{"id":42827,"date":"2017-02-19T10:30:58","date_gmt":"2017-02-19T08:30:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42827"},"modified":"2017-02-19T10:30:58","modified_gmt":"2017-02-19T08:30:58","slug":"kallie-kriel-verloor-debat-teen-pieter-du-toit-en-johan-pienaar-op-rsg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42827","title":{"rendered":"Kallie Kriel verloor debat teen Pieter du Toit en Johan Pienaar op RSG"},"content":{"rendered":"<p>Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van Afriforum, het verlede week \u2018n debat met die Naspers-propagandis Pieter du Toit en die linkse fanatikus Johan Pienaar op RSG gevoer. Alhoewel Kallie die debat verloor het, het hy soos gewoonlik \u2018n paar houe ingekry wat na \u201cregses\u201d, \u201cblanke rassiste\u201d, \u201cnasionaliste\u201d en selfs die einste hier op Praag gemik is.<\/p>\n<p>Die gesprek waaroor hierdie artikel handel kan dmv hierdie skakels geluister word: <a href=\"https:\/\/t.co\/XbF1hpz6w0\">Skakel 1<\/a> of <a href=\"https:\/\/twitter.com\/kalliekriel\/status\/829690268312010754\">skakel 2<\/a>.<\/p>\n<p>Organisasies soos Afriforum is ideologies bankrot. Hulle leiers lewe nog in \u2018n tydvak toe blanke Suid-Afrikaners deur veelrassige krieketwedstryde op DSTV gepaai kon word. Hulle het geen benul van \u201cmeme magic\u201d of \u201cHail Pepe\u201d of \u201cTop Kek\u201d nie. Dit is \u2018n organisasie wie se manifes nie \u2018n toekoms buite die eenheidstaat kan voorstel nie. Dit is \u2018n organisasie wat dink die ineenstorting van die Nasionale Party en die daaropvolgende verafgoding van Nelson Mandela tel onder die mees positiewe gebeure van die twintigste eeu.<\/p>\n<p>Kallie het onthul dat een van die barometers waarmee sy organisasie hulle eie moraliteit meet, is \u2018n aanval deur regse webtuistes. Ek vermoed hy verwys na die einste, omdat daar nie ander Afrika-gele\u00eb regse webtuistes is waarvan ek bewus is nie. Dalk die mediamasjien van meestervideovervaardiger Jan Lamprecht (AKA History Reviewed Channel), maar hy het nog nooit iets oor Afriforum ges\u00ea nie.<\/p>\n<p>Kriel het meer as een keer ges\u00ea dat Afriforum alle vorms van blanke \u201crassisme\u201d en dus volksnasionalisme verwerp. Kriel voldoen aan die woordeboekdefinisie van \u2018n kloekserwatief (<em>cuckserwative<\/em> in Engels). Donald Trump se beweging het al die kloekserwatiewe figure uit regse politiek in Amerika verjaag. Ons kan amper aankondig dat die hele \u201cneokonserwatiewe\u201d beweging van die Bush-era nog verder verlinks het en nou \u2018n tuiste by Trotski\u00efstiese partye soos die Demokrate in die VSA of die Tories in Engeland gevind het.<\/p>\n<p>Veroordeel jou organisasie die stryd van blankes in ander lande Kallie? As jy s\u00ea \u201cons weet ons doen iets reg as regse webtuistes ons aanval\u201d dan beteken dit mos julle opponeer direk die oorlewingstryd van die Westerse beskawing? Of hoe?<\/p>\n<p>My persoonlike gevoelens oor die Broederbond en die post-Februarie-1990-Afrikanerelite(waaronder Afriforum natuurlik tel) is baie meer radikaal as Dr Dan s&#8217;n. Dus sal ek hierdie denkrigting maar hier laat.<\/p>\n<p>Toe Kallie se rug teen die muur is, verwys hy na \u2018n irrelevante skrywe deur die kleurlingaktivis Rhoda Kadalie. Ernst Roets het ook &#8216;n obsessie met die gematigde swart skrywer Thomas Sowell. Dit lyk my Afriforumbestuurders voel hulle mag slegs die fundamentalistiese anti-blanke aspekte van liberalisme teenstaan as hulle self swart denkers aanhaal.<\/p>\n<p>Pieter du Toit het al in die verlede geweier om hom van swartmagbewegings te distansieer. Hy het in Maart 2016 in \u2018n <a href=\"https:\/\/twitter.com\/danroodt\/status\/709301045961293824\">Twittergesprek oor Frantz Fanon<\/a> onthul dat Nasperskantore volgeplak is met plakkate van hierdie swart nasionalis. Swart nasionalisme word dus omhels terwyl wit nasionalisme as die po\u00ebsie van Satan beskou word.