{"id":42769,"date":"2017-02-15T06:50:17","date_gmt":"2017-02-15T04:50:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42769"},"modified":"2017-02-15T07:00:49","modified_gmt":"2017-02-15T05:00:49","slug":"da-se-van-damme-uitgejou-as-straatmeid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42769","title":{"rendered":"DA se Van Damme uitgejou as &#8216;straatmeid&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Spanning loop hoog in die Parlement waar egos buite beheer geraak het. &#8220;Straatmeid&#8221; is nou die nuwe swart belediging vir &#8216;n bruine.<\/p>\n<p>Hierdie keer het &#8216;n geskel plaasgevind het tussen DA-LP Phumzile van Damme en ander parlementari\u00ebrs tydens die staatsrede-debat.<\/p>\n<p>Toe &#8216;n ANC-lid probeer het om &#8216;n vraag te stel, het Van Damme gegil &#8220;hou jou bek!&#8221; in Afrikaans.<\/p>\n<p>Die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies Thandi Modise het het haar hande vol gehad om Van Damme en die res van die &#8220;honourable membas&#8221; tot bedaring te probeer bring.<\/p>\n<p>Van Damme het skril te kere gegaan, lede vir idiote uitgeskel, vinger gewys en met individue gestry. Kortom het die DA-lid elke re\u00ebl oortree.<\/p>\n<p>&#8216;n ANC-lid het haar daarna twee keer vir &#8216;n &#8220;straatmeid&#8221; uitgejou.<\/p>\n<p>Die debat oor President Jacob Zuma se staatsrede het net na 14:00 in die Parlement begin. Die leier van die opposisie Mmusi Maimane het oudergewoonte die ANC gekritiseer.  <\/p>\n<p>Hy het onder meer ges\u00ea dit is duidelik dat die ANC en die regering teen Suid-Afrikaners gedraai het.  <\/p>\n<p>Maimane het in sy toespraak ges\u00ea die regering het gegaan vanaf &#8216;n bevryder van die nasie tot &#8216;n onderdrukker van die nasie.  Hy het veral die president gekritiseer, maar sy besware het soos &#8216;n jaloerse tirade geklink.<\/p>\n<p>&#8220;Al waarvoor hy omgee is die voordele wat sy posisie hom bied,&#8221; het Maimane ges\u00ea, &#8220;die motors, die oorsese reise, die bloulig-brigades.  Die ANC het opgehou om vir gewone Suid-Afrikaners om te gee.&#8221;<\/p>\n<p>Maimane is gereeld tydens sy toespraak deur die vloer onderbreek en het net voor 15:00 sy toespraak afgesluit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Spanning loop hoog in die Parlement waar egos buite beheer geraak het. &#8220;Straatmeid&#8221; is nou die nuwe swart belediging vir &#8216;n bruine. Hierdie keer het &#8216;n geskel plaasgevind het tussen DA-LP Phumzile van Damme en ander parlementari\u00ebrs tydens die staatsrede-debat. Toe &#8216;n ANC-lid probeer het om &#8216;n vraag te stel, het Van Damme gegil &#8220;hou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42769\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA se Van Damme uitgejou as &#8216;straatmeid&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42770,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7599,8897,23718,21615],"class_list":["post-42769","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-da","tag-parlement","tag-straatmeid","tag-van-damme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42769","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42769"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42769\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42770"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42769"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42769"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42769"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}