{"id":42750,"date":"2017-02-14T08:10:24","date_gmt":"2017-02-14T06:10:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42750"},"modified":"2017-02-14T08:10:24","modified_gmt":"2017-02-14T06:10:24","slug":"trump-oordonder-kanadese-premier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42750","title":{"rendered":"Trump oordonder Kanadese premier"},"content":{"rendered":"<p>Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, het president Donald Trump ontmoet by die Withuis vir sy eerste besoek aan die Amerikaanse president.<\/p>\n<p>Handel en immigrasie was boaan die agenda vir die twee leiers aangesien Kanada se uitvoere na die VSA aansienlik is. Trudeau kan nie beskostig om Trump te vervreem nie.<\/p>\n<p>Hoewel dit op die oog af lyk of die twee leiers nie veel gemeen het nie, gaan bykans &#8216;n driekwart van Kanada se uitvoerprodukte na die VSA, wat goeie betrekkinge tussen Kanada en Amerika vir Trudeau noodsaaklik maak.<\/p>\n<p>Albei regerings is ten gunste van planne om entrepreneurskap aan te moedig. Trudeau, &#8216;n linkse liberaal, is &#8216;n voorstander van bykans alles waarteen Trump-ondersteuners gekant is.<\/p>\n<p>Maar die Kanadese premier het sy bes probeer om onderwerpe te vermy wat aanstoot kan gee. Hy het ges\u00ea hy gaan nie tydens sy besoek &#8220;lesse gee&#8221; aan sy gasheer nie.<\/p>\n<p>Hy het soos &#8216;n ware liggewig voorgekom en is oordonder deur Trump. Die hoofstroommedia het dit probeer wegsteek met opmerkings dat Trudeau se handdruk &#8220;fermer&#8221; was en dat Trump se dogter Ivanka &#8220;bewonderend&#8221; na die Franse Kanadees gestaar het.<\/p>\n<p>Trudeau beskou immigrasie as &#8216;n aanwins vir sy land. Trump het egter verwys na die probleme wat die VSA met Meksiko ervaar en bygevoeg dat daar nie dieselfde kwessies opduik wat die noordelike grens betref nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, het president Donald Trump ontmoet by die Withuis vir sy eerste besoek aan die Amerikaanse president. Handel en immigrasie was boaan die agenda vir die twee leiers aangesien Kanada se uitvoere na die VSA aansienlik is. Trudeau kan nie beskostig om Trump te vervreem nie. Hoewel dit op die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42750\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Trump oordonder Kanadese premier&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42751,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[10578,2715,6367,23682,20899,20571],"class_list":["post-42750","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-handel","tag-immigrasie","tag-kanada","tag-trudeau","tag-trump","tag-uitvoere"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42750","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42750"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42750\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42751"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42750"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42750"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42750"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}