<\/p>\n<p>Johan Pienaar het halfpad deur die gesprek ingebel en die diskoers oorheers. As altregse kyk ek ook objektief na sake en dit is tog waar dat Afriforum onnodig vir Pienaar gedurende 2016 hof toe gesleep het. Dit wys vir my dat organisasies wat maak asof hulle namens blankes optree net so vasbeslote is om ons ras se geboortereg op spraakvryheid totaal en al te verwyder. Pienaar is baie verder links as du Toit, en besit dus oor die vermo\u00ebns om sy opponente te stoomroller. Hy verwys na uitsprake van regter Mogoeng Mogoeng \u2014 omdat die Zuma-aangestelde regter Mogoeng nou glo verhef is om namens Suid-Afrikaners oor moeilike politieke, filosofiese en selfs geestelike kwessies te besluit.<\/p>\n<p>\u2018n Behoorlike antwoord aan die anti-Steve-fanatikus en professionele agitator Pienaar sou wees om uit te wys dat die oorweldigende meerderheid grondgebiede op planeet Aarde nie onder die jurisdiksie van die ANC se boendoehowe val nie. Kallie kon ges\u00ea het dat hy hom so min steur aan die doen en late van Mogoeng as wat Oos-Europe\u00ebrs hulle steur aan die uitsprake van imams in Saoedi-Arabi\u00eb.<\/p>\n<p>Tydens 2014 het Dan in \u2018n rubriek,\u00a0<a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=26040\">Piet Croucamp, Pierre de Vos en die honde van Karl Marx<\/a>, geskryf:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cEk voel my hoegenaamd nie deur die grondwet gebind nie en weier byvoorbeeld om te aanvaar dat ek en my nageslag aan regstellende aksie onderworpe moet wees omdat een of ander NP-amptenaar iewers dertig of veertig jaar gelede iemand sou te nagekom het.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Die Suid-Afrikaanse grondwet is volgens my \u2018n ideologiese instrument wat die onderdrukking en semantiese teistering van die blanke en veral die Afrikaner goedpraat. Die Joodse kommunis Albie Sachs het vir meer as \u2018n dekade op hierdie regbank gesit. Die regter Chris Jafta, wat na bewering ongekwalifiseerd is om in so \u2018n hof te dien, het in die einste \u201cAfriforum v Tshwane\u201d-saak ges\u00ea dat belangrike aspekte van die Afrikaner se geskiedenis \u201cop die ashoop van geskiedenis hoort\u201d. Let wel, in Suid-Afrika van die 2010s is dit nie &#8216;n dronk bergie wat hierdie stelling gemaak het nie, maar \u2018n regter in die hoogste hof van die land.<\/p>\n<p>In die laaste 10 minute skel Pieter iets wat Vicky (waar sy hier in die koue sit) kliphard laat lag het. \u201cKallie probeer om Trump se styl op Twitter na te boots.\u201d Anders as papbroekige aktiviste is Donald Trump \u2018n aggressor op Twitter. Hy is \u2018n meestertrol en \u2018n woordsmous soos min. Anders as Afriforum is die milisie van sy beginsels nie in \u2018n verdedigende formasie geposisioneer nie.<\/p>\n<p>Dan Roodt het 38 keer meer volgelinge as Kallie Kriel op Twitter, maar hy kry 38 keer minder mediadekking in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>Dr Dan het in die herfs van 2015 sy toetrede na die altregs gemaak tydens \u2018n verskyning op Red Ice Radio. Red Ice word in altregse kringe as die platform van mondigwording gesien. Hy het dit opgevolg met \u2018n toespraak in die lente by Jared Taylor se American Rennaissance-konferensie. Dan was dus in \u2018n kamer waar hy meet gesagsfigure soos Paul Ramsey en Richard Spencer bladgeskud het. Richard Spencer is vinnig besig om een van die belangrikste politiese figure ter w\u00eareld te word. Hy het onlangs tydens \u2018n gesprek met Mike Enoch en Andrew Anglin (wat albei