{"id":42788,"date":"2017-02-16T10:07:47","date_gmt":"2017-02-16T08:07:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42788"},"modified":"2017-02-16T10:34:45","modified_gmt":"2017-02-16T08:34:45","slug":"weerstelsel-dineo-verloor-woema-onderweg-na-sa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42788","title":{"rendered":"Weerstelsel Dineo verloor woema onderweg na SA"},"content":{"rendered":"<p>Die weerstelsel wat oor Mosambiek beweeg en na Suid-Afrika onderweg is, is na &#8216;n oorland-depressie afgegradeer en staan nou bekend as ex-Dineo. <\/p>\n<p>Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens beweeg die laedrukstelsel op die oomblik teen sowat 80 kilometer per uur. Geen berigte van skade is in die stadium ontvang nie. <\/p>\n<p>Die stelsel sal glo na mate dit na Suid-Afrika beweeg verder sterkte verloor. Dit sal egter steeds swaar re\u00ebn in Mpumalanga en Limpopo tot gevolg h\u00ea. <\/p>\n<p>Inwoners is gewaarsku om bedag te wees op oorstromings en nie paaie en br\u00fbe oor te steek wat onder water is nie.<\/p>\n<p>Die polisie in die Vrystaat het \u2018n dringende waarskuwing uitgestuur nadat drie swart kinders in die provinsie na re\u00ebnbuie verdrink het.<\/p>\n<p>Die jongste voorval is in Dealesville aangemeld. Mpakane s\u00ea \u2018n sesjarige swart seun het in \u2018n steengroef verdrink toe hy saam met \u2018n groep swart kinders n\u00e1 skool daar gespeel het.<\/p>\n<p>Mandisa Makesini, provinsiale sekretaris van EFF in die Vrystaat, s\u00ea hulle gaan die situasie dringend met die Mangaung-metro munisipaliteit bespreek.<\/p>\n<p>Sterk winde en re\u00ebn het gisteraand groot skade by Neilersdrift naby Upington in die Noord-Kaap veroorsaak.<\/p>\n<p>Verskeie boere in die distrik het aan OFM-nuus ges\u00ea die erge winde het gisteraand net na 19:00 begin waai, en het etlike kilometers v\u00ear verwoesting gesaai. <\/p>\n<p>Die winde het \u2018n halfuur lank gewaai en het veral in plakkershutte by Leonardsville se dakke afgewaai waar ongeveer 150 mense tans besig is met opruimingswerk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die weerstelsel wat oor Mosambiek beweeg en na Suid-Afrika onderweg is, is na &#8216;n oorland-depressie afgegradeer en staan nou bekend as ex-Dineo. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens beweeg die laedrukstelsel op die oomblik teen sowat 80 kilometer per uur. Geen berigte van skade is in die stadium ontvang nie. Die stelsel sal glo na mate dit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42789,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16099,14227,11366,17224],"class_list":["post-42788","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-reen","tag-storms","tag-verdrinkings","tag-weer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42788","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42788"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42788\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42789"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42788"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42788"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42788"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}