{"id":42785,"date":"2017-02-16T09:44:39","date_gmt":"2017-02-16T07:44:39","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42785"},"modified":"2017-02-16T09:44:39","modified_gmt":"2017-02-16T07:44:39","slug":"rand-lopie-na-gerugte-van-valuta-samespanning","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42785","title":{"rendered":"Rand-lopie na gerugte van valuta-samespanning"},"content":{"rendered":"<p>Absa s\u00ea hy sal met die Mededingingstribunaal saamwerk nadat die Mededingingskommissie besluit het om &#8216;n saak van samespanning tussen 17 banke na die tribunaal te verwys vir verdere stappe. <\/p>\n<p>Drie plaaslike banke: Absa, Investec en Standard Bank, was na bewering by die samespanning betrokke. <\/p>\n<p>Die Kommissie het prysvasstelling van buitelandse geldeenhede teenoor die rand ondersoek. <\/p>\n<p>Die Kommissie wil h\u00ea die Tribunaal moet die banke dwing om &#8216;n administratiewe boete gelykstaande aan tien persent van die jaarlikse omset te betaal. <\/p>\n<p>Die Mededingingskommissie s\u00ea intussen die onetiese handel strek sover terug as 2007 en het &#8216;n negatiewe impak op die vertoning van die rand gehad. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die kommissie, Thembinkosi Bonakele, s\u00ea dit is nog te vroeg om te s\u00ea wat die gevolge vir beleggers inhou. <\/p>\n<p>Sy s\u00ea die samespanning is egter nie verrassende nuus nie, aangesien dit op &#8216;n internasionale ondersoek volg en verskeie Europese banke reeds daarvoor beboet is. <\/p>\n<p>Sy s\u00ea die impak wat dit spesifiek op die rand gehad het kan egter wel vir sommige mense as &#8216;n skok kom. Die rand het intussen tot R12.94 teenoor die dollar verstewig &#8211; sy sterkste lopie in bykans twee jaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Absa s\u00ea hy sal met die Mededingingstribunaal saamwerk nadat die Mededingingskommissie besluit het om &#8216;n saak van samespanning tussen 17 banke na die tribunaal te verwys vir verdere stappe. Drie plaaslike banke: Absa, Investec en Standard Bank, was na bewering by die samespanning betrokke. Die Kommissie het prysvasstelling van buitelandse geldeenhede teenoor die rand ondersoek. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42786,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[7915,11912,18331,6038],"class_list":["post-42785","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-banke","tag-rand","tag-samespanning","tag-valuta"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42785","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42785"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42785\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42786"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42785"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42785"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42785"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}