840"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42838"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42838"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42838"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}