twee van die grootste altregse webblaaie ter w\u00eareld bedryf) bevestig dat hy die ivoortoring van die filosofie gaan verlaat en self as leiersfiguur binne identit\u00eare politiek begin optree. Sy NPI-stigting het pas \u2018n kantoor in Washington geopen en hulle sal elke tweede maand \u2018n voorlegging aan die Trump-administrasie maak. Aan watter internasionale administrasie maak Afriforum voorleggings? (Sogenaamde pleidooie voor die VN tel nie, omdat die ANC sowel as meeste ander lande \u2014 insluitend Israel, Iran en Saoedi-Arabi\u00eb \u2014 hulle nie aan die VN steur nie)<\/p>\n<p>Ek moet krediet gee aan die kleurlingaanbieder Lynette Francis. Sy het kalm gebly en die debat met grasie gemodereer. Naspersaanbieders het \u2018n lang geskiedenis van aggressie; net soos die hoofstroommedia in Westerse lande.<\/p>\n<p>Pieter maak die stelling dat Suid-Afrikaners by \u201calle dele van die grondwet m\u00f3\u00e9t inkoop\u201d. W\u00e1t?! Hierdie absurde stelling verdien \u2018n artikel op sy eie&#8230; Miljoene Amerikaners \u201clobby\u201d al sedert die 1990s teen die 2de Wysiging van die Amerikaanse Grondwet. Moet hierdie Amerikaners gearresteer word, Pieter? Moet die Engelse skryfster JK Rowling in die tronk gesmyt word omdat sy vir die laaste 9 maande onophoudelik pleit dat die Brexit-referendum omgekeer word? Baie apolitiese sektore van die aanlyngemaanskap glo dat die huidige liberalisme daagliks al hoe meer totalit\u00ear begin raak. Selfs die Suid-Afrikaanse glansfiguur Gareth Cliff het laasweek vir man-kind en etnomasochis, <a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=17849\">Frans Cronje ges\u00ea<\/a> dat hy hom nie meer as \u2018n \u201clinkse\u201d beskou nie. Volgens meeste altregse leiers is die linkse spektrum in die Weste nou openlik Bolsjewisties.<\/p>\n<p>Pieter praat van Afriforum se \u201cou Verwoerdiaanse denke\u201d. S\u00ea my bietjie Pieter, sal jy die regime van Wladimir Poetin as \u2018n Verwoerdiaanse regime beskryf? As dit die geval is, dan sit jy en jou soort met \u2018n groot probleem, want weergawes van Meneer Poetin se denke word meer en meer gewild in (voorheen) blanke lande.<\/p>\n<p>\u2014 Vicky<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van Afriforum, het verlede week \u2018n debat met die Naspers-propagandis Pieter du Toit en die linkse fanatikus Johan Pienaar op RSG gevoer. Alhoewel Kallie die debat verloor het, het hy soos gewoonlik \u2018n paar houe ingekry wat na \u201cregses\u201d, \u201cblanke rassiste\u201d, \u201cnasionaliste\u201d en selfs die einste hier op Praag gemik &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42827\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kallie Kriel verloor debat teen Pieter du Toit en Johan Pienaar op RSG&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42828,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[5303,23732,8895,154,12998,10942,14612,10939,8264,23731,643,8260,17110],"class_list":["post-42827","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-afriforum","tag-altregs","tag-american-renaissance","tag-dan-roodt","tag-donald-trump","tag-frantz-fanon","tag-jared-taylor","tag-johan-pienaar","tag-kallie-kriel","tag-lynette-francis","tag-naspers","tag-pieter-du-toit","tag-richard-spencer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42827","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42827"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42827\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42828"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42827"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42827"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42827"